


















DraadKar
DraadKar - Moedertaal VID >>>



Dans Elektrokaans .......................... 2012
1. Karooland
2. Liewe Maan
3. Trekliedjie
4. Alie
5. Daar Kom Die Wa
6. Moedertaal
7. Môre Oompie, Môre Tannie
8. Wandellied
9. Mannetjie
10. Perskeblom
11. Jy, Jy
"afrikaanse live outfit with live sax and synths"
is Mario Cronjé, Méshelle Gey van Pittius, Ricardo de Ruiter, Wendy Joy Crowley, Ronald Siegelaar
Die Afrikaanse elektro-groep DraadKar stel 'n splinternuwe avant-garde genre bekend: Elektrokaans! Ou bekende Afrikaanse liedjies kry 'n elektroniese dansmusiek-baadjie. Met rekenaarprogrammatuur word stem, ritme en saksofoon in 'n verrassende fusie-elektro vermeng!
skakels :