Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Namakwalanders
vetseunvetseun
Namakwaland Roep Jou .... GZCD021 TRIO RECORDS
1. Dis Laat Al
2. Pietersburgsetties
3. Pieta Se Wals
4. Grondvloersetties
5. Kwikstertjie
6. Lente Op Die Eiland
7. Rooidag Toe Polka
8. Militêre Tweepas
9. Sandveldsetties
10. Wals Vir Helena
11. Spruitdrifpolka
12. Verlate Op Die Berge
13. Gesondheid
14. Kanariesetties
15. Wals Vir Tant Sannie
16. Oom Jan Se Setties
17. Misvloer
18. Namakwalandse Vastrap

vetseunvetseun
Namakwaland Verlange .... GZCD013 TRIO RECORDS
1. Die Jongmans Kom Van Ver
2. Nuwejaar Setties
3. Kersfees Wals
4. Papbek Vastrap
5. Naglamp (Van Oom Piet)
6. Wedevrou
7. Staatmaker Polka
8. Suurberg Vastrap
9. Ver Verlange Wals
10. Tameletjie
11. Koolstoof Vastrap
12. Wals Vir Mariaan
13. Boonzaaier Setties
14. Wals Vir Helmientjie
15. Hannes Se Vastrap
16. Oom Tom Se Setties
17. Die Mank Esel Setties
18. Neels Se Vastrap

vetseunvetseun
Willie & Japie LP .......... TRLP 3052 1986 TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Ou Dawid Se Polka
2. Maak 'n Doppie-Settees
3. My Miena En Ek-Wals
4. Grootplaas-Settees
5. Groot Maricosettees
6. Boonzaaier-Settees
7. Bosveldhotel
Kant Twee:
1. Anne-Marie-Settees
2. Misvloer-Settees
3. Kobus Se Settees
4. Mooifontein-Settees
5. Ek Is My Mamma Se Enigste Kind
6. Frederiksettees
7. Wals Vir Alma

Willie Nelson en Japie Mostert is bekend vir hulle heerlike, eg-Namakwalandse boeremusiek en hierdie album is 'n opvolg op hulle vorige suksesvolle plaat.

PRODUKSIE: Boet Pretorius
INGENIEUR: Keith Forsyth

vetseunvetseun
Willie & Japie LP .............. TRLP 3051 TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Fluitjiesriet Polka (Nelson/Mostert)
2. Liana Se Settees (Nelson/Mostert)
3. Karringmelk Wals (Nelson/Mostert)
4. Namakwaland Settees (J. Laubscher)
5. Soutpansberg Settees (Trad. Verw. Nelson/Mostert)
6. Stellenbosch Verlange (Trad. Verw. Nelson/Mostert)
Kant Twee:
1. Kliprivier Polka (Trad. Verw. Nelson/Mostert)
2. Wals Vir Oom Kosie (Nelson/Mostert)
3. Annapop Settees (Trad. Verw. Nelson/Mostert)
4. Lettie Brand Settees (Trad. Verw. Nelson/Mostert)
5. Die Hartseerwals (Trad. Verw. Nelson/Mostert)
6. Frans Se Vastrap (Nelson/Mostert)

Regisseur: Boet Pretorius

Willie Nelson en Japie Mostert speel sedert hul kinderjare saam en Boeremusiek is 'n saak wat hulle na aan die hart lê. Op hierdie eerste langspeelplaat speel hulle regte egte Boeremusiek - Eg Namakwalands. - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )