Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Strydom Broers
vetseun
Waarom Vaarwel LP .............. KLS 367 KRISTAL
Kant Een:
1. My Lief Marie
2. Is Jy Ook Eensaam
3. Skakel My Weer
4. Sy Kitaar En Die See
5. Lente Op Die Eiland
6. Waarom Sê Jy Vaarwel
Kant Twee:
1. Heimwee
2. Tere Herinnerings
3. Skip Na Hong Kong
4. Dit Is Vaarwel
5. Silwer Maan
6. Skuldig

vetseun
Verlange Na Ons Plaas LP .. KLS 341 KRISTAL
Kant Een:
1. Sluit Jou Ogies
2. My Bruinoog Boetie
3. Ek Stuur Die Rose
4. Lente Op Ons Plasie
5. Amigo Se Kitaar
6. Nagtyd In Die Bosveld
Kant Twee:
1. Net Iemand Soos Jy
2. Ek Wonder Waarom Is Ek Eensaam
3. Rose In Die Sneeu
4. Moeder, Treur Nie Op My Troudag
5. Moeder, Roos Van My Hart
6. Trein Na Pretoria

vetseunvetseun
Nou Te Laat LP ...................... KLS 330 KRISTAL
Kant Een:
1. Sy Leer My Jodel (She Taught Me How To Yodel) (Van Sciven, Roberts, Emerson)
2. Nou Te Laat (Potgieter)
3. Hande Van Moeder (Putter)
4. Geel Roos Van Skoonheid (Yellow Rose Of Texas) (George)
5. Die Skip Wat Nooit Sal Vaar (The Ship That Never Sailed Again) (Kassell)
6. Vriende Van Eergister (Old Pal Why Don't You Answer Me) (Jerome, Lewis, Young)
Kant Twee:
1. Jane, Jane, Jane (Wilson)
2. So Skoon En Rein (Strydom)
3. Blommelied (Strydom)
4. Somerdag Jodel (Chime Bells) (Britt)
5. Huis-Toe (I'm A-Ridin' Down The Sunset Trail) (Kennedy, Carr)
6. Karroo-Seun (Strydom)

Dit is met genoeë dat ons u weereens Die Strydom Broers bring. Nadat hul eerste langspeelplaat ,,Gee My Die Veide", Kristal nr. KLS 321, verskyn het, was daar groot belangstclling in hierdie blinde sangpaar gaande gemaak en ons het talle navrae na verdere opnames van hulle ontvang. Nouja, hier's hy. Ons wil so ver gaan om te sê dat hierdie plaat selfs nog beter as hul eerste is: hulle sing so uit die hart uit. Susara sing weemeens by sommige van die liedjies saam. Ons wens u 'n aanganame uurtjie met die talentvolle Strydoms toe - lekker luister. - omslag

vetseun
Gee My Die Velde LP ............. KLS 321 KRISTAL
Kant Een:
1. Roosmarie
2. Huisie In Die Bosveld
3. Mnr. Liefdeslig
4. Malinda
5. Vir Ewig Is 'n Lang Tyd
6. Oktobermaand
Kant Twee:
1. Swaweltjie
2. Gee My Die Velde
3. Magdalena
4. Fraulein
5. Vaarwel My Eie Soetlief
6. Ryperd, Ryperd

vetseun
In My Hart LP ............................................ KRISTAL
Kant Een:
1. In My Tuintjie
2. Heerlike Op Die Velde
3. Terug Na Jou
4. Net Na Die Reën
5. In My Hart Sal Ek Jou Min
6. Die Platteland
Kant Twee:
1. Voel Jy Net Soos Ek Eensaam
2. 'n Briefie In Plaas Van 'n Roos
3. Drome
4. Die Heidelied
5. Vêr Op 'n Plasie
6. Trane Op My Kussing

vetseun
Somerdag Jodel LP ................................ KRISTAL


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )