Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Lynnwoodse Kinderkoor
met Gé Korsten
vetseunvetseun
Bly By My Heer (Gister se Goud) . CDGSP 132 2006 GALLO
1. Hy's Lief Vir Jou
2. Hy Bly By My
3. Onse Vader
4. Laat Die Liewe Kinders Kom Na Die Heer
5. Mag Die Heer U Seën
6. Bly By My Heer
7. Stille Nag
8. Kom Herwaarts Getroues
9. Ek Het Geen Vrees
10. Psalm 23
11. Jerusalem
12. God Bly Met U Tot Ons Weer Ontmoet

met Gé Korsten
vetseunvetseunvetseun
Bly By My Heer LP ........ MFP 56009 1980 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Hy's Lief Vir Jou (Hambler/Korsten)
2. Hy Bly By My (Miles/Korsten)
3. Onse Vader (Malotte)
4. Laat Die Liewe Kinders Kom Na Die Heer (Green/Korsten)
5. Mag Die Heer U Seën (Nicholas/Brodsky/Korsten)
6. Bly By My Heer (Trad./Verw: Bill Fairley)
Kant Twee:
1. Stille Nag (Trad./Verw: Bill Fairley)
2. Kom Herwaarts Getroues (Trad./Verw: Bill Fairley)
3. Ek Het Geen Vrees (Sibelus/Korsten)
4. Psalm 23 (Crimond)
5. Jerusalem (Weatherley/Adams/Korsten)
6. God Bly Met U Tot Ons Weer Ontmoet (Trad./Verw: Bill Fairley)

Regisseur: Boet Pretorius
Ingeneurs: André Herbst en Ian Martin

Dit is vir my 'n voorreg om op versoek van my luisteraars, twaalf van my gunsteling gewyde liedere saam met Die Lynnwoodse Kinderkoor van Pretoria onder leiding van trudie van rooyen, te sing. Ek werk graag met hierdie talentvolle koor met die klokhelder klank van die Lynwoodse Laerskool en beskou hulle al as my "eie" koor.
Die mooi verwerkings is deur Bill Fairley gedoen en Boet Pretorius was, soos met al my vorige plate, my staatmaker produksieleier.
Ek hoop daar is ook vir u'n boodskap in hierdie plaat. - Gé Korsten - omslag

Carike en die Die Lynnwoodse Kinderkoor
vetseun
Die Blye Boodskaptrein LP . DCB(M) 133 1984 DECIBEL

Carike Keuzenkamp met Die Lynnwoodse Kinderkoor
vetseunvetseun
Sing Geestelike Kinderliedjies LP . MFK 85075 1984 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Die Blye Boodskaptrein
2. Huis Op Die Rots
3. Tromspelertjie
4. Oppas Ogies
5. Die Heer Is Goed Vir My
6. Jy Is 'n Tempel
7. Duisend Dankies
8. Here Jesus, Ek Is Klein
9. Die Heer Is My Herder
10. Fil. 4:4
11. Dis Waar Dat Hy Lewe
Kant Twee:
1. Die Donkie Se Kerslied
2. Soos 'n Trein Is Die Kerk
3. Alles Almal Loof Die Heer
4. Dankie Heer
5. Kyk Hoedat Die Voëltjies Vlieg
6. Wat 'n Vriend Het Ons
7. Ek Kom Na U
8. Marsliedjie
9. Weet Jy Waar's Die Tempel
10. Ek Wil Die Here Loof

vetseunvetseun
Bloeisels En Heide 7" EP .... MRS 137 OSSEWA
Kant Een:
1. In Die Skadu Van Ou Tafelberg (Danie Bosman)
2. Die Boemelaar (Eric Basson)
Kant Twee:
1. Groen Is Die Land Van Natal (Anton de Waal, Arly Arlitowicz)
2. My Hart Verlang Na Die Boland (O. Andresen)

met orkes begeleiding onder leiding van Mike Simpson
koorleidster: Henriette Jacobsohn

Die Lynnwoodse Kinderkoor is saamgestel uit leerlinge woonagtig in Lynnwood, Pretoria. Die koor het reeds verkeie kere in die openbaar opgetree, onder meer in die Musaion, Universiteit van Pretoria. Mike Simpson is op sy gebied 'n persoon van internasionale faam. Sy verwelkings toon 'n ongekunstelde maar frisse benadering, en hy slaag veral daarin om 'n buitegewone kombinasie instrumente met die kinderstem saam te snoer.

vetseun
Aan God Die Eer 7" EP ......... MRS 127 OSSEWA
- Kersliedere uitgevoer deur Die Lynnwoodse Kinderkoor


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)