


















Die Melktert Kommissie .co.za
2021 03 26-28 - Gifberg Spook: Sunset Sweatshop, Twee, Spoegwolf, Die Melktert Kommissie, Gian Groen, Wouter van de Venter, Glaskas, The Young Folks, Len Muller, Melt Sieberhagen, Lize Mynhardt, Steyn de Wet, Abel Kraamsaal, Herman Kleinhans, Sterre Met Jaques, Vanrhynsdorp

.jpg)
2020 08 20 - Tertjag - Die Melktert Kommissie + Klopjag, Loftus Park, 19:00, facebook.com/event
.jpg)

Showmax: Tertjag - Die Melktert Kommissie + Klopjag Live In Pretoria - 2018
Klopjag - Vervang met Lucinda Neethling (Melktert) VID >>> (2019) --wasgoedlyn--

Irrelevant CDS ................................... 2019

Weier CDS .......................................... 2019

Karma CDS ........................................ 2016
Die Melktert Kommissie - Proudly South African VID

Proudly South African - Die Beste Van ... . NEXTCD 210 2010 NEXT MUSIC
1. Proudly South African
2. My Engel
3. Tiener
4. Droomman
5. Pronk
6. Suikerbos
7. Wegraak
8. Thula Thula Suster
9. Wonderwoorde
10. Mr. Jealousy
11. Êrens In Afrikaans
12. Tussen Blaaie
13. Crackers
14. A Song
2007 09 03 - Die Melktert Kommissie "Vergewe En Vergeet" CD LAUNCH, Performer Teater


Vergewe En Vergeet ...... F1001176 2007 BOWLINE/HATHOR/RHYTHM RECORDS
1. Afguns
2. Mr. Jealousy
3. Crackers
4. Vergewe En Vergeet
5. Geseën Met Jou
6. Verdink
7. Pronk
8. Marlboro Lights
9. Thula Thula Suster
10. Familie Song


Wonderwoorde ..................... RR067 2006 RHYTHM RECORDS
1. My Engel
2. Wegraak
3. Innie Langgras
4. Êrens In Afrikaans
5. A Song
6. Sterre
7. Vier Jaar
8. Wonderwoorde
9. Proudly South African
10. Tussen Blaaie
11. Spinnerakke
12. Hier's Ek Weer
- LYN VAN DIE DAG 2020/12/27 - " ... My pen leen gedagtes, En uitveër los wat reg is, En als tussen-in maak my kwaad ... " - Wegraak (flashlyrics.com)
Die Melktert Kommissie trap al oorspronklike spore oor die Afrikaanse musieklandskap sedert die vrystelling van hulle debuut album Volroom! Van die grondpad wat almal ken, draai 'n tweespoor-paadjie af deur velde wat die Voortrekkers misgekyk het. Hierdie groep van Jeffreysbaai vang hulle eie ervaringe, vrese en drome vas in hulle musiek.
Die tweede album Wonderwoorde, wat in Stellenbosch opgeneem is, is onlangs vrygestel by die 2006 KKNK. Die keer is die lirieke nog meer diepliggend en die emosie ook meer kompleks. Strydom kyk met groter insig na binne wanneer sy sê: "Fluister ek woorde in my emosietaal" en "gisteraand het jy jou lippe aan my siel afgevee". Tog raak DMK nooit swaar of swartgallig nie. Hulle is immers trots Suid-Afrikaans, jong mense wat die Land van die Son wil laat werk, met geen begeerte om van die werklikheid te ontsnap nie. Hul eerlikheid maak dat ouer mense net soveel aanklank vind by hul musiek as die jonges wie se taal hulle praat. Dit is hoorbaar op die nuwe album dat die groep tot 'n hegte eenheid gegroei het.
Vir meer inligting kontak:
Charlene Clack (Kaapstad) of Télani van Niekerk (Pretoria)
Tel (021) 550 9700 • Tel (012) 991 9600
E-pos: promo@bowline.co.za
van Bowline
Die Melktert Kommissie - My Engel VID
Die Melktert Kommissie - Hier's Ek Weer VID


Volroom ............................... RR 044 2003 HATHOR/RHYTHM RECORDS
1. Tiener

2. Jy
3. Tevrede
4. Soul Food
5. Droomman
6. Suikerbos
7. Tweede Lewe
8. Sticks And Stones
9. Zorro
10. J-Bay Blues
met Lucinda Strydom, Jan-Adriaan Korff, Betsie van Zyl, Jean-Marié Vlok, Tim van der Westhuizen
plus Valiant Swart, Simon Orange, Anjulie de Vos en Jürgen von Wechmar en Tim Lengfield
Die Melktert Kommissie - Tiener VID
Die Melktert Kommissie - Sticks And Stones VID
ook op :
MK89 Hoordosis Vol. 1 kompilasie - Proudly South African
skakels : melktert.co.za : facebook : myspace.com/melktert : home
2020 12 08 - Die Melktertkommissie, Die Boer, Durbanville, facebook.com/event

