Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Grobler Susters
vetseun
Soos Sagte Reën LP .............................. KRISTAL
Kant Een:
1. Kom Nie Terug Na My
2. Weer Verloor
3. Ek Soek Na Die Sonskyn
4. Het Ek Jou Te Laat Gesê
5. Ek Kan Jou Nooit Vergeet
6. Môre
Kant Twee:
1. Jou Ontrou Hart
2. Aloha Oe
3. Niemand Soos Moeder
4. My Blinde Hart
5. Geen Môre
6. Iemand Bemin My

Ria en Hester is albei van die beroemde musiekale Grobler familie van Pretoria. Alhoewel hulle oral bekend is as "Die Grobler Susters" is hierdie stelling nie heeltemal waar nie, Ria is van geboorte 'n grobler maar Hester is die gewilde Machiel Grobler se vrou, hulle is dus skoonsusters.
Hulle het reeds vir baie plaat-opnames opgetree, maar dit was meestal as agtergrond sang vir een of meer van die Grobler Broers. Met die vrystelling van hierdie Kristal-Langspeelplaat kon die pragtige sang-talent va Ria en Hester vir die eerste keer tot sy reg.
Dit sal moeilik wees om 'n beter beskrywing van die strelende stemme van Ria en Hester te gee as om te sê dat dit is SOOS SAGTE REËN. - omslag

Opname en Produksie: Pierre J. Lombard

vetseun
Weer Verloor LP ..................................... BONUS
Kant Een:
1. Niemand Soos Moeder Vir My
2. My Blinde Hart
3. Jou Ontrou Hart
4. Eendag Sal Jy My Roep
5. Breek Nie Die Hart
6. Droog Die Trane Uit Jou Oë
Kant Twee:
1. Weer Verloor
2. Ek Kan Jou Nooit Vergeet
3. Het Ek Jou Te Laat Gesê
4. Winter In My Hart
5. Sal Jy My Dan Weer Terug Neem
6. Gee My Terug My Hart


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )