Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Drie Reisigers & Valiant Swart
vetseun
Vat Weer Die Pad ('n Audioboek: Dubbel-CD) . JBAB 02 2012 WEG!

is Johan Badenhorst, Dana Snyman, Johan Bakkes

Na die sukses van die eerste Audioboek, Drie Reisigers aan die Woord, wat in 2011 uitgereik is, het die manne - nuwe dubbel CD opgeneem met van hulle gewildste reisverhale. Die titel van die Audioboek: Drie Reisigers en Valiant Swart Vat weer die pad.
Die suksesvolle optredes saam met die troebadoer, Valiant Swart by die Atterbury Teater in Junie 2011, en vier uitverkoopte vertonings by KKNK 2012, het die reisigers genoop om Swart in te sluit op die nuwe album. Afgesien van die 14 reisverhale sluit die album ook 4 nuwe opnames van Valiant Swart se gewildste langpad liedjies, asook - aantal instrumentale verwerkings van die nommertjies in. Dana Snyman se stories is grotendeels- reis na die verlede. - Nostalgiese tog. Onthou stories. Johan Bakkes skryf en vertel weer van hoe hy en sy vriende na die uithoeke van die aarde reis om die uitsonderlike te beleef. Johan Badenhorst se vertellings is gebaseer op sy Afrika ervarings tydens die Voetsporereise. Die kombinasie en verskeidenheid, afgewissel met die uitstekende "unplugged" vertolking van Valiant Swart, maak hierdie audioboekessensiele luistergenot.
Drie Reisigers aan die Woord was - baanbreker produk as eerste Audioboek in Afrikaans. Drie Reisigers en Valiant Swart vat weer die pad beloof om voort te bou op daardie sukses. Vat weer die pad word op 9 en 10 Junie bekend gestel by die Atterbury Teater in Lynnwood, Pretoria. In September volg nog twee optredes by die Gariepfees, waarna die manne ook twee keer te sien sal wees te Beyerskloof net buite Stellenbosch.

Drie Reisigers
vetseunvetseun
Aan Die Woord ('n Audioboek Dubbel-CD) . JBAB01 2010 RAPPORT
Disk 1:
1. Intro
2. Neem My Op Vlerke
3. Putsonderwater
4. Anderkant Timbuktu
5. Rooi Haan
6. Barbier Van Nefertiti
7. Mier
8. Die Weduwee
9. Op Soek Na Die Pilacan 14
Disk 2:
1. Padkos
2. Een Aand Saam Met 'n Nobelpryswenner
3. Oor Die Ruvuma Met 'n Veerboot
4. No 1 Sunset Bar
5. Die Dogoms Vam Damdoagara
6. 'n Italianer In Afrika
7. Kaptein Duiwel
8. Afrika Is 'n Kontinent Wat Geduld Vra
9. Goeie Tyding
10. 'n Brief Aan Jan Rabie


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)