Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Pretoriase Kinderkoor / The Pretoria Children's Choir
vetseunvetseun
Uit Ons Skatkis LP ................ UR 0714 UNIVERSAL
- Die Pretoriase Kinderkoor sing 'n Konsertprogram
- The Pretoria Children's Choir sings a Concert Programme -
Kant Een:
1. Dogter Van Sion (Händel)
2. He Shall Feed His Flock / Come Unto Him (Händel)
3. Sanctus (Schubert)
4. Ave Maria (Zoltan Kodaly)
5. Herders Op Bethlehems Ope Velde (H. Poos)
6. My Mother Bids Me Binds My Hair (Händel)
Kant Twee:
1. Papagenos Glockenspiel (Mozart)
2. Kuckuck Und Jägersmann (Duitse Volkswysie verw. R. Klein)
3. Tanzlied (Sweedse Volkswysie verw. P. Zoll)
4. Drie Suid-Afrikaanse Volkswysies (Verw. P. Gräbe)
5. Kokkewiet (P.J. Lemmer)
6. Siembamba (Verw. P. Gräbe)
7. Hey Motswala (Bantoelied - Williams en Maselwa)
8. Ut'He Wena (Bantoelied - Williams en Maselwa)

Dirigent/Conductor - Petru Gräbe

THIS RECORDING WAA MADE DURING A CONCERT GIVEN BY THE CHOIR IN THE MUSAION AT THE UNIVERSITY OF PRETORIA

Op inisiatief van die Hoofskakelbeampte van die Universiteit van Pretoria, mnr. C.H. Cilliers, en onder beskerming van die Aulakomitee, is daar in 1967 opdrag gegee aan bekvvame musici om die beste stemme uit te soek onder al die Iaerskoolleerlinge van Pretoria.
In teenstelling met bekende jeugkore in ons land, vvaar daar onder andere ook van bas- en tenoorstemme gebruik gemaak word, bestaan hierdie koor slegs uit jong kinderstemme - seuns sowel as dogters. Soos 'n bekende kritikus in een van ons dagblaaie opgemerk het, beskik die koor oor 'n kvvaliteit van stemmateriaal wat enige koorleier jaloers kan maak. In die talryke konserte wat reeds in Pretoria, Noord-, Oos-, Wes-Transvaal en Natal gehou is, is daar dan ook dikwels die solostem van 'n talentvolle klein dogtertjie of 'n seunsopraan gehoor.
Die koor vvord jaarliks aarfgevul met kinders in die ouderdomsgroep 8 tot 10 jaar vvat dan die plekke vul van die oueres wat die ouderdomsgrens bereik het, of vvat besig is om in 'n bas of tenoor te ontvvikkel.
Daar vvord dan oudisies by die Universiteit van Pretoria gehou, vvaar 'n paneel van beoordelaars die beste kandidate uitsoek. Die afrigting, vvord, waargeneem deur die dirigent, bygestaan deur vier uiters bekwame assistent-koor|eiers: mnr. Johan du Toit, mevv. Rina du Plessis en Emma Stuart, en mej. Ronéll du Plessis.
Dit gaan by die kinderkoor om musiek ter vville van die musiek. Die vernaamste doelstelling van die koor is om by hierdie jong kinders 'n stewige musikale grondslag te Iê, vvaaruit 'n gesonde entoesiasme en liefde vir die musiek kan groei. Die Universiteit het dan alle rede om te verwag dat hierdie begaafcle kinders, wanneer hulle eendag universiteitsvlak bereik, onmiddellik met groot vrymoedigheid hulle kragte by die Universiteitskoor sal kan inwerp, vvaar hulle dan meer gevorderde opleiding kan ontvang. Daar vvord dus gevverk aan 'n ideaal vvat nie by die koorkinders eindig nie, maar vvat moet uitkring na die breëre studentegemeenskap en die volvvassenes van môre - 'n toekomsbelegging in die musieklewe van ons volk. - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)