Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
DJ Naaldekoker (Piet Potent)
vetseun

Naaldekoker verlaat Jack Parow

Naaldekoker, Rufio Vegas, Jade Neebe, Jack Parow, Loki Rothman - Fotograaf: Paul Ward


Naaldekoker, Jack Parow se DJ, verlaat die groep om sy eie loopbaan na te streef. Hy het vir Parow vir die laaste keer by KKNK verlede naweek bygestaan en sal vir die heel laaste keer op die Party Cruise na Mozambiek vanaf 9 tot 11 Desember (http://www.southafrica.to/), saam met hom optree. Naaldekoker sal daar ook sy eie DJ vertoning lewer.

'Na vyf jaar van voltyds toer saam met Jack Parow het ek besluit nou is die tyd om die stap te neem en alleenlik te fokus op my eie loopbaan. Die ondervindinge van die afgelope vyf jaar is sonder twyfel van die hoogtepunte van my lewe. Ek het gegradueer op 23 en direk daarna die wêreld om begin toer saam met Parow, ek kon vir niks beter gevra het daardie tyd nie, vertel Naaldekoker.

vetseun
Fotograaf: Christopher Laurenz


Naaldekoker het intussen van sy eie treffers op radio gehad, ondermeer The Meltdown met GoodLuck, Ek Smaak Jou met JR and Lost in Here met Richard Brokensha. Hy het sy debuut album, The Club Meltdown, aan die einde van verlede jaar vrygestel. Naaldekoker voel dat die tyd nou reg is om homself te vestig as een van Suid-Afrika se voorste DJ's en musiek vervaardigers.

Oor sy vertrek sê Jack Parow dat dit ''n great reis was saam met Naaldekoker. Wanneer mens vir so lank saam toer raak mens soos familie. Hy sal gemis word, maar dit is tyd om aan te beweeg. My vertonings het oor die laaste twee jaar meer verander na 'n band set-up as die oorspronlike DJ optredes. Ek het 'n next-level tromspeler, kitaarspeler en baskitaarspeler op die oomblik.

Met die vrystelling van Parow se nuwe album, Nag van die Lang Pette, het hulle meer akoestieke vertonings, met geen DJ nie, begin speel. By huidinge vertonings word meer elekroniese elemente uitgehaal wat gevul word deur die groepslede.
'Ons fokus nou daarop om die beste en oorspronklikste live set moontlik te gooi. Dit beteken nie dat daar nie meer DJ sets sal wees nie. Ons beplan iets interessant hiervoor in die toekoms.
vetseun

Fotograaf: Paul Ward


OPTREDES:

11 Julie: Jolly Dolphin, Jeffreysbaai

10 Oktober: kykNET verhoog, Aardklop
Kaartjies: R50
Tyd: 23:00
Facebook: https://www.facebook.com/Aardklop?ref=hl
Twitter: @AardklopFees


Links:

iTunes: https://itunes.apple.com/za/album/club-meltdown-mixed-by-naaldekoker/id736125635?ign-mpt=uo%3D4
Facebook: https://www.facebook.com/pages/Naaldekoker/310901404342
Twitter: @DJNaaldekoker








An F! Records release:vetseun

NAALDEKOKER:
The Club Meltdown


Naaldekoker is well down as Jack Parow's right-hand DJ. He burst onto the SA music scene in 2012 as an independent act, churning out radio hits like Ek Smaak Jou featuring the popular rapper JR, The Meltdown featuring GoodLuck and Lost in Here featuring Richard Brokensha (from ISO). At the end of 2013 Naaldekoker brought what everyone was waiting for with bated breath - his debut album.

The Club Meltdown is a double album. Disc 1 is a flowing compilation mix with Naaldekoker's old and new hits and smashing mixes. Disc 2 contains all Naaldekoker's original tracks, radio edits and instrumentals.

Apart from JR, GoodLuck and Richard Brokensha, Naaldekoker also collaborates with Liquideep and legendary American singer Ultra Naté. She is well known for the house and dance-pop hits like Free and If You Could Read My Mind. On The Club Meltdown they collaborate on the single, Alive.


Links:

iTunes: https://itunes.apple.com/za/album/club-meltdown-mixed-by-naaldekoker/id736125635?ign-mpt=uo%3D4
Facebook: https://www.facebook.com/pages/Naaldekoker/310901404342
Twitter: @DJNaaldekoker
SoundCloud: https://soundcloud.com/dj-naaldekoker








vetseunvetseun
The Club Meltdown ........ FECD069 2013 SOUL CANDI

Jansen Myburgh aka Naaldekoker has quietly been taking on the South African charts with his singles 1 by one. Top 5 Chart toppers on 5FM like The Meltdown with Goodluck and Ek Smaak Jou with JR and nationwide success with his remix of Kurt Darren's Kaptein. Not forgetting his current Top 40 his with Richard Brokensha from ISO titled Lost In Here led to the debut album from this young superstar.
Produced by Justin De Nobrega (Die Antwoord, Jack Parow) Naaldekoker is ready to take on the world. Already charting in Australia with Ek Smaak Jou and its also just been taken on for NY Club Scene by Cazwell.
The album is ¾ artist album and ¼ DJ Album including international club bangers from his DJ Sets. Also look out for new singles with Lakota Silva, Pierre (Die Heuwels Fantasties), Ultra Naté as well as a brand new remix of Brenda Fassie's Weekend Special.

vetseun
With Or Without You MP3 ................. 2013 5FM
- DJ Naaldekoker & Jon Savage met Liquideep


DJ Naaldekoker: Stel witwarm enkelsnit vry, teken met Australiese elektro-platemaatskappy
vetseun
DJ Naaldekoker stel nuwe enkelsnit vry

DJ Naaldekoker se eerste twee enkelsnitte ('The Meltdown' in samewerking met Goodluck en 'Ek Smaak Jou' in samewerking met JR) het bykans onmiddelik treffer-status bereik op plaaslike radiostasies en vir hom 'n groeiende skare lojale aanhangers gewerf. Nou is hy gereed om sy ster status te staaf met 'n splinternuwe enkelsnit - 'Lost In Here', vervaardig in samewerking met Richard Brokensha van ISO-faam.

"Ek is 'n groot aanhanger van Richard se werk as lid van beide ISO en kidofdoom. Hy het 'n baie kenmerkende stem en dit is defnitief iets waarvoor ek soek wanneer ek die kunstenaars kies saam met wie ek werk. Hy is ook absoluut professioneel en bring 'n sekere mate van perfeksionisme na die proses; hy sal byvoorbeeld doodseker maak sy opnames is perfek voor hy die ja-woord gee. Ons wou 'n ligte snit met 'n ondertoon van gewaagdheid skep, en na baie ure van skaaf en vorm kan ek nou met trots die produk van ons harde werk vrystel - dames en here, my derde enkelsnit, vervaardig in samewerking met Richard Brokensha, Lost in Here!" sê DJ Naaldekoker.

Luister Lost in Here: https://soundcloud.com/dj-naaldekoker/dj-naaldekoker-feat-richard
Koop Lost in Here: https://itunes.apple.com/us/album/lost-in-here-feat.-richard/id656548026?i=656548094


DJ Naaldekoker teken met Central Station Records


DJ Naaldekoker is Australiaanse elektro-platemaatskappy Central Station Radio se nuuste fonds. Hy het onlangs 'n kontrak met die maatskappy geteken en sal binnekort sy enkelsnitte 'The Meltdown', 'Ek Smaak Jou' en 'Lost in Here' internasionaal vrystel.

Hierdie skuif bied die Kaapse platejoggie die geleentheid om Suid-Afrika in die buiteland te verteenwoordig op die eletroniese dans-musiek platvorm. Australië word wêreldwyd gesien as die Mecca van elektroniese dans-musiek en bied gereeld groot feeste soos Big Day Out, Parklife en Creamfields aan. Die wêreld se voorste vervaardigers en platejoggies woon hierdie geleenthede by, wat gereeld meer as 50 000 aanhangers trek.

Sosiale media skakels:
Facebook: www.facebook.com/DJ-NaaldeKOKER
Twitter: @DJNaaldekoker

vetseun
Lost In Here CDS .............................. 2013
1. Lost In Here met Richard Brokensha (kidofdoom, ISO)


DJ Naaldekoker: Releases a hot new single and signs with an Australian electro label

DJ Naaldekoker Releases a hot new single

DJ Naaldekoker's first two singles The Meltdown featuring Goodluck and Ek Smaak Jou featuring JR were instant radio hits and garnered him a loyal and growing fan base. Now he will prove that he is no fly-by-night DJ with the release of his breath-taking new single, Lost In Here featuring ISO's Richard Brokensha.

"I'm a massive fan of Richard, and of his work in both ISO and kidofdoom. He has a very distinctive voice and that's definitely something I look out for when selecting artists to collaborate with. Along with his great voice, Richard is a pro. He brought an amount of perfectionism to the process, making sure his takes were absolutely perfect before giving them the go ahead. We wanted to create something light, but with an edge, and after many hours of working on shaping and fine-tuning the track, I've ended up with something that I am proud to present: My third single, DJ Naaldekoker featuring Richard Brokensha, titled Lost In Here," says DJ Naaldekoker.

Listen to Lost in Here: https://soundcloud.com/dj-naaldekoker/dj-naaldekoker-feat-richard
Buy Lost in Here: https://itunes.apple.com/us/album/lost-in-here-feat.-richard/id656548026?i=656548094


DJ Naaldekoker signs with Central Station Records

DJ Naaldekoker is the latest find for top Australian electro label, Central Station Records. He has recently been signed to the label and will be releasing his tracks The Meltdown, Ek Smaak Jou and Lost in Here internationally in the near future.

This is a great opportunity for Cape Town's DJ Naaldekoker to represent South Africa in one of the biggest Electronic Dance Music scenes in the world. Australia is considered the mecca of electronic dance music worldwide, known for hosting some of the world's biggest electronic music festivals such as Big Day Out, Parklife and Creamfields. The world's best producers and DJ's can be seen at these festivals, which often have more than 50 000 people in attendance.

Social media links:
Facebook: www.facebook.com/DJ-NaaldeKOKER
Twitter: @DJNaaldekoker



vetseunvetseun
Ek Smaak Jou CDS .......................... 2013
1. Ek Smaak Jou met JR

- Kaptein (Remix)
- The Meltdown (Club Edit)
- The Meltdown (Radio Edit)


skakels : soundcloud.com/dj-naaldekoker









vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )