Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Potgieter Susters
vetseunvetseun
Met Liefde En Verlange LP .... KLS 285 KRISTAL
Kant Een:
1. Bevry My (Release Me) (Miller, Williams, Young)
2. Eens Weer (Once More) (Dusty, Owens)
3. Treurige Oë (Spanish Eyes) (Kaempfert, Singleton)
4. Sal Jy Dink Aan My (Just Remember Me) (S. Rodgers)
5. Trane In My Oë (A Lonely Road When You're All Alone) (D. Reno, R. Smiley)
6. Onthou Tog Die Kinders (Consider The Children) (Holloway, Haggard)vetseun
Kant Twee:
1. As Eensaamheid Jou Oorkom (Just Call On Me) (
2. Dit Breek 'n Moederhart (It Breaks A Mother's Heart) (Bob King)
3. Die Kruispad (Cross Roads) (D. Reno, R. Smiley)
4. Te Laat Vir My Nou (Born To Be Blue) (B. Nohar)
5. Net Jy Weet En Verstaan (Knows It Better Than You) (S. Gordon, B. Long)
6. Hoor Jy My Hart (Distant Drums) (Walker)

is Isabel Potgieter en Christien Potgieter

Opname en Produksie: Pierre J. Lombard, Dries Lombaard en Hennie Stapelberg

Ons is by om hiermee weereens vir u Die Potgieter Susters te bring. Nie minder nie as agt van die liedjies wat hulle op hierdie plaat sing is vir ons plaaslik splinternuut, Die, susters het 'n geheim waardeur hulle al die ander kunstenaars met nuwe materiaal voorspring. Hoe hulle dit regkry weet nugter. Ons het al gedink dat hulle 'n baie kragtige ontvangstoestel het waarmee hulle na oorsese programme kan luister, maar hulle sê nee - so iets kos te duur. Nouja, nou weet ons nog nie. In elk geval, hierdie "nuwe" liediies is beslis baie mooi en ons beskeie mening is dat hierdie versameilng nog die beste van die Potgieter Susters tot dusver is. Vir die bewonderaars wat so buie aangehou het, plaas ons weer 'n foto van hulle agterop, maar ons wil hulle ook verwys na die pragtige omslagfoto op hul langspeelplaat Nr. PAN/PSTR 2002.
Ander plaatopnames deur dieselfde kunstenaars is KLS 234, KLS 220 en KLS 256. - omslag

vetseun
Eendag, My Lief LP ................ KLS 256 KRISTAL
Kant Een:
1. Dit Is Nou Te Laat
2. In Die Stilte Van Die Bosveld
3. Ek Wil Jou Vertel
4. Moeder
5. Hoe Kon Jy My So Gou Vergeet
6. Eensame Strome
Kant Twee:
1. My Hart Behoort Net Aan Jou
2. Ek Wens Ek Kan Weet
3. Eendag, My Lief
4. Is Jy Hartseer Vanaand
5. Ek Sê Vaarwel
6. Dit Is Net Hartseer

vetseun
As Ek Jou Liefde Wen LP .......KLS 234 KRISTAL
Kant Een:
1. Ek Begin Jou Nou Vergeet
2. Die Sleutel Van My Hart
3. Ek Wonder Of Jy Onthou
4. Herfsblare
5. Vaarwel Al My Vriende
6. Ek Staan Opsy
Kant Twee:
1. Teveel Verlange
2. Blou, Blou Oë
3. As Ek Jou Liefde Wen
4. Ek Het Jou Lief
5. Trane En Smart
6. As Jy My Nie Bemin

Opname En Produksie: Pierre J. Lombard En Dries Lombaard

vetseun
My Hart Vertel My LP ............... KLS 220 KRISTAL
Kant Een:
1. Eenmaal Te Laat
2. Tweede In Jou Hart
3. Ek Seil My Boot Alleen
4. Seker
5. Herinnerings
6. Liefdesskeiding
Kant Twee:
1. Vaarwel My Liefling
2. Ek Wis Die Vreemde
3. Onwettige Liefde
4. My Hart Vertel My
5. Gebroke Beloftes
6. Neem My Terug

vetseunvetseun
Dagbreek Se Goud LP ......... KLS 371 KRISTAL
Kant Een:
1. Kom Wandel Lief
2. Neem Jou Rose En Jou Ring
3. Ek Verlang So Na Jou
4. Sy Was My Liewe Moeder
5. So Teer En Sag
6. Daar's Niks Soos Ware Liefde
Kant Twee:
1. Altyd Naby My
2. Verborge Of Verbode
3. Ver Oor Die Velde
4. Een Sal Moet Ly
5. Dagbreek Se Goud
6. Vallei Van Vrede

Ons is met reg trots op hierdie nuwe langspeelplaat-vrystelling van die gewilde Potgieter Susters. Die keuse van liedjies en die pragtige gevoelvolle uitvoering daarvan sal genot verskaf aan elkeen wat na hierdie plaat luister. - omslag

Opname en Produksie: PIERRE J. LOMBARD en JAN SMIT


ook op:
Niemand Soos Moeder kompilasie LP - Dit Breek 'n Moedershart; Moeder


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)