Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Judas Projek Facebook
vetseunLAAI AFvetseun
Hou Dit Robot MP3 EP .................... 2010
1. Intro
2. Èlan met Jaco Meyer
3. As Die Einde Kom met Frans van Wyk (Soos Herfs)
4. Soos Helde met Waking Matilda (Carla en Theresa le Grange)
5. Konings (In Stories) met Madia Ueckerman (The Newspapers)
6. Skadu's
- Dood Van 'n Akteur met Rouxan Cloete (ekhouvanjou,okay!) - MP3 by facebook

Die Judas Projek is 'n een - man elektro projek wat verskillende genre's, meestal elektro/pop/rock/trance en alternative invloede by mekaar bring.
Dit is 'n studio projek wat 'n melodiese en dans produk in Afrikaans bymekaar sit. Die hoof kenmerk van die projek is collaborations. Elke song word deur 'n verskillende band of artist gesing, dit is wat die projek so uniek maak.
Elke song is oorspronklik geskryf en geproduce behalwe "Dood Van 'n Akteur" waar die groter meerderheid van lirieke afkomstig is van 'n Afrikaanse gedig opgedra aan Fred van Engelen.
Alhoewel Die Judas Projek 'n studio projek is, word daar 'n "once-off" spesiale show beplan vir 2011 wat die eerste en enigste sal wees. Dit beteken egter nie dat dit net 'n tipiese projek is wat na 'n maand of twee klaar is nie. Daar word begin November 'n 6 track EP vrygestel wat verniet gedownload kan word. Twee of 3 videos kan ook voor April 2011 verwag word.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)