


















Die Grobler Tweeling

Machiel En Flip Sing Saam LP ............. KRISTAL
Kant Een:
1. Vaarwel My Eie Soetlief
2. Roos Van Mooirivier Se Vlaktes
3. Ek Verlang Na Jou, Magdalena
4. Niemand Soos Moeder
5. Meisie Van My Drome
6. Gertjie
Kant Twee:
1. Nagtyd In Die Bosveld
2. O Boereplaas
3. Die Lig In Die Venster
4. Heimwee
5. Matrose En Die See
6. Gee My Die Velde Wyd
Die Grobler tweelingbroers is lank reeds bekend vir hulle pragtige stemme, maar tot dusver het ons hulle altyd afsonderlik op plate gehoor. Hierdie album is gevolglik beplan, sodat ons hu kan hoor hoedat Machiel en Flip vaar wanneeer hulle kragte saamspan.
Daar is altyd goeie voortuitsigte vir 'n belowende sangpaar wat die musiekwêreld betree, maar as hulle reeds bekende name soos Machiel en Flip is, wil ons sommer ... hulle begin grootpraat. Lekker luister. - omslag
Opnames deur Pierre J. Lombard en Willie Landman.
Produksie: Dries Lombaard
skakels :