Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Vier Hugenote
Oom Willie Palm en Die Vier Hugenote
vetseunvetseun
Speel Weer LP ........................... SL 133 SAFFIER PLATE/ONS LAND REEKS
Kant Een:
1. Sampie Se Polka (Trad.)
2. Hennie Se Settees (Trad.)
3. Oom Palm Se Wals (W. Palm)
4. Outydse Lanser (Trad.)
5. Baandans (Trad.)
6. Willie Se Mazurka (Trad.)
7. Boerewals (Trad.)
Kant Twee:
1. Gwen Se Polka (W. Palm)
2. Willie Se Wals (W. Palm)
3. Outydse-Tweestap (Trad.)
4. Lettie Se Wals (W. Palm)
5. Pietie Se Wals (Trad.)
6. Rooirokkie Vastrap (W. Palm)
7. Mampoer Polka (Trad.)

Oom Willie Palm is van geboorte In Vrystater - hy is in 1894 in Ficksburg gebore. Oom Willie was nog 'n jong knapie toe die donker oorlogswolke van die tweede Engelse-oorlog oor die Vrystaatse republiek begin saampak het.
Gedurende hierdie moeilike oorlogs-iare het die Palm gesin na die Transvaal verhuis en hulle in Boksburg gevestig waar Oom Willie ook na die oorlog sy skool-opleiding ontvang het. Hy het altyd In groot lielde vir boeremusiek gehad en vanaf 1911 leer hy die konsertina, kitaar, basviool en huis-orrel speel.
Gedurende 1916 is hy getroud en sy Vrou Lettie (vir wie hy die bekende Lettie se Wals gekomponeer het) is ook 'n vaardige musiekant wat ook die konsertina, kitaar en klavier bespeel.
Omstreeks 1930 stig Oom Willie sy eie Boere-Orkes wat bestaan het uit Oom Willie, Tant Lettie, Pietie Vermaak en Alec Vennaak (laasgenoemde twee is reeds oorledel). Die orkes staan bekend as ,,Die Vier Hugenote" en gedurende 1932 maak hulle, hul eerste plaatopnames en agt plate verskyn van hierdie orkes wat vir die volgende klompie jare baie gewild was.
Na baie moeite het Saffier-Plate weer vir Oom Willie en Tant Lettie opgespoor en oorreed om hierdie opname te doen en ons voel trots dat hierdie egte outydse konsertinawysies nou vir die nageslag bewaar sal bly. - omslag

Opname en produksie: Pierre J. Lombard en Gerrie Bezuidenhout

Oom Willie Palm En Die Vier Hugenote
vetseunvetseun
Sampie Se Polka / Hennie Se Seties 7" . SK 59 KRISTAL
Kant Een:
1. Sampie Se Polka (Tradisioneel)
Kant Twee:
1. Hennie Se Seties (Tradisioneel)

vetseun
Die Ses Hartbrekers / Die Vier Hugenote Vol. 2 . SLS 18 TBK

vetseun
Die Vier Hugenote Vol. 1 LP ... SLS 15 SKATKIS/TBK
- Die Oorspronklike Vier Hugenote - Volume 1 - .
Kant Een:
1. Bruilof-Setees
2. Dag En Nag-Wals
3. Op-Laas-Polka
4. Letties-Wals
5. Jemkoek-Polka
6. Piet Se Wals
Kant Twee:
1. Mampoer-Polka
2. Boerewals
3. Kom Ons Dans-Setees
4. Willis-Mazurka
5. Annie Ruik Gom-Polka
6. Vergeet Nie-Wals

vetseun
Tant Siena Settees / Lekker-Polka 7" . GX 58 HIS MASTER'S VOICE

vetseun
Ou Tyd-Settees / Bablas-Polka 7" . GX 52 HIS MASTER'S VOICE

vetseun
Oom Koos Sê Mazurka / Die Ses Hartbrekers - Bobbejaan Klim Die Berg 7" . GX 51 HIS MASTER'S VOICE

vetseun
Vergeet Nie-Wals / Annie Ruik Na Gom Settees 7" . GX 46 HIS MASTER'S VOICE

vetseun
Willis Mazurka / Kom Ons Dans Settees 7" . GX 39 HIS MASTER'S VOICE

vetseun
Mampoer Polka / Boere-Wals 7" .GX 32 HIS MASTER'S VOICE

vetseun
Jemkoek-Polka / Piet Se Wals 7" . GX 26 HIS MASTER'S VOICE

vetseun
Op Laas Polka / Lettie Se Wals 7" . GX 21 HIS MASTER'S VOICE

vetseun
Bruilof Settees / Dag En Nag Wals 7" . GX 12 HIS MASTER'S VOICE


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)