Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Dookoom


Dookoom - Gangstaz VID >>>

vetseunLAAI AF
Riffak .................................................... 2018 IOTRECORDS
1. Gangstaz
2. Shotgun
3. Fuck You
4. Breathe
5. Bloodclart
6. Act Like
7. Punani
8. Twisted
9. Bounce
10. Maleviolent
11. Sleeper
12. Dumbbell
13. Moshpit


Isaac Mutant - Act Like VID >>>

vetseun
Act Like CDS ....................................... 2018 IOTRECORDS

vetseun
Bloodclart CDS .................................. 2018 IOTRECORDS

Dookoom - You Don't Exist VID >>> (2017)
-

vetseunLAAI AFvetseunvetseun
No! ....................................................... 2016 IOTRECORDS
1. Afrikaans God
2. Chop You Down met Lilith & Donny Truter
3. You Don't Exist
4. I Love You
5. Marrafukka
6. Father's Day met Lilith
7. Love Is Creepy
8. Go K****r
9. Bitch, I Poop
10. Bastard
11. The Devil Made Me Do It met Lilith
12. Scallywag (On My Block)
13. Beefstukke
14. Pitch Black


Dookoom - Dirty met Lilith VID >>> (2017)

vetseun

vetseunLAAI AF
Silbi Dog EP ....................................... 2015 IOTRECORDS
1. The Roger
2. The Worst Thing met David Banner
3. Dirty met Pussyring
4. Bloody Agent
5. Head Crack
vetseun
Laat ons nou nie begin naai maak hier nie, dis fokken Afrikaans in sy eie ma se. Hier maak ons nie jokes nie, Dookoom fok al die heeltyd rond met singles en shit, en hier is die nuwe EfokkenP. Vol goete wat mens sal laat nadink oor wat ookal de fok jy gedink het jy weet, of wou weet. Hieso is dinge en perspektewe wat enige geharde naai sal laat weer dink, of insig bykry, of wat. Hy het die The Worst Thing op, en daai een rock. Ok, hier gaat ons moederfokkers.

................."Here, jou ma se poes man....." ...............
Ons maak oop met 'n industriële klankbeat wat rondswiep deur jou prefrontal asof dit niks beteken nie, dan het jy nog vir Isaac wat begin skree oor shit, dit breek bietjie op vir 'n chorus wat duidelik beskuldig en waarsku op dieselfde tyd... Punte word gemaak wat nog nie bevraag is nie, en net soos jy lekker saamsing "in jou ... in" kom daai beat weer terug en I fok voort, soos hy doen. The Roger is miskien, nee dit is, die lekkerste opening track, vir 'n ruk. Genoeg woorde vir 'n klein woordboek, en 'n hele paar mure vol graffitti liries... "in jou poes in" Probeer die ding by 'n robot in Roodepoort speel... Ma se liedjie.

................."Fok silence!!" ...........................vetseun
Die single wat bietjie vroeer uitgekom het, die collab met Amerika se donkerrapper, David Banner. Die fokken ding is mal, nie sekondes om te dink oor wat die naai sê nie, net reaksie, en dan sê iemand nog die heeltyd "Hosh! Hosh!", befokkenfok. I praat oor die herhaalde bullshit rassistiese realiteit waarin die Dookoom homself bevind, alles feite. Die single is met weke lange herinneringe van human rights violations en shit wat witmense gedoen het oor die jare voorafgegaan, baie nie cool. Dan kom daar die David dude oor malbeats te voorskyn, en hy spit net sulke malkak. ons mees lekker feature wat ons kan onthou, behalwe miskien ... en ..., maar die een is anders coolmal. So na die einde toe begin I goed chant wat jou sal laat ore spits, hoop ek, naai. The Worst Thing. (Bittereinder en Beumers!)

................"Tin-de-rin-tin-tin"...........................vetseun
Icon Mutant hier, so siek slymige beat maak net genoeg plek vir perverse. Die fokken song... Fok My. Ons kan nou nog nie al die bass shit hoor nie... Fenominale befokte track. I gaan aan oor een of anner chick wat haarself heel Dirty hou, met choruses en verses wat inmekaar vloei totdat daai beat breek, en ons oorgelaat word aan 'n absolute basaanval, wat êrens nog spasie het vir woorde wat I spoeg asof dit uit die mode gaan (clichékoning hier). Ons rewind die kak uit die goed uit. Pussyring kom later na die oorlog in en versag effens (nie) die aanslag wat Engels is vir Vuil, soos ek nou gelukkig ook voel. Rewind.

.................. "Jump!" ..................................................vetseun
Polities? Ons? Fokof. Bloody Agent is 'n chant oor 'n fokmalbeat, erens tussen "Jump!" (Wat ons aan Kriss Kross laat dink.) en die aaneenhoudende "Bloody Agent" kan mens fokmaklik mosh op die shit. Maklik. Daar is basslines van nerens wat emosionele snare Het enigeiemand hierde gigs gestagedive? Opbouende afbrekende emohop, met anargistiese overtones. Moenie hier rondfok nie, jump net. Rewind. Die beskuldiging wat daai anner naai gemaak het paar jaar terug word hier in amper Pollack/Boshoff-styl verwoord en uitgestal. Iets waarmee Dokoom nie sukkel nie. Larney... Love.

.................. "I KILL you!" ..........................................
Head Crack is weer op punt, net woorde en idees en beats fokorals, mens moet bietjie terugstaan om perspektief te kry, hopelik. Ons luister die shit fokhard, so ons is miskien bietjie voorbereid en ons arbeid rym soms ook. En Achmed The Dead Terrorist het ook 'n cameo gescore, half. In een van die most memorable kore. Daar's genoeg bass gemors om enige puriste oorgemaklik te maak, verses so diep weggesteek jy sal moet oorluister om te weet waddefok, prag! Nou vir die rereview... Skryf maar net nog beskrywende naamwoorde in om shine te vang, ons het dit nodig... PS die EP gaan nie by jou braai werk nie... Vasdans, nie 'n opsie, jy gaan moet verstaan. Respek Dookoom

vetseunLAAI AF
Dookoom - The Worst Thing met David Banner MP3 >>>


Dookoom - Larney Jou Poes VID >>> (2014)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/12/01

vetseunLAAI AFvetseun
A Ganster Called Big Times EP ..... 2014 IOTRECORDSvetseun
1. Larney Jou Poes
2. Electric
3. I Want You
4. Die Slow

So die Dookoom musiek is nogsteeds op heavy rotation in die Tazz. Mens moet dit so bietjie sagter maak by robotte hier in Roodepoort, want die gemeenskap is nie gewoond aan sulke harde geraas beats nie... Ai. Ons shuffle sommer alles saam, partykeer Parliament en K.A.K. saam met die Isaac en Dookoom shit. Dis soos 'n tydsmengelmoes van cool Afrikaanse Hip Hop. Die manier wat Larney Jou Poes almal nou befok het, laat daai dae in die Vlaktes net lekkerder weerklink. Maar kom ons probeer in die oomblik bly. Ons maak sommer die EP 7 snitte lank...

Amper stomgeslaan deur die vlak reaksie teenoor hierdie rocker. Met die aanvaarding van bands soos Fokof, Die Antwoord en emm, o ok, net hulle, anyway, met die aanvaarding sou mens dink dat die metaforiese realiteit oop is vir verwoording. Maar duidelik is daar nog heilige koeie, op heilige plase... Nie dat mens die direkte antgonistiese verteenwoordiging van Larney Jou Poes moet oor simplifiseer deur dit in te veel konteks te sien nie. Hierdie liedjie het baie ander van ons favourites oortref... Klaar. Ons gaan nou nie ons maniere weggee nie, maar die musiek moet tref, en die een, wel... "Your mother in the gutter..."

................ "...met 'n snorkel...".............
Nou kyk ons luister die fokken goed, so fokof liewer as jy nie aandag gee nie. Hierdie ding van 'n liedjie begin met 'n totale aanslag van beats, synths, shit en dan die Father Abrahams rympie skit, voor die ryms inslaan en Isaac die hele fokken Afrikaanse wêreld befok maak, played much? Maar ons gaan die lirieke nou nie ontleed nie, lees koerant, kyk TV, alles word vertel. Dis daai freakin breakbeat wat my so bietjie aan rewind dink elke keer, (ek vloek al die mense lank). Dis eintlik alles oor daai fokken snap, dis 'n lelike een wat die beat soos inverse bass voorgee om rustig te wees.. Glo ongelukkig die mense wat vertel en uitpraat oor die man se bewegings ken nie eintlik nie. Vergelyk die shit met fokken enige iets dan koes koes jy nou-nou ook. Nommer een. Larney Jou Poes. (Nie eers my fav nie)

................ "...fucking hectic...".............
So nou na die meer onbekende minder oorgeskryfde Dookoom, vir julle naaie wat fokkol wil weet en nogsteeds idees voorgee. Die ouens is dieper as meeste, laer as meeste, connected to shit. Onnodig om hul monument met meer pik swart te besmeer, maar die bassnekstar (sic) en onmoontlike ryms wat huls ons voed, kan, wil gaan ons maar net spoeg en verwoording wat ons doen dit. dis 'n verskriklike dombeat wat nêrens heen gaan nie, behalwe hoë bassline wat die koor inkleur. Alles word fucked gerewind vandag. Vertellend van die ervaringe en die kwaad daarvan. Weereens absoluut fokken koning hier. Laidback maar, nogsteeds drie rockliedjies se lirieke in een song, vloekwoord. Engelse Electric.

