Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
D'Low (Hie Pop, Kallit All Starz)
vetseun
Then And Now .................................... 2007

sien Die Burger

vetseunvetseun
La naissance (The Birth) ........ LDR002 LOW DOWN
1. I Don't Know
2. Diamonds
3. Get It Straight
4. Moerse Koffie - MP3 >>>
5. Wanna Be With Me
6. Caught In Bed
7. Fairy Tale
8. Moeder
9. Baby Born
10. U Touch My Heart
11. Diamonds (Funky Club Remix)
12. Why (Unplugged)
13. Meisie, Kyk Hoe Lyk Jou Hare
14. Throw Ye Hands Up
15. Meisie, Kyk Hoe Lyk Jou Hare (Remix)
16. Meisie, Kyk Hoe Lyk Jou Hare (Accapella)

vetseunvetseunvetseun
Cosmic Child ........... CDGRUF015 2000 GHETTO RUFF
1. Nan Wang Nan Wang (Chinese)
2. Out Of My Mind
3. Let Go
4. Cosmic Child
5. Jungle Love
6. Don't Want Your Love
7. If Ever
8. Ruicas
9. Throw Your Hands In The Air
10. Stop Jou Dinge - MP3 >>>
11. Autumn Leaves
12. Mal Gebou
13. Emotions
14. Summertime
15. If Ever (Remix)
16. Don't Want Your Love (Remix)

die Cosmic Child in elkeen word dan ook verteenwoordig
...------in------repeat-----shuffle------
... en menigte musikale gevoelens is al deur die van d'low verryk. 'n sagte aanslag met 'n breë verskeidenheid klanke en buiverskuiwings, chinees 1, 'n overall hip-hop 2, jazz 3 en impressionistiese oordrag. die solo album van wyd erkende musikant met verskillende style en nog vanuit die land se hip- hop vlakte self. met tye saam met hie-pop en hope kollaborasies, met klomp daarvan hier te hoor. die hele album se musiek is deur Shaheen en Issy Ariefdien gekomponeer, behalwe 3 Kyllex, 4 Nat King Cole en vervaardig, saam met 24 Grenville Williams bass (Nine), 2 Jimmy Dludlu guitar, 3 Kyllex, 415 Zorro vocals, 6 Richard Hala, 671015 Ready D scratching, 11 Greg Jacobs sax, 11 Ash Read (ColourFields, Booya Bass), 12 Q-Rock vocals, 15 Ragga vocals
met die wêreld se musiek, wa-wag nie daai harmonieuse taallose gesing klank nie, 'n ware verteenwoordiging van die musiek wat mense geniet, daar soos gesê die R'n'B gevoel, en hip-hop, reggae, jazz, .....en die afrikaanse nommers, Stop Jou Dinge saam met BVK se ready d('n mooi aanmaning), en mal gebou met q-rock ('n heerlike upbeat liedjie vir 'n meisie met onder andere kuite), is daardie suid-afrikaanse smaak in sy skerpste, plaaslike rhythm hop met woorde.

vetseun
If Ever... CDS ....... GRMAX002 GHETTO RUFF
1. If Ever
2. Autumn Leaves
3. If Ever (Instrumenteel)

sien BVK : POC

flyers :
1 11 2003, Don Bosco Hotel, CT Don Bosco November Festival flyer met Brasse Vannie Kaap, Black Noise, Teba, D'Low..


skakels :









vetseun

2000 12 01 - HIV Hop: World AIDS Day HIV Hip Hop Concert: BVK, Devious, D'Low, Cool Funk, Godessa, M. Dantai, Princeton high School, 14:00, R5
vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )