Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Safari Sangers
vetseunvetseun
Winterliefde LP ...... AV 1508/SDA 1133 AVS/SDA
Kant Een:
1. Winterliefde (Albie Louw & A. de Waal) DEE-JAY
2. Die Ou Kraalliedjie (M. A. de Villiers) F.A.K.
3. Daar Kom Die Alibama (Trad) Albie Louw S.A.M.R.O.
4. Saai Die Waatlemoen (Trad) Albie Louw S.A.M.R.O.
5. Huisie In Die Berge (Hendrik Susan) M.P.A.
6. Wat Maak Oom Kalie Daar? (Trad) NASIONALE PERS Beperk
Kant Twee:
1. 'n Vlooi Is 'n Ding Wat Byt (Nico Carstens & A. de Waal) TRUTONE
2. My Sarie Marais (Trad) Albie Louw S.A.M.R.O.
3. Hier's Ek Weer-Die Blink Vosperd (Trad) M. van Niekerk F.A.K.
4. In Die Skadu Van Ou Tafelberg (Danie Bosman) M.P.A.
5. Die Bobbejaan (Trad) Albie Louw S.A.M.R.O.
6. Vat Jou Goed En Trek Ferreira (Trad) Albie Louw S.A.M.R.O.

VOORBLAD FOTO - BERNARD JORDAAN
PRODUKSIE - LINDSAY DU PLESSIS
VERWERKINGS DEUR - ALBIE LOUW
INGENIEUR - IAN MARTIN
OMSLAGONTWERP DEUR - WILLA JOUBERT
vetseunvetseun
Boodskap van die Hoofleier van Die Voortrekkers.
Met hierdie langspeelplaat word daar geskiedenis gemaak vir sover dit Die Voortrekkers betref omdat dit die eerste onderneming van die aard is waarvan die Voortrekkerbeweging hopelik groot voordeel sal ontvang.
Namens die Beweging betuig ek graag my hoogste waardering aan die anonieme skenker van die vervaardigingskoste asook aan die firma SDA. Ondernemings wat die vervaardiging en bekendstelling van die plaat onderneem.
Die Voortrekkers glo daaraan dat 'n mens wat lekker kan sing, 'n gelukkige mens is en dat 'n volk wat as 'n singende volk geklassifiseer kan word, ook 'n gelukkige volk is. Mag hierdie langspeelplaat dan ook 'n groot bydrae tot die verwesenliking van die ideaal van 'n singende volk lewer.
Die welbekende ou volks- en liefdesliedjies word deur Die Safari-Sangers in 'n nuwe gedaante aangebied en ek voel oortuig.daarvan dat menige huisgesin en Voortrekkerspan dIe plaat oor en oor gaan speel en met aangename gewaarwordinge daarna sal luister.
Ek kan die langspeelplaat met genoeë aanbeveel, waarvan Die Voortrekkers die alleenverspreiders is.
- JFP Badenhorst, Hoofleier - omslag

ook op :
Afrikaanse Volksliedjies Vol. 1 kompilasie
Uit die Wakis kompilasie


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )