Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Evangelie Boodskappers
vetseun
Wondergenade Van Jesus LP . STK 293 KRISTAL
Kant Een:
1. In Die Tuin
2. Sal Ons Oor Die Rivier Gaan
3. Het Jesus Ooit Gesê Nee
4. Wondergena' Van Jesus
5. Al Wat My Bekoor Is Jesus
6. Ek Kom Huis-Toe
Kant Twee:
1. Saaiend Die Saad
2. My Heiland Se Liefde
3. Meer Omtrent Jesus
4. Veilig By U
5. As Die Rol Afgelees Word
6. Die Evangelieklokke

Opname en Produksie Pierre J. Lombard en Dries Lombaard

vetseunvetseun
Ewige Trots LP ....................... KLS 270 KRISTAL/METEORvetseun
Kant Een:
1. Die Ou Ruwe Kruis
2. Jesus Het Krag Om Te Red
3. Daar's Bemindes In Die Hemel
4. Die Here Sorg Vir Jou
5. Laag Aan Die Kruis
6. Lei My Na Golgotha
Kant Twee:
1. Gaan Vlug Met Jou Smarte
2. Jesus Hou My By Die Kruis
3. Ewige Trots
4. Welk 'n Vriend Het Ons In Jesus
5. Hemelse Huis
6. God Bly Met Jou

Met hierdie tweede Afrikaanse langspeelplaat Die Evangelie Boodskappers ou gunsteling Evangelieliedere aan met die innige en opregte bede dat menig 'n vermoeide siel daardeur vrede en rus sal vind.
Wanneer u na die lieflike strofe van ,,Welk 'n Vriend Het Ons In Jesus" luister, mag u bewus word van wat dit beteken om Hom as vriend te hê; of as die verlange na 'n geliefde, wat vooruitgegaan het, u wil verteer, mag u ware vertroosting en berusting vind wanneer u luister na die bemoedigende woorde van die pragtige lied ,,Die Here Sorg Vir Jou", en dat u ook versorg sal tref om die vraag wat in die lied ,,Sal Die Kring Daarbo Volmaak Wees?' gevra word; bevestigend te beantwoord.
Hoe die storms ookal woed en die winde loei, onthou u het 'n ,,Ewige Trots" waarin u skuiling kan vind.

OPNAME EN PRODUKSIE: Pierre J. Lombard en Dries Lombaard.
OMSLAG FOTO: Dorreil E. Watkins.

vetseun
O Blye Môre LP ........................ KLS 245 KRISTAL
Kant Een:
1. Aan Die Kruisvetseun
2. Kniel By Die Kruis
3. Jesus Red My
4. Blommelied
5. O Blye Môre
6. Daar Is My Huis
Kant Twee:
1. Ek Hoor My Naam
2. Jesus Neem My Laaste
3. Een Druppel Bloed
4. O Hoë Heerlik
5. O Bring My Verhale
6. Heilig Heilig
7. Heilige Goudstad

Die sangroep wat op hierdie Kristal-Langspeelplaat optree is geen nuwelinge in die platewêreld nie. Onder die naam van ,,Evangelical Songsters het daar alreeds twee Engelstalige plate van hulle verskyn.
Na die, vrystelling van hierdie eerste twee plate het dit vir die groep duidelik geword dat daar 'n groot leemte bestaan vir opnames van Evangelie-Liedere in Afrikaans.
Hulle het dadelik aan die werk gespring en met groot sorg twaalf van die mooiste liedere vir hierdie opname verwerk.
Soos voorheen bestaan die manne kwartet uit Willie Uytenbogaardt, Nan Pieterse, Pieter Boonzaier en Cliff Viljoen. Met sommige liedere word hulle bygestaan deur die dames-stemme van Ruth Uytenbogaardt, Cherylil Watkins en Nicky Muller. Ruth Uytenbogaardt het die reuse taak verrig om meeste van die liedere te verwerk en het ook die oorsig van die begeleiding waargeneem Vir hierdie Afrikaanse opname het hulle die naam van ,,Die Evangelie Boodskappers" gekies Hulle bede is ook dan dat almal wat na hierdie opnames luister weereens bewus sal word van groot liefde van HOM wat vir ons aan die kruishout gesterf het en dat hierdie besef elkeen aanspoor om nader aan HOM te lewe. - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)