Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Dries Vermaak
vetseunvetseun
Verskoon my vir die een! LP . TRL-A 3104 TROUBADOUR/GALA/GALLO
Kant Een:
1. Rita Van Oom Faan
2. You Were Meant For Me
3. Marie
4. Catherine Tango
5. Blue Moon
6. Los Voor
Kant Twee:
1. Downtown
2. My Hartedief
3a. Tulips From Amsterdam
...b. Que Sera Sera
4. Annakie
5. I Could Have Danced All Night
6. Tammy

vetseunvetseunvetseun
Orreltreffers 2 TC/LP .................. 1975 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Help Me Make It Through The Night
2. Liefling Kom Wals Saam Met My
3. Have I Told You Lately That I Love You
4. I Won't Forget
5. La Paloma
6. Hey There, Mr. Dreamer
Kant Twee:
1. Home Isn't Home Anymore
2. Nooi Van My Hart
3. Half As Much As I Love You
4. My Way
5. Paper Rose
6. Plaisir D'Amour

vetseunvetseun
Orrel Treffers LP .. MFP/SRSJ 7066 1974 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Warmpatat
2. Rangers Waltz
3. Tie A Yellow Ribbon 'Round The Ole Oak Tree
4. I Love You Because
5. Clap Your Hands
6. Kapieniestraat - MP3 >>>
Kant Twee:
1. Baby Blue
2. Time Is Tight
3. My Droom
4. For The Good Times / I Love You So
5. We Believe In Tomorrow
6. Ek Min Jou / Funny Face

vetseunvetseun
Lowrey Kavalkade No. 2 LP . MFP/SRSJ 7044A MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. He'll Have To Go (J.A. Allison)
2. Theresa; All The Tears In The World (T. Dempsey)
3. Knock Three Times (Russel-Brown-Levine)
4. Words (R. & B. Gibb)
5. Amen; Do What You Do Do Well (J. & W. Pate Snr.)
6. Pearly Shells (Edwards-Pober)
Kant Twee:
1. In The Mood (Garland-Pazaf)
2. Picking Up Pebbles (Curtis)
3. Barcarolle (Trad. arr. D. Vermaak)
4. Timothy (J. Erasmus)
5. Silver Moon; Massachussettes (B.R. & M. Gibb)
6. Green, Green Grass Of Home (Putman)

Skakel die ligte af en word meegevoer deur die strelende ritme van "Barcarolle" of minsame "Nooi Van My Hart" of draai die gram se volume op en stamp voete met die ou gunsteling "In The Mood" of die populêre "Knock Three Times".
Ja nee weereens 'n goed, gemengde resep aangebied vir oud en jonk deur die belowende en bekende orrelspeler, DRIES VERMAAK.
Geen wonder ook dat hy nou by 'n groot orrel fabriek in Klerksdorp werk nie, waar hy kan werk aan idees om meer plesier en ontspanning aan ons te bied nie.
Skakel af skakel aan ... hoe dit ook al sy, geniet dit! - omslag

vetseunvetseun
Lowrey Kavalkade LP . MFP/SRSJ 7020 1971 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Lara's Theme (Jarre)
2. Blue Spanish Eyes (Kaempfert-Singleton-Snyder)
3. Pretty Belinda (C. Andrews)
4. Kliprivier Polka* (Trad. verw. D. Vermaak)
5. Aloha-Oe (Trad. verw. D. Vermaak)
6. Klokkie Wals* (Carstens)
Kant Twee:
1. Love Is A Beautiful Song* (T. Dempsey)
2. The Wedding (Prieto-Joy)
3. Ou Tante* (Trad. verw. D. Vermaak)
4. Brazil (Barrosa)
5. Alley Cat (F. Bjorn)
6. Net 'n Stille Uurtjie* (D. Bosman)

* Inheems

Dries Vermaak is geen onbekende in die vermaaklikheidsvvêreld nie - daar is alreeds drie Iangspeelplate deur hom versprei, en in die Wes-Transvaal was hy en sy groep sterk in aanvraag. Selfs waar hy nou in Kroonstad is, is hy al 'n gesogte musikant.
Hierdie uitstekende opname toon dan ook sy voorliefde om aan oud en jonk iets te gee om na te luister - en as die voete 'n bietjie jeuk dan kan 'n mens die sorge opsy skuif en svvaai saam met die aansteeklike ritme van ,,Lara Se Tema".
Dries bespeel ook self die klavier op die plaat en die klanke en vervverking van die nommers Iaat 'n mens uitsien na nog meer van Dries Vermaak. - omslag

Produksie Deur: Joe Nofal
Rangskikking: Robin Netcher
Opname Ingenieur: Leo Lagerwey

vetseunvetseun
Na Middernag LP ............... TRL-A 3065 TROUBADOUR
Kant Een:
1. Stand Beside Me - Pearly Shells
2. Quando Quando
3. Bella Pichaninna
4. Stranger On The Shore
5. Voomba Voom
6. Tahiti
Kant Twee:
1. Ek Sal Jou Nooit Vergeet Nie
2. Swingin' Safari
3. I Love You And Don't You Forget It
4. Bella Marie
5. Wheels - Dominique
6. Net 'n Stille Uurtjie - Apple Blossom Time

vetseun
Speel LP ....................... TRL-A 3050 1962 TROUBADOUR


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)