Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Drie Mellotones
vetseun
'n Happie Van My Appeltjie LP . UNA 1524 UNIKA
- Die Drie Mellotones en Dan Hill se Orkes
Kant Een:
1. Patrystjie (George Esaul-Anton de Waal)
2. 'n Ding Is 'n Lekker Ding (Nico Carstens-Anton de Waal)
3. Appeltjie (Anton de Waal)
4. Roelandstraat (verw: Anton de Waal)
5. Die Dierbare Moeder Van My (Nico Carstens-Anton de Waal)
6. Outa In Die Langpad (Neels Steyn-Chris du Toit)
7. Kalkoentjie (Charles Segal-Anton de Waal)
Kant Twee:
1. Hy En Sy (Nico Carstens-Gilbert Gibson-Anton de Waal)
2. Stoppie (Nico Carstens-Anton de Waal)
3. Op 'n Suidsee Eiland (Anton de Waal)
4. Daar's 'n Wind Wat Waai (Nico Carstens-Anton de Waal)
5. Eensaam (George Esaul-Anton de Waal)
6. 'n Vlooi Is 'n Ding Wat Byt (Nico Carstens-...)
7. Totsiens, My Blonde Nooi (George Esaul-...)

vetseunvetseun
Getroue Kamerade LP ....... UNA 1503 UNIKA
Kant Een:
1. Hartseer In Getalle (Heartaches By The Number) (H, Howard - vert: L. Combrinck)
2. Hoe Kan Ek Jou Vergeet (I Can't Stop Loving You) (Don Gibson - vert: L. Combrinck)
3. Getroue Kamerade (L. Combrinck - A. de Waal)
4. Rosa, My Rosie (L. Combrinck - A. de Waal)
5. My Hart Is 'n Ope Boek (My Heart IS A Open Book) (H. David-Pockriss - vert: L. Combrinck)
6. Laat My Wandel Saam Met U (Just A Closer Walk With Thee) (R.E Winsett - vert: L. Combrinck)
7. Ek's So Alleen (Don Gibson - vert: L. Combrinck)
Kant Twee:
1. Die Moerbeiboom (The Hanging Tree) (David Livingston - vert: A. de Waal)
2. Hy Sal Moet Gaan (He'll Have To Go) (J. Allison, A. Alison - vert: L. Combrinck)
3. Waarom? (Indian Love Call) (Friml-Harbach-Hammerstein II - vert: A. de Waal)
4. Die Groenveld (Green Fields) (Gilkyson-Dehr-Miller - vert: A. de Waal)
5. Tom Dooley (L. Combrinck)
6. Daar Wag Geluk (Peace In The Valley) (T. Dorsey - vert: L. Combrinck)
7. Een Het My Naam (One Has My Name) (Dean Blair - vert: L. Combrinck)

Met hierdie trefferopname maak Die Mellotones hulle buiging in die plaatmusiekwêreld. Hierdie talentvolle jong sangers, Leonard Bobrow, Esky Jawitz en Al Mazin, wat in dieselfde volgorde van bo na onder op die voorkant van hierdie plaatomslag verskyn, het mekaar een aand op 'n partytjie ontmoet, 'n paar nommertjies saamgesing en daar en dan besluit om die trio wat u op hierdie plaat hoor, te vorm. Hulle het al in talle verskeindenheidskonserte opgetree, o.a. in die bekende program "Verskeidenheid onder die Sterre", wat gedurende die somermaande in Joubertpark, Johannesburg, aangebied word en is veral bekend vir hulle oorspronklike aanbiedings van bekende liedjies. Esky begin gewoonlik met die melodie, terwyl Len die stem onderkant en Al die stem bokant die melodie sing. Dis interessant om te verneem dat Len se stem reeds op die jeugdige leeftyd van sopraan na bas verander het.
"Getroue Kamerade" bevat veertiental verwerkings van besonder gewilde Engelse liedjies. Louis Combrinck en Anton de Waal het die vertalings waargeneem en hulle op meesterlike wyse van hulle taak gekwyt. Ons is seker daarvan dat hierdie opname u baie genotvolle oomblikke gaan besorg en vertrou dat u ons heelhartig gaan ondersteun wanneer ons die wens uitspreek daqt hierdie eerste opname slegs die voorloper van 'n besonder suksesvolle reeks deur drie uitnemende kunstenaars gaan wees. - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)