2020 08 - Showmax: Tertjag - Die Melktert Kommissie + Klopjag Live In Pretoria - 2018

2020 03 28 - Tertjag - Die Melktert Kommissie + Klopjag. Loftus Park, Pretoria

2019 10 27 - Pringles Park Acoustics: Pringles Main Stage: Zaan Sonnekus, Aidan Martin, Die Melktert Kommissie, Klopjag, Koos Kombuis, Sunset Comedy Stage: Eric Jansen, Dave Levinsohn, Simmi Areff, Fort Schanskop, Eeufees Road, Groenkloof, 11:00, R135, R175, www.parkacoustics.co.za - Park Acoustics - Southern Comfort - Cape Brewing Co - Rekorderlig Cider - Voortrekkermonument - Texx And The City - SPAZA!

2019 07 14 - Bands For Bricks - Piet Botha Tribute: Anton Goosen, Beeskraal, Valiant Swart, Koos Kombuis, Gian Groen, Jan Blohm, Klopjag, Ddisselblom, Die Melktert Kommissie, Roan Ash, Tidal Waves, Bottomless Coffee Band, HemelBesem, Joe Foster, Appel, Johnathan Martin, iTickets.co.za
.jpg)
2016 11 19 - #Tertjag - Klopjag & Die Melktert Kommissie, Voortrekkermonument, 19:00, R150
2016 11 19 - #Tertjag - Klopjag & Die Melktert Kommissie, Villa Paradiso, 13:00, R250



2008 10 30-11 01 - Bela Bela Adventure Carnival: Karen Zoid, Jakkie Louw, Klopjag, Robbie Wessels, Melktert Kommissie, Bela Bela Showgrounds, 16:00


2007 09 03 - DMK "Vergewe En Vergeet" CD LAUNCH, Performer Teater, 19:00

2006 10 27 - Stockrock 2006 - Melktert Kommissie en Doringdraad, Hugenote Laerskool, Wellington, 19:00, R50
2006 10 25 - Die Melktert Kommissie, Die Boer, Durbanville, R70
2006 10 21 - Die Melktert Kommissie, Dorpstraat Teater, Stellenbosch, R50
2006 10 20 - Die Melktert Kommissie, Dorpstraat Teater, Stellenbosch, R50
2006 09 30 - Die Melktert Kommissie, Bourbon Street, Potchefstroom
2006 09 29 - Die Melktert Kommissie, Bourbon Street, Potchefstroom
2006 09 27 - Die Melktert Kommissie en Lukraaketaar, Bourbon Street, Potchefstroom
2006 09 25 - Die Melktert Kommissie, Bourbon Street, Potchefstroom
2006 08 17 - Melktert Kommissie, Café Barcelona
2006 07 30, Durbanville Kunskafee Die Melktert Kommissie
2006 07 29, Dorpstraat Teater, Stellenbosch Die Melktert Kommissie
2006 07 26, Dorpstraat Teater, Stellenbosch Die Melktert Kommissie
2006 07 15 - Die Melktert Kommissie

2006 06 28 - Die Melktert Kommissie, Maloney's, Hatfield, 21:00
2005 08 13 - The MK Powerzone Campus Invasion: The Parlotones, Evolver, Airship Orange, Melktert Kommissie - www.powerzone.co.za - www.sovent.co.za

2008 06 - Ubuntoer II - Rock Against Racism: Zinkplaat, New Holland, Die Helde - De Plate Kompanje - Fender - UJFM - NWU - Chatta Box - www.dpk.co.za
2008 06 13 - Zinkplaat, New Holland, Die Helde met Bed On Bricks, Aandklas, Stellenbosch
2008 06 14 - Zinkplaat, New Holland, Die Helde met Captain Stu, The Assembly, Kaapstad
2008 06 16 - Zinkplaat, New Holland, Die Helde met Die Straatligkinders, venue to be confirmed, Bloemfontein
2008 06 17 - Zinkplaat, New Holland, Die Helde met Reaanrottweiller, Picasso's, Potchefstroom
2008 06 18 - Zinkplaat, New Holland, Die Helde met Tidal Waves, Tings and Times, Pretoria
2008 06 19 - Studio 1, MK met Die Helde, Zinkplaat en New Holland (TBC)
2008 06 20 - Zinkplaat, New Holland, Die Helde met Die Melktert Kommissie, Back2Basix, Johannesburg, UJFM
2008 06 21 - Zinkplaat, New Holland, Die Helde met Ef-El, Hatfield Square, Pretoria

2008 05 - Die MK Kaktus Sessies: A Dedicated Rock Venue, R50 - MK mk.co.za - ABSA KKNK
2008 05 25 - Lara Frances, The Orange Stilettos, Die Melktert Kommissie
2008 05 26 - Zinkplaat, Bed On Bricks, Taxi Violence
2008 05 27 - Willim Welsyn en die Sunrise Toffies, éF-éL, Straatligkinders
2008 05 28 - Ashtray Electric, Die Helde, Fokofpolisiekar
2008 05 29 - aKING, Foto Na Dans, Van Coke Kartel

2007 12 26 - MK en De Plate Kompanje bied aan Groot Gees Rock Fees: Zinkplaat, Die Helde, Foto Na Dans, Van Coke Kartel, Straatligkinders, éF-éL, Lukraaketaar, Monochord, New Holland, Rean Rottweiller, Die Melkterk Kommissie, Glaskas, The Orange Stiletto's, Die Oranje Vryskape, Stilbaai

2007 12 17-22 26-31 - De Plate Kompanje bied aan Die MK Tweede Avontoer

2007 09 22 - Barcelona Festival: The Parlotones, Anton Goosen, Valiant Swart, Jack Hammer, Jan Blohm, Klopjag, Die Melktert Kommissie, Die Kaalkop Waarheid, Wouter van de Venter, Janice en Die Halfjacks, Mrs. B, éF-éL, Glaskas, Revolusie, SciCoustic, Rock Easy Watercrest, R150 - www.cafebarcelona.co.za - www.watercrest.co.za


2006 07 28 - Ladyfest: A Celebration Of Women: Melktert Kommissie, Rokkeloos, Hatfield - www.ladyfest.co.za

2005 07 30 - Melktertkommissie, Durbanville Kunskafee, R30

2005 05 25 - Melktertkommissie, Back2Basix
2005 03 12 - Straatfees: Hanru Niemand, Khuboes Mense, Plofmot!, Slagyster, Henri Jack, Livid, Ququlethu Queens, The Merry Melodies, Trompie Is Dood, Kallitz, Malva Centauri, Abel Kraamsaal, Melktertkommissie, Brixton, Skallabrak, Gorki, Zinkplaat, Delta Blue, Bed On Bricks, Fokofpolisiekar, 11:00, Victoria Straat voor Mystic Boer en Bohemia, Gratis

2005 03 12 - Straatfees met great bands soos: Fokofpolisiekar, Melktert Kommissie, Bed On Bricks, Abel Kraamsaal, Trompie Is Dood, Delta Blue, Skallabrak, Victoria Straat voor Mystic Boer & Bohemia, 10h00, Gratis Pasella Free

2005 03 11 - Die Melktert Kommissie, Durbanville Kunskafee, R30 - melktert.co.za - www.diekunskafee.co.za

2004 05 28 - Zinkplaat, Ivanhoe, Melktert, Hidden Cellar, 20:00, R20 - Yonder Hill

2004 03 - Woordfees 2004:
2004 03 09 - Spinnekop, Mystic Boer 22:00, R20
2004 03 10 - Bed On Bricks, Mystic Boer 22:00, R20
2004 03 11 - Akkedis, Mystic Boer 22:00, R20
2004 03 13 - Woordfees 2004: Lotto Straatfees: Arnie & Elton, Albert de Vos, The Pretty Ladies, Abel Kraamsaal, Elias P. Nel, Melktert Kommissie, Bongi & Vuyo, Seremics, Plofmot, Fokofpolisiekar, David Foster, Alta Joubert, The Stone, Bekgeveg, Hanru Niemand, EM, Roof Bezuidenhout, Naar Tevredenheid, Zinkplaat, Karen Zoid, Voor Mystic Boer En Bohemia, 10:00

2003 10 24 - Die Meltert Kommissie "Volroom" CD LAUNCH met Valiant Swart en Jürgen von Wechmar, Hidden Cellar, Stellenbosch - saklank.com

2002 09 24, Elgro-saal Rockspaaider finaliste... Former Super Heroes, Ivanhoe, SpringCan, Grondpad, Pienk Prinsessie, Genie en die Rampokkers. met Karen Zoid, Valiant Swart en Mr. Fat (BVK) .... wenners... Die Melktert Kommissie kykNET, JIP
