


















Die NP Projek



Vet Fokop CDS .................................. 2019

Die NP Projek .................................... 2009
Kraaibak 911 (Original Mix)
Die Polisie
Kraaibak 911
Doom Doom POW
Party In Die R.S.A.
Kry Die Jip
Betas
Ow
Ons Mission met Brasse Vannie Kaap (Sit Jou Hande Op)
Vettie Back (I'm Bringing Sexy Back - Justin Timberlake)
Stupid Girl (Beautiful - Akon)
Maagpyn
Vuvuzela (Umbrella - Rihanna)
Stryk Stryk
Meisie Met Die Mooie Oë
is Pierre "diePEER" Rossouw, Noulen "Moela" Basson
Ma se. Dis miskien die BVK ma miskien mar net die tekort aan local beats in afrikaans... Ma hie is ons, en die nuwe goed kom nou net uit... Original mixes van die mees bekende NP goed, 'n nuwe spin, as jy dit so wil he... "Corsa met 'n moerse .... system in .... nitro's blaas... " Die manne vat dit reguit, en meng nie woorde as dit nie vir snaaks is nie. Ritmes te veel, en dis alles vir die goeie gevoel.
Die Polisie is 'n meer insigewende nommertjie, die gewone paranoia verwoord. Mens weet mos hoe dit is daar naby die Kaap... Die normale vertelling van dronk aande, selle toe en meer... "...vas te druk...".
skakels : https://www.instagram.com/dienpprojek/ : https://twitter.com/npprojek : dienpprojek.co.za : facebook
2019 09 14 - ... Koshuis bied aan Droogtehulp #LaatDitPommpVirDieBoere: Juan Boucher &Band, Danny Smoke & Band, Armand Steenkamp, Die Manne van Bloemfontein Einstryd, Martin Bester & Band, Die NP Projek, Die Pret Kadet, Snowflake, Potchefstroom, R80

2019 08 02 - ... Fees: Liza Brönner, Monique Steyn, Armand Steenkamp, Jan Rhaap, Juan Boucher, Appel, Danny Smoke, Die Pretkadet, Die Hoerskool Wagpos, Brits
2019 08 03 - ... Fees: Pierre Rossouw, Viljoen Retief, Burger le Roux, Fatman, Wynand & Chereé, Armand Steenkamp, Nádine, Pieter Koen. Sumarie Jordaan, Steve Hofmeyr, Adam Tas, Sunset Sweatshop, Predkadet, Die NP Projek, Burger le Roux, Die Hoerskool Wagpos, Brits

2010 08 20 - Die NP Projek, Live @ HS Monument Park, 20:30, R30

2010 06 12 - 70's Zef Disco: NP Projek does Stoes Tableview, 'One Night Ony' NP Projek Live as "Hendrik en Kerneels", R30

2010 04 09 - Karavaanpark Kaskenades: Die NP Projek, Willim Welsyn en die Sunrise Toffies, Skuim, Durbanville Kunskafee, 20:00

2010 04 17 - Die Snor Projek: Die NP Projek, Jack Parow with Olinosterfant, Klein Libertas, 20:00, R40, R50

2009 12 09 - Die NP Projek, Jack Parow, Durbanville Kunskafee, R60
