Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Dikazzins (Etienne Terblanche & Dikazzins)
vetseun
Die Magtige Dreuning..... . DPK007 2008 DE PLATE KOMPANJIE/SELECT
1. High-Fi Hel
2. Gewete Sweet
3. Die Son Trek Water
4. Swallow
5. Leë Bottel Tasvetseun
6. Sak En As
7. Daarna
8. Two Timer
9. Langpad
10. Peppermint Stuyvesant
11. Die Kreet Van Die Krygers Van Die Suide

Uit email:

Dikazzins had op 28 Julie, in die jaar van Onse Here, 2007 die groot voorreg om te headline by 'n rockfees in Klapmuts, genaamd die Screamfest.

Dikazzins het oor die jare heen naam gemaak as 'n band met deursettings vermoë en ongelooflik baie gees, 'n stelling wat bewys word deur die ondersteuning wat die band geniet in verskeie oorde. Hulle word gekenmerk deur 'n ongekunsteldheid wat uit beide hulle optrede sowel as hulle musiek duidelik blyk. Die neefs is mens-mense.

Soos wat die tyd aangaan, en ons meer inligting oor die betrokke wees ingewin het, het die spannig al hoe meer gelaai. Eerstens, organiseerders verkies normaalweg om Dikazzins nie laaste te laat speel nie, eerstens omdat hulle 'n crowd tot hulle voete dwing, tweedens om die mense vroeër daar te kry, en derdens, omdat die neefs heeltemal te veel "gees" vang om te kan speel laataand. Tweedens, Dikazzins speel ten beste hardcore country en dit blyk toe dat al die ander bands daar metal bands is. Ek weet nie hoe hulle 'n Tassenberg Bluesrockband kan laat headline by 'n metalshow nie, maar dit daar gelaat.

Ons het toe maar eers by Kaalvoet op die plaas gaan braai, uit naakte vrees. Ons set sou 11uur begin en Kaalvoet boer amper langs Lanners Landing. So tienuur se kant, toe ons die meeste van die wyn opgedrink het, sien ons toe nou kans vir die metaalfees waar ons moet gaan blues speel. Anton en Charl glip gou weg om hulle girlfriends te gaan haal en Kaalvoet en Etienne wag vir Charl om hulle te kom oplaai. Halfpad Klapmuts toe sms Anton vir Kaalvoet:" Ou, dit klink of hulle katte offer hier binne".

Daar gekom, word die neefs begroet deur 'n see weird mense, soos wat jy nie eers op 'n goeie aand in Mystics op Stellenbosch sou kry nie. Daar is piercings deur allerhande plekke, vreemde haarstyle, eyeliner, buckles en zips en clips en boots met buckles en so aan. uit die saaltjie ("die grot") waar die "fees" is kom daar 'n onaardse geskree. Ons sou later hoor dat dit is hoe dit werk in 'n metal band. Ons het toe maat weereens by die bar gaan sit en try gees vang, maar selfs Jägermeister wou nie die truuk doen nie. Ons het toe uiteindelik die stage net so voor middernag geslaan. Die helfte van die crowd het uitgeloop en die res was taamlik verward. Hulle kon seker nie verstaan wat die akoestiese kitaar op die stage doen nie en hoekom hulle kan hoor wat Etienne sing nie. Hulle kon seker ook nie verstaan wat Etienne met sy topboots op stage doen en hoekom Kaalvoet nie skoene aanhet nie. En die ergste is, Dikazzins is nie in swart geklee nie.

Ons was heel uitgefreak en ek dink die crowd ook. Dikazzins gaan nie in die nabye toekoms weer by 'n metalfees headline nie. En net vir good measure gaan ons nou vir so rukkie net by VLV-byeenkomste, damesoggende en moet-troues speel, net om ons siele te laat bedaar.
Groetnis
Kaalvoet


vetseunvetseun
Die effek van Rooiwyn (guides & demos) EP . 2006
1. Daarna - MP3 by myspace
2. Leë Bottel Tas - MP3 by myspace
3. Two Timer - MP3 by myspace
4. Ombudsman (Hanru Niemand)
5. Diva Van Die Prairie
6. Tissues Vol Issues (Instrumenteel)
7. Hoerkindt

is Etienne Terblanche, KJ du Toit, Charl Stapelberg, Anton Bartman

Dele van die band mag dalk partykeer as Kaalvoet Jannie en Die Kurktrekkers misgis word.


ook op :
Rots 3 kompilasie
Die Eerste Avontuur kompilasie

flyers :
2007 07 28 - Hoppalongcasidy, Dikazzins, Fynbos, Notim, Lanner's Landing, 18:00, R20
Op die Weskus:
2007 04 27 - Dikazzins, Teyana's, Velddrif
2007 04 28 - Dikazzins, Teyana's, Velddrif
2007 04 29 - Dikazzins, Beach Bar, Langebaan
2007 03 19 - Beyerskloof Musiek Marathon: Kaleidsoskoop, Slagyster, Lukraaketaar, Gian Groen (Spinnekop), Klein Libertas Teater
2007 03 20 - Beyerskloof Musiek Marathon: Die Hartvruggies, The Orange Stilletto's, DNA Strings, Jan Blohm, Klein Libertas Teater
2007 03 21 - Beyerskloof Musiek Marathon: Go Team!, Rastamie, Captain Stu & The Llama's, Klein Libertas Teater
2007 03 22 - Beyerskloof Musiek Marathon: The Violent Free Piece, Gerald Clark, Southern Gypsey Queen, Boulevard Blues Band, Klein Libertas Teater
2007 03 23 - Beyerskloof Musiek Marathon: Sondag Sensasie, Foto Na Dans, Die Helde, Bed On Bricks, Klein Libertas Teater
2007 03 24 - Beyerskloof Musiek Marathon: Hanru Niemand, Koos Kombuis, Dikkazzins, Zinkplaat, Rory Eliot, Klein Libertas Teater
2006 22 Oktober - Dikazzinz Unplugged, Beach Bar
2006 21 Oktober - Dikazzinz, Visstok Rockfees, Breedeklooffees
2006 14 Oktober - Dikazzinz, Boshimela, Breedeklooffees
2006 10 Oktober - Bed On Bricks, Akkedis, Liquid Fusion, Abnormal Load, Dikazzins, Vredenburg Skougrond, 16h00, R60
2006 24 September - Dikazzinz, Hermanus Walvisfees
2006 22 September - Dikazzinz, Paarl Rugbyklub
2006 6 September - Die Helde?Bellville Frekwensie? Sondagmiddag Sensasie? Die Treffer? Dikazzinz? Orange Stiletto's? BMV? Slagyster? Zinkplaat? Buitenstander? ...Alles op een plaat??? ...Klein Libertas Teater Spring Festival, 6 September 2006!!!!!
2005 03 10, Bohemia, Stellenbosch Ketel Kompetisie flyer Scarlet, Semiotiek, Livid, Gebou Gebou, Dikazzinz, Die CY Tragedie, E.B.N.H., Intonasie, Henry Jack + Malva Centauri malva centauri
skakels : dikazzins.blogspot.com : myspace.com/.. : facebook : planetcrossing.co.za/...










2009 03 14 - Geraas Oppie Plaas III: Klankgrens, Valskerm, Skuim, Die Seisoen Na Somer, Die Etienne Terblancbe Band, Willim Welsyn, Olinosterfant, Brackenfell Plaasteater, Hazendal, 17:00, R60 - Music Mate
vetseun

2008 10 28-30 - Die Sterrefees/2008: Anton Goosen, Dewald Louw, Etienne Terblanche & Dikazzins, middelklAs, New Holland, Semyazah, Willim Welsyn en die Sunrise Toffies, Zinkplaat, Cotten-Kola + many more, Karnmelkspruit, Lady Grey, Eastern Cape, R165
vetseun

2007 12 17-22 26-31 - De Plate Kompanje bied aan Die MK Tweede Avontoer
vetseun

2007 03 19-24 - Beyerskloof Musiek Marathon: Kaleidsoskoop, Slagyster, Lukraaketaar, Gian Groen (Spinnekop), Die Hartvruggies, The Orange Stilletto's, DNA Strings, Jan Blohm, Go Team!, Rastamie, Captain Stu & The Llama's, The Violent Free Piece, Gerald Clark, Southern Gypsey Queen, Boulevard Blues Band, Sondag Sensasie, Foto Na Dans, Die Helde, Bed On Bricks, Hanru Niemand, Koos Kombuis, Dikazzins, Zinkplaat, Rory Eliot, Klein Libertas Teater
Beyerskloof Musiek Marathon

2006-07 - De Plate Kompanje bied aan Die Eerste Avontoer: Zinkplaat, Dikazzins, Sondag Sensasie, Die Helde, Foto Na Dans, Slagyster - Beyerskloof
Die Eerste Avontoer

2006 09 06 - De Plate Kompanje en Klein Libertas Teater bied aan Die Eerste Avontuur - CD LONSH: The Orange Stiletto's, Foto Na Dans, Zinkplaat, Dikazzinz, Die Helde, Sondag Sensasie, Slagyster, Gerald Clark, Buitenstander, 18:00, R25
vetseun

vetseunvetseunvetseun vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )