Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Leslie Greeff
Leslie Greeff En Orkes
vetseun
Skemer Gunstelinge LP ....... KLS 306 KRISTAL
Kant Een:
1. Die Windmeul Draai
2. Griekwaland Se Meisies
3. Madelein
4. Matake
5. My Agmat
6. Ek Speel 'n Liedjie
Kant Twee:
1. Rita Van Oom Faan
2. Nooit Was Daar
3. Lente In Bloemfontein
4. Hou Vir My
5. As Die Skemer Daal
6. Laat My Los Kêrels

In hierdie versameling sing Leslie 'n aantal gunstelinge wat nooit sal sterf nie. "Die Windmeul Draai" is, sover ons onthou, bekend gemaak ten tye van die Voortrekker-Eeufees in 1938, deur wyle Chris Lessing, sangers van die destydse nuut-gestigde orkes van Hendrik Susan. Die liedjie het onmiddelik inslag gevind. Leslie lewer hier 'n besonder aangename weergawe daarvan. ... - omslag

Opname en Produksie: Pierre J. Lombard en Dries Lombaard

Leslie Greeff en die Kristal Orkes
vetseun
Dans En Droom LP ............... KLS 276 KRISTAL
Kant Een:
1. My Hart Verlang Na Die Boland
2. Ek Sal Jou Onthou
3. Waai Windjie Waai
4. Nie Te Laat
5. Waar Is Jy
6. In Die Skadu Van Ou Tafelberg
Kant Twee:
1. Baftabarge
2. Met 'n Liedjie In My Hart
3. Het Ek Jou Te Laat Gesê
4. Skemeruurtjie
5. Seeman
6. Goeienag

Het u onlangs die geleentheid gehad om te dans en droom? Dit hang natuurlik van die dansmaat, korreksie beligting, betowerende parfuum, skemerkelkie en Leslie Greeff af om dit weer te kan doen. Hy voer ons terug na enkele jare gelde toe groot en beroemde boere-orkeste by talle Afrikaanse dansklubs musiek uit die boonste rakke aangebied het. Hierdie klubs bestaan nie meer nie, maar kunstenaars soos Leslie Greeff en 'n paar ander is nog daar om ons met uitstaande musiek en sang te vergas. Luister gerus en as u geliefde naby is, is daar 'n kansie om weer te dans en drom. - omslag

Leslie Greeff
vetseunvetseun
Onthou Jy Nog? LP ................ KLS 206 KRISTAL
Kant Een:
1. Onthou Jy Nog?
2. Mooirivier Vallei
3. Maanlig Op Die Vaalrivier Se Walle
4. Silwer Hare Tussen Goud
5. O My Pappa
6. O, Boereplaas
Kant Twee:
1. Die Brug Op Ons Plaas
2. My Skat
3. Maanlig Stilte
4. My Ou Geboorteplaas
5. Die Dierbare Moeder Van My
6. Heimweë

Leslie Greeff het natuurlik geen voorstelling nodig nie. Hy is een van die Republiek se bekendste en gewildste dangers. Die aanvraag na sy opnames word bewys deur die groot hoeveelheid solo-sewe en langspeelplate wat reeds van hom vrygestel is.
Leslie se bekoorlike stem pas aan by omtrent enige nommertjie maar hy self verkies om aan die sentimentele kant te bly.
Met hierdie opname bied hy 'n verskeidenheid van ou gunsteling liedjies wat deur die jare altyd gewild gebly het. Elkeen wat na die liedjies op hierdie plaat luister sal onwillig vra ONTHOU JY NOG?

Opname en Produksie: Pierre J. Lombard

Die Leslie Greeff-koor
vetseun
Loof Die Heer! LP .................. KLS 188 KRISTAL/METEOR
- Twaalf Geliefde Psalms deur: Die Leslie Greeff-koor met Orrelbegeleiding -

Leslie Greeff
vetseun
Maak Jou Tuis Ou Vriend LP . KLS 151 KRISTAL

Leslie Greeff Met Koor- En Orrelbegeleiding
vetseun
Doen Slegs U Wil, Heer LP .. KLS 140 KRISTAL
Kant Een:
1. O, Laat Die Heer Nie Van Jou Gaan!
2. Blye Versekering
3. Doen Slegs U Wil, Heer
4. God Sal Jou Trou Behoed
5. Heer, Ek Hoor Van Ryke Seën
6. Lei Vriend'lik Lig
Kant Twee:
1. Ek Het U Stem Gehoor
2. Nader, Steeds Nader Na Aan U Sy
3. U Het Die Brood Gebreek
4. Staan Op, Staan Op Vir Jesus
5. Siel Vol Kommer En Vol Smart
6. Red Wat Verlore Gaan

Leslie Greeff
vetseun
Vir Een En Almal LP ............... KLS 138 KRISTAL
- Bygestaan deur Dieter Vogelhubert
Kant Een:
1. Du Kannst Nicht Treu Sein (Jy Is Ontrou Lief)
2. Der Treue Husar
3. Ek Wonder Wie Soen Haar Vanaand (I Wonder Who's Kissing Her Now)
4. Lili Marlene
5. By 'n Kampvuur
6. Neem My Hart (Till We Meet Again)
Kant Twee:
1. O, Mein Papa (O My Papa)
2. Daar's 'n Lang, Lang Pad (There's Long, Long Trail A'winding)
3. Die Fursterlieser (Die Woudprinses)
4. My Wilde Rosie (San Antonio Rose)
5. Tahiti
6. Auf Wiederseh'n

