Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Diff-Olie .co.za
vetseunvetseun
Die Borrelbad Insident . BOER002 2002 BOEREPLAAS PLATE
1. Rockpop
2. Bitternag
3. Vanaand (3 Uur)
4. Lekkerbydiesee
5. Maskers

met SJ van der Walt, JF Prinsloo, S van der Walt, Rix

...stil Pretoria strate broei... Diff-Olie bring 'n bietjie ernstigheid na afrikaans. nie net is die heerlike diepkitare perfek en heimwee nie, maar frikkie se stem vertel stories wat almal ken. vertel is die verkeerde woord, hy sing... nie sommer is die man se stem al met vegvliegtuie vergelyk nie, hy kan.
vanaf #1, die treffer Rockpop sing mens uit volle bors saam en kom die glimlag na jou lippe met die nadink aan sal daai mooi kinders wat die beskrywing vervul. Bitternag -te het almal en die aanvaarding van liefdes foute, #3 dieselfde net rustiger, voetstamp saamstem. #4 'n soniese kuier en verhaal van die see soos net Pretoria dit kan vertel. #5 bring jou by die inkyk en die titel Maskers beskryf meeste, 'n funky vraende nommer wat defnitief aan jou siel sal pluk as die kitaar note jou nie klaar gehelp het nie.... wag 'n paar sek en press play

frikkie Diff-Olie was ook van lede van daardie laat negentigs rock band Thysis. Thysis se "bunny on bricks" cd, kry samples by mp3.com.


flyers :
2004 11 20, Bila Bila Resort, PTA Geraas by die Plaas Diff-Olie, Jan Blohm, Die Kaalkop Waarheid, Ondier, Fonkfaai, Amok
2003 08 24, Laeveld Lawaai flyer Anton Goosen, Valaint Swart, Beeskraal, Piet Botha en Jack Hammer, Paul Riekert en Anton L'Amour, Riku Lätti en Jean Marais, Soil 7T7, SciCoustic, Liela Groenewald, Piksteel, Frosted Orange en Diff-olie.
2003 04 11, Pistol Knight, Krugersdorp. Piksteel met Diff-Olie.
2002 09 24-28, Drakenstein-restaurant (Kampus) Aardklop 2002 Draak-Rock 12Hz, Diff-olie, Brixton Moord En Roof Orkes, Spinnekop, SciCoustic, Not My Dog, Anika, Delta Blue, Frosted Orange, Wouter van de Venter, Sons Of Trout, Akkedis, Battery 9, Kobus!, Beeskraal, Four Ounce Freedom, Alta Joubert, Jakkie Louw, Mel Botes, Liela Groenewald, Skalllabrak, Plank, Piet Botha aardklop.co.za
2002 07 20 - B o e r e p l a a s R o c k: Anton Goosen, Piet Botha, Karen Zoid, Beeskraal, Diff-Olie, Spinnekop, Die Kaalkop Waarheid, Ekstra Dik, Ondier, Akkedis, Ddisselblom, Brixton Moord En Roof Orkes, Loftus, PTA - samusic.co.za
2001 09 02-06. Potch Aardklop Nasionale Kunstefees Castle Loud - Nag van Die Legendes Piet Botha, Koos Kombuis, Anton Goosen en die Bushrock Band, Valiant Swart, Brasse Vannie Kaap, Beeskraal, Die Radiators, Karen Zoid Tassenberg Stalteater, Heimatsaal Valiant Swart, Frosted Orange, Diff-olie, Spinnekop, Piet Botha, Beeskraal, SciCoustic, Wouter vn de Venter, Delta Blue, Akkedis, Not My Dog, Anika, Wess-Lee, Karen Zoid aardklop.co.za


ook op :
Tassenberg All Stars 4 - R.I.V.
Afrikaanse met Attitude - Rockpop
Tasssenberg All Stars 3 - Lekkerbydiesee


skakels : Diff-Olie.coza : greyskies : ou thysis blad : Thysis by wolmer.co.za : mp3.com/thysis










2003 07 24 - Castle Lager - Laeveld Lawaai: Anton Goosen, Valiant Swart, Beeskraal, Piet Botha & Jack Hammer, Paul Riekert & Anton L'Amour, Riku Lätti & Jean Marais, Soil 7T7, SciCoustic, Liela Groenewald, Piksteel, Frosted Orange, Diff-Olie, 12h00, R60
vetseun


2000 12 07 - Wolmer Rock Show: Smoor, Thysis, RhütZ, Diff-Olie, Beeskraal, Not My Dog, 19:00, R30 - wolmer.co.za
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )