Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Draadloos
vetseunKOOPvetseun
Dans, Kerk En Werk TC/CD . 1990 SHIFTY RECORDS/sub CD 0024 2008 SUBMARINE
1. Dans, Kerk En Werk vetseun
2. You Can't Make Me Draw On You
3. Nee Wag, Dan ...
4. Why Do I Love You??
5. Allegations
6. Glossy Blonde
7. Piranha Pie
8. Heilige Toer
9. Rasta Opie Stasie
10. Plezir-Zones
11. Eensaam In Garies
BONUS:
12. Die Wit Tier
13. Witwyn Woestyn - MP3 >>>
14. Fields Are Burning

is Fred du Preez, Dirk Winterbach, Dion du Biel, met Mark Tyler, Luke vetseunTownsend, Simon Skaife, Gary Gunning, Anton du Biel, Pierre Terblanche, Chris Hudson


****************************

Draadloos - Dans, Kerk En Werk (Shifty Records) - Review: Murray Harris
IRREVERENT, to say the least. Un fact, when I heard some of the choice words uttered on the title track, I wondered how on earth the boys in this band can get away with it. (They can of course, because at any given time, they don't command a big audience, so the Watchdogs let this kind of thing through now. Airplay, or TV play? That's another story altogether.)
Anyway, I've got my copy of Dans, Kerk En Werk, and it certainly matches some of the innovative Afrikaans work that has surfaced in the past couple of years.
The colloquial language is there; the Establishment is knocked out of sight; vetseunand plenty of wicked humor comes bristling through, but this group's strength lies in its David Byrne-type treatment of instruments - mostly synthesizers, here and there a penny whistle, then a snatch of squeezebox, while the music is sometimes peppered with manical laughter, or even a whole series of disgusting burps which become part of the percussion.
The song Allegations rips the King of the Mindbenders (SABC TV) apart by juxtaposing and remixing some utterances by PW, TV newsreaders, radio stockmarket reports and other foolish ads off TV (such as margarine tasting). Clever song, because it will infuriate those it's meant to infuriate, and will be a source of bittersweet amusement for more enlightened listeners.
I've often seen sleeve notes and accompanying blurbs simply being trotted out by "reviewers" in this country. The blurbs are usually pure gush, but in the case of Shifty Records' fact sheet is a gem: If I may translate a couple of lines:
"Tune in to serious circus-disco for dance mania, insomnia and maximum sensory appreciation ..., a message of movement, coded in Latin, Polish, Tarzan-cries and kitchen Afrikaans.
"We want people to laugh while they dance ... we're influenced by all sorts of music; from opera to funk, choirs of the Middle Ages to nomadic Bedouin music ... lyrics honour everything, nothing and the gods."
Sort of thing. This is an experiment that pays off. Lunatics, one and all, these guys. Happy head cases. This type of local music isn't making apologies any more, it's making waves.
Now give them some TV air time, dammit, O ye grey suits at Awkward Park.

........................ *************************************

"Warm Ritmes" met Draadloos"

Grootmasjienmusiek vir die denkende danser. Draai die klank harder en dalk sluk dit jou in. Duikbootproduksies van Kaapstad en omtrek het radioseine van die volgende groepe opgevang: Yello, Art Of Noise, Laurie Anderson, David Byrne, Brian Eno en die Kalahari Surfers.

Onvoorspelbaresurrealistiese verwerkings op 'n danssaal disco-pols. Meesleurende silwerfluit-togte deur 'n betonoerwoud van gesintetiseerde klanke, opera-stemme, selfmoordkrete, vuurpyl lanserings en dokumentêre televisie- en radioklanke.

Slim musiek wat soms absurde humor, soms aggresiewe en dikwels skerp sitiriese lirieke taetraal aanwend. "Allegations" is 'n smeulende snit wat herhaalde doodsberigte uit onlus geteisterde gebiede, stukkies weervoorspelling, markberigte, advertensies en angstige politici saamsnoer tot kragtige sosiale kommentaar.

"Glossy Blonde" kan deur 'n muur bars met die kompakte burp- baskitaarritme:
op jou glansomslag / jou oë kalm
in yuppie drome . is jy wit-warm
die nag in jou oë / is swart pels


Viriele Afrikaans in 'n nuwewêreldse idioom. Dion du Biel, Dirk Winterbach en Fred du Preez se debuutkasset ton groot belofte in die rigting. Al die bestandele is daar om op die internasionale mark te kan meeding. In geheel gesien hoor mens egter te min van die warm ritmes wat in hierdie vasteland gewortel is.

In "Heilige Toer" is daar wel 'n mbaqanga baskitaar en struktuur. Die "Boere" wat die Amerikaners so graag nadoen word opgestuur (maan toe), maar "wie sal agterbly om te boer as almal saamgaan op die Heilige Toer?" Ook oordrewe prototipe van 'n disco-beat is hier waarskynlik tong in die kies gedoen.

Dans, Kerk En Werk is op die dansvloere gemik en behoort groot welslae daar te behaal. vetseunDie tegnologiese (studio) tegnieke beïndruk en bly onvoorspelbaar. Indien Draadloos nader kan beweeg aan 'n organiese basis gaan ons musiek hoor wat saam met die groot kunstenaars van ons tyd (soos Laurie Anderson) kan praat.

Bestel Dans, Kerk En Werk by Shifty Records, Posbus 27513, Bertsham, 2013. Dit kos R160.

........................ *************************************

Kerfruimte .............................

2002kknk2002 - deelnemer/bydraer met van die mees interessante lirieke en CD vrystelling, later meer.

ook op :
Houtstok Rockfees - Plezir-Sones


skakels : karoofees.com :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )