. . . . . . . . __
Dooie Diere
Dooie Diere - Die Highways Bloei VID >>> (2014)
- "Die Dooie Diere"
Dooie Diere EP ................................. 2017
1. Potgietersrus 1989
2. Boeta
"Dooie Diere, waar André van Rensburg saam met Franco Prinsloo die woorde van Kobus Kotze melodieus vergesel. Die half eksperimentele half artpiece woordband is 'n welkome alternatiewe byvoeging tot die musiek versameling, devil may care en amper matter of factly, baie cool. Na 'n heel paar optredes in en om Gauteng, het hulle ook by Oppikoppi en Aardklop mooigeraas gemaak." - 2013 saam Die Menere
skakels :
2018 10 26 - Marcia Moon, Dooie Diere, Bok In Die Berg, Hughes Rhythm, Liebet, Club Bohemia
2014 06 19 - Dowe Digters verbrand die winter saam met Dooie Diere, Railways Café, Irene
2014 05 01 - Dooie Diere, Die See, Amuse Café
2014 02 14&15 - Dooie Diere + Die Menere, Cachet Kleinteater, Potchefstroom R80
2013 07 04 - Volkspeler, Dooie Diere, Die See, Bohemian, R30