Opname en Produksie: Pierre J. Lombard

Leslie Greeff met orrel en koor begeleiding
vetseunvetseun
Bly By My Heer LP ............. KLS 128 1965 KRISTAL
Kant Een:
1. Bring My Die Ou-Ou Tyding
2. Gaan Vlug Met Jou Smarte
3. Ewige Rots, Geklief Vir My
4. Daar's Bemindes In Die Hemel
5. As Hy Weer Kom
6. Langs Die Heuweltoppe Kom Daar
Kant Twee:
1. Ek Sien 'n Poort Wyd Ope Staan
2. Saggies En Teer Is Die Roepstem Van Jesus
3. Laat My Wandel Saam Met U
4. Laat Ons Skyn Vir Jesus
5. Oorkant Die Water, Blinkend En Bly
6. Die Dierb're Jesus Is Naby

Leslie Greeff met Orrel-begeleiding
vetseunvetseun
Gaan My Nie Verby, O Heiland LP . KLS 120 KRISTAL
Kant Een:
1. Jesus, Hou My By U Kruis
2. Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus
3. Ek Kan Hoor My Heiland Roep My
4. Moet Ek Gaan Met Leë Hande
5. Al My Twyfel Bring Ek Jesus
6. Kom Tot U Heer Met Al U Verdriet
7. God Sy Met U Tot Ons Weer Ontmoet
Kant Twee:
1. Gaan My Nie Verby, O Heiland
2. Hou U My Hand, Ek Is So Swak, So Hulploos
3. Daar's 'n Dierbare Kruis
4. As Die Lewenstorme Woedend Om Jou Slaan
5. Bly By My Heer
6. Stille Nag, Heilige Nag
7. Nader My God By U

Leslie Greeff
vetseun
Goue Gunstelinge LP ............................ KRISTAL
Kant Een:
1. Nou Is Die Uur
2. My Marie
3. In 'n Wonderskoon Vallei
4. Altyd
5. Bella, Bella Liefling
6. Amigo Se Kitaar
Kant Twee:
1. Met Iemand Soos Jy
2. Kom Terug Na My
3. Gesteelde Uurtjies
4. As Die Maan Opkom Ooor Die Berge
5. Wees Nie Kwaad Nie
6. Aan Die Einde Van Die Dag

Opname en Produksie: Pierre J. Lombard en Dries Lombaard

Leslie Greeff Met Koor- En Orrelbegeleiding
vetseun
Kom Tot U Heiland LP ........................... KRISTAL
Kant Een:
1. Waar Vind Tog My Siel Eens 'n Plek Om Te Rus
2. Druk Op Ons Hart 'n Bange Las
3. Jesus Min My, Salig Lot!
4. As Ek Die Kruishout Gadeslaan
5. Uit Al My Bande, Droefheid En Weë
6. As Vriende My Pad Deur Die Wêreld Verlig
Kant Twee:
1. Deur Te Sien Op Die Kruis Is Daar Lewe En Heil
2. Meer Heiligheid Gee My
3. Wie Staan By Die Here
4. Jesus Naam, Lieflike Woord
5. Slegs Vertroue Elke Dag
6. Werk, Want Die Nag Kom Nader

Kom tot u Heiland! Met hierdie oproep bring Leslie Greeff - die bekenste sanger van gewyde-liedere in die Republiek - u weer 'n versameling van twaalf bekende gewyde-liedere.
Mag elkeen wat na die liedere op hierdie langspeelplaat luister, nader getrek word aan Hom wat oor ons wil en weë beskik. - omslag

Die Leslie Greeff-Koor Met Orrelbegeleiding
vetseun
Psalms tot Sy Eer LP .............. BON 112 BONUS/METEOR
- Die Leslie Greeff-koor met Orrelbegeleiding -
Kant Een:
1. Psalm 146
2. Psalm 130
3. Psalm 42
4. Psalm 23
5. Psalm 116
6. Psalm 66
Kant Twee:
1. Psalm 100
2. Psalm 25
3. Psalm 8
4. Psalm 48
5. Psalm 33
6. Psalm 84

Opname En Produksie: Pierre J. Lombard

Leslie Greeff and Orchestra
vetseun
Dancing With Memories LP . PSTR 2109 PANORAMA

vetseun
SHELL Liedjies LP ................................. CAMEO SOUND FEATURES

met Danie van Loggerenberg
vetseunvetseun
Hoe Klop My Hart / Die Ontroue Sannie 7" . RA 92 TRUTONE

met Danie van Loggerenberg en Mentz susters
vetseunvetseun
Silver Hare Tussen Goud / Die Brug Op Ons Plaas 7" . RA 71 TRUTONE


ook op:
Niemand Soos Moeder kompilasie LP - Die Dierbare Moeder Van My
Serenata Sangers - Goue Sterre - Nommer Ses: Sy Kitaar En Die See LP - Theresa


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)