............... "...Shoot the Boer...".............
Mind snaaks genoeg fokkol dat Isaac die Engels so bietjie aanvat, ons GeBritish nog ook, en die nuwe musiek wat uitkom... wel, dit gaan van nou af bietjie meer reguit wees, soos ons dit verstaan. En Oppikoppi book toe die naaiers ook, so I Want You is my L i L i † H song, waarop sy malgaan langs Isaac wat kruipend die hele stage vol strut, buigend in sy delivery van die growwe onhoorbare krete oor ewig handuitrukkende musiek... Daai is 'n EBM beat waarop jy "Shoot the Boer!" hoor. Fok jou blindheid. Rewind, julle fokkers... Soos 'n fokken airraid alarm op maximum impak en die spiralende L i L i † H wat die fokken tyd net 99 sê... Het eintlik gedink die liedjie gaan hare rys... Maar die oogklappe, styf gespan. I Want You is die beste om repeat alleen. Klakka-klakka-klakka


............... "...I am not gonna die...".............
Ons gaan nie oorvertel van Parliament of K.A.K. nie, onnodig. Hierdie is 'n lekker een. Stadig, met 'n duisend woorde, 'n fucked up beats... Bassline soos moedersmelk, maar lelik anyway. Die man is nie van waarookaldefok jy van is nie, hy is moeg vir die manier wat wiele draai en industrieë werk, en ons almal tegnieg doodgemaak word, om dit nou dom te stel. Love die een, rustige malheid wat elektroniese inkleur oor herhalende kore in drie dimensies uitsprei. 'n Spiralende hoop chaos, wat my fokken Tazz soos 'n Tazz op KAT laat voel.

vetseunLAAI AF
Mosag MP3 .......................................... 2014
- LIED VAN DIE DAG 2021/01/15

............... "...Ons is fokken mal...".............
Dies nou nie deel van A Ganster Called Big Times nie, maar ons gaan uitfok daaroor ook, vir effek. Fok 'n paar mense eers.. Julle weet seker wie julle is... "Die nuwe ondergrond". Ok, ma check ek is Mosag hier waar ek hang, jou insig weer fokkol, poes. Nie nounet aangekom het nie ons, en skryf net internet. Hoekom hy so stil? Want hy fokken weet, al die kak is niks naby aan die konings waarmee ons al skouers gevryf het nie. Oja die liedjie, rewind... "Onbeskof." En die tye waar daar lyne in sand was... Die track sou al lankal review gewees het, maar die Jozi het anders besluit. So daar, persoonlik. Vir Jou. Onverfokkengelykbaar.

vetseunLAAI AF
Boef MP3 ............................................. 2014

............... "...Ons is fokken mal...".............
Gaan nie makliker raak nie, was al lank lus vir die standoff waarin ek gaan nut het as 'n aspirant joernalistiese wannebe Vetseun nie. Boef is net nog van dieselfde absolute harde mal shit wat die Tazz se speakers opgefok het. Tegnies industriële beats wat verdraai word in basslines, met 'n klomp slagspreuke en slaginstrumente wat die menigte woorde 'n ritme verleen. Die een is nie eers oor iets regtig nie, net die koor... Bedoelend dis al wat ons skree...

vetseunLAAI AF
Porn Star MP3 .................................... 2014


Dookoom - Kak Stirvy VID >>> (2013)
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/01/15

vetseunLAAI AFvetseunvetseun
Dookoom EP ..................................... 2013
1. Dookoom
2. You Mustn't Push
3. Sekretaris (TIK)
4. Elke Hol met Yusif Sayigh
5. Kak Stirvy
6. Gun Guitar (BONUS)

Asem ophou Afrikaanse Hip Hop, sonder verskonings. Die innie weet het wel gewag(hou) op die album. Die man is nou al 'n ruk befok, en dit kon net in heerlike harde woorde ten toon gestel word, soos dit moet. Uitting vir die van ons wat daarvoor Hop. Dookoom versterk en strek die invloed van die Kaapse Vlaktes rymkletser se Afrikaanse Hip Hop legende oneindig verder. (Hashtags, done) Isaac Mutant.

