


















Die Drie Verkenners Sing Van Ons Vryheids-Stryd


Kom Burgers Laat Ons Sing! LP . SL 147 SAFFIER PLATE
Kant Een:
1. Na Die Oorlog (Jandrell)
2. Burgers, Ontwaak Vir Volk En Vaderland (Visser-D'Isle)
3. As Die Oproep Weerklink (Visser)
4. De Wet! (Theron-Preller)
5. Slaap Rustig, Dapper Helde (Jandrell-De Villiers)
6. O, Boereplaas (Visser-Van Niekerk)
Kant Twee:
1. Ons Burgers Is Getrou (J.P. Jooste)
2. Nimmer Of Nou! (Visser-Kromhout)
3. Sarie Marais (Trad.)
4. Vaandel, Wapper Fier En Vry! (Langenhoven-Seidel)
5. Gedenk (Blikoor)
6a. Transvaalse Volkslied (Van Rees)
..b. Vrystaatse Volkslied (Hamelberg-Nicolai)
Opname En Produksie: Pierre J. Lombard
Hierdie plaat dra ons nederig op aan hulle wat alles ge-offer het op die altaar van ons vryheidsstryd - mag ons nooit vergeet nie! - omslag
skakels :