Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Goudvelders
vetseun
Lente Op Die Plaas ........................... 2015
1. Lente Op Die Plaas
2. Umfaan
3. Warm Patat
4. Manie Se Vastrap
5. Balke-Settees
6. Zambezi
7. Die Bosveld Vastrap
8. Meadowlands
9. Carolina Moon
10. From A Jack to A King
11. Careless Hands
12. Voordat My Hart Breek

vetseun
Speel Weer... ...................... VLCD 5227 TRIO RECORDS
1. Petronella
2. Wals Van Tant Sannie
3. Mielieblare
4. Eina! My Ma
5. By Die Waterval
6. Hiert Jou Lekker Ding
7. By Die Kerslig Setties
8. Wals Met Adri
9. Vaalhoed Se Baas
10. Heuningkoek Setties
11. Neef Frans Se Polka
12. Suikerbossie
13. Duitsweswals
14. Die Platrand Setties
15. Karringmelk Wals
16. Willie Se Setties
17. Die Verloof Wals

So Speel Die Goudvelders
vetseun
Egte Outydse Boeremusiek . VLCD 5207 TRIO RECORDS
1. Bosveld Vastrap
2. Mooimeisie Setties
3. Bosveld Wals
4. Buys Se Kêrels
5. Kêrel Van Die Paarl
6. Lekker Om 'n Jongman Te Wees
7. Rooijakkals Setties
8. Platboom Polka
9. Makouvlei Se Dinge
10. Sandrivier Wals
11. Hier Wil Ek Nie Bly Nie
12. Misvloer Setties
13. Vonkelende Ogies
14. Die Nuwe Huis
15. Soutpansberg Setties
16. Weskus Wals
17. Vasvat Setties
18. Swartwitpens

vetseunvetseunvetseun
Ghitaar Klanke Vir Oud En Jonk LP . NPTN 3402 1970 MUSIC FOR LEISURE/PLUS2
Kant Een:
1. From A Jack To A King (Miller)
2. Careless Hands (Hilliard/Sigman)
3. Manie Se Vastrap (Bodenstein)
4. Carolina Moon (Davis/Burke)
5. Balke-Settees (Steyn)
6. Umfaan (Bornman)
Kant Twee:
1. Lente Op Die Plaas (Van Rensburg)
2. Meadowlands (Smith/Kruger)
3. Warm Patat (Carstens)
4. Die Bosveld-Vastrap (Bosch)
5. Zambesi (Carstens)
6. Voordat My Hart Breek (Kikillus)

Die orkes van Die Goudvelders staan onder leiding van Bennie van Aardt. Bennie kom oorspronklik van Somerset-Oos af, en het vanaf sy sesde verjaarsdag saam met sy ouer broer in 'n orkes gespeel. Hieruit is dit duidelik dat hy van jongs af groot aanleg vir musiek gehad het. Bennie is tans 'n inwoner van Virginia, en het sy teenswoordige orkes daar gestig en afgerig - vandaar ook die oorsprong van die orkeslede wat spesiale melding verdien in Oom Fanie du Preez, wat die banjo tokkel, en Willie Human wat vir Bennie bystaan met die ritme ghitaar. Hierdie groepie musikante sal hulle beslis nog inboesem in die harte van die liefhebbers van ghitaar musiek in die Sewes van Rensburg idioom. - omslag

vetseun
Ghitaar Klanke Vir Oud En Jonk LP . TL 1033 TEAL
Kant Een:
1. From A Jack To A King
2. Careless Hands
3. Manie Se Vastrap
4. Carolina Moon
5. Balke-Settees
6. Umfaan
Kant Twee:
1. Lente Op Die Plaas
2. Meadowlands
3. Warm Patat
4. Die Bosveld-Vastrap
5. Zambesi
6. Voordat My Hart Breek

vetseun
Lente Op Die Plaas EP ........... TE 107 TEAL


skakels : H&R MUSIEK













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)