................... "... van die ... wat spat!" ...
Die EP luister ons nommer 3 eerste, want dis heeltemal fokken mal. Headphone dra liriekdigtheid begroet jou van tegnies die derde beat... Dubbelsinnige menings verskuil tussen die Sekretaris en die hoofletter TIK, Afrikaans soek nog om so vinnig vertel te word... Halfpad, rewind... Liewe Fok. Ok, weer. Dik beat, fucked drombeat, Isaac wat stadig maar ernstig begin rep, vrae gevra en statements... Maar so saammet die beat bou die anargie geraas en boodskap en intensiteit op totdat dit klink asof lettergrepe oorvleuel en verdubbelend eggoend verdubbel. Vir nou.

................... "... dookoom, dookoom, dookoom... " ....
'n Massiewe offcentre beat begroet jou met 'n siek elektroniese stem wat sy verpersoonlikking van sy ouija oorsprong boast. Maar vinnig kom daai inkruip titelsnit agtergrondskoor Dookoomdookoom - sê dit 'n paar keer. Refknwind as dit mal raak (eintlik 27 sek.). 'n O so sterk versterking van die Mutant se straatnaam, absolute mal beats met 'n ver(skei)denheid rymende beskuldigings en vloekwoorde. Alles gebas(seer) in 'n hoop realiteit.

................... "... doen wat jy wil, 'n leeu brul... " ........
As jy nou 'n grap met 'n frons kan vertel. 'n Aweregse reguit waarskuwing teen Push wees. 'n Rustige beat en patriotistiese inleiding bring 'n soliede beat en 'n spoegende Mutant tevore. [Dookoom kry nou die allehewigste Vetseun bass treatment, fok die lirieke]. Hierdie settings is gewoonlik vir nuwe Dancehall of Dubstep behou. Maar hierdie beats is so lekker soos die hardste Def-Jux/Anticon/Stones Throw/Rhyme Sayers. 'n Deurdringende Hip Hop wat nie die beat verloor tussen die elektriese inkleur. "Sin City"
vetseun
................... "... van die ... wat spat!" .......
Die EP luister ons nommer 3 derde, want dis heeltemal fokken mal. Headphone dra [HARD] liriekdigtheid begroet jou van tegnies die derde beat... Dubbelsinnige menings verskuil tussen die Sekretaris en die hoofletter TIK, Afrikaans soek nog om so vinnig vertel te word... Tweede keer luister... Dik beat, fucked up harde drombeat, Isaac wat stadig maar ernstig vrae vra en statements state... Maar so saammet die beat bou die anargie geraas en boodskap en intensiteit [ die anargie geraas en boodskap en intensiteit ] op totdat dit klink asof lettergrepe oorvleuel en verdubbelend eggoend verdubbel. [verdubbelend eggoend verdubbel].

................... "skink 'n bier en 'n vodka..." .......
Elke Hol vat ons so bietjie na die groovier kant toe, nie dat enige intensiteit op hardheid prysgegee word nie, so dis 'n tribute song, vir daai heuning wat hier deurmekaar gerym word, van my Wee Pub tot by Paul se Shebeen, middestad quarts vir R10, en daai R25 lughawe dumpy. Hewige beats en oorgenoeg atmosferiese afronding met Yusif Sayigh se saamsingende tart, lekker. Skink een vir die laaste song.

................... "I don't give a fuck hoorie..." .......
Terug na destroying groot beats en direkte boodskappe lui gerym in eerlik reguit tartend grappige lirieke, self indulgent soveel soos dissend, opbouend en insluitend soos dit fokjou en wegstoot. Die EP hou op raad gee of inlig en vertel die storie sonder tierlantynjies of oormatige bnwe., elektroniese Afrikaanse Hip Hop in sy element. Sal seker moet invest in 'n "Double Story" want ek het dit gemis. DOWNLOAD BY iTunes >>>

[Sal volgende week Gun Guitar koop en review]


skakels :








vetseun

vetseun

vetseun

vetseun

vetseun


vetseunvetseun

vetseun

vetseun
2015 05 09 - Dookoom, Spiderland (FRA)
vetseun
vetseun


vetseun

vetseun

vetseunvetseun

vetseun

vetseun

vetseun


2014 12 20 - Planet Base Reunion 2014 - Dookoom - The Flashback Show: Uncle Cal, Mr. Mo, Selwyn Bartlett, Brian Bo Home, Chris Berrer, Zami Mdingi, Newton September, Auriol Hays; Club T-Zers/Planet Base Reunion: Dr. Kapnoudis, Andyleigh & Supreme, Crosby, Nama Xam & Perspektif, Isaac Mutant, Rheebongs, Marco Polo, Mixed Mense, Parkside, Jerome Rex, Eazy, E20, White Nite, The Big L, Recjless, Tony ACE, Planet Earth, realROZZANO; Jazz Revival Stage: DJ Keith Davids, Mark Grainger, Good Hope Centre, 14:00, R200
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )