


















Die Bredenkamp Susters

Eensame Hart LP ................... KLS 262 KRISTAL
Kant Een:
1. Waar Die Berge Die Hemele Kus
2. Vanaand Wil Ek Weer Sing
3. Is Jy Hartseer Vanaand
4. Tot Die Liefdeslig Weer Helder Skyn
5. Verlore Liefling
6. Die Bittersoet Lied
Kant Twee:
1. Slaap Soet Liefste Skatjie
2. Ek Gee Nie Om Wat Jy Was My Lief
3. Tokkie My Hart Is Seer
4. Die Kêrel Van Die Bosveld
5. Ek Wag Vir Jou
6. Die Laaste Uur

Tot Die End Van Dae LP ....... KLS 216 KRISTAL
Kant Een:
1. Tot Die End Van Dae
2. Tranedal
3. Die Lig In Die Venster
4. Lente In Soutpansberg
5. Begrawe My By Die Wilgerboom
6. Daar's 'n Lief Ou Huisie
Kant Twee:
1. Niemand Se Liefling
2. Mooirivier Se Naam
3. Fluisterende Hoop
4. Tot Ons Weer Ontmoet
5. Alleen En Verstote
6. Danielief


Tere Herinneringe LP ........... BON 194 BONUS
Kant Een:
1. Die Weeskindertjies (Trad.)
2. Jy Sal Nooit Jou Moeder Mis Voordat Sy Sterf (Trad.)
3. Die Armband Van Goud (Bryan-Von Tilzer)
4. In My Hart Sal Ek Jou Altyd Min (Bredenkamp)
5. Terug Na Jou (Bredenkamp)
6. Waar Is Moeder (Trad.)
Kant Twee:
1. Moederhuisie (Trad.)
2. Moeder Kyk Neer En Lei My (Trad.)
3. Verlange (Bredenkamp)
4. By Die Kis Van My Moeder (Bredenkamp)
5. Vaarwel (Bredenkamp)
6. Op Die Vaalrivier Se Water (Trad.)
Die beskrywing van die sangroep wat op hierdie plaat optree naamlik "Die Bredenkamp Susters", is nie heeltemal korrek nie, dit is eintlik moeder en dogters wat saam sing.
Mevrou Miemie Bredenkamp en haar twee dogters, Magda en Alida, sing al vir 'n geruime tyd saam. Hulle was oorspronklik op alberton woonagtig en het hier saam met Die Harmonie-Groep op verskeie konserte opgetree.
Magda en Alida was ook baie suksesvol op kunswedstryde en elkeen het 'n hele paar goue-sertifikate verower. Hulle is nou te Randfontein woonagtig, waar hulle dikwels by finksies en byeenkomste optree.
Met hierdie, hulle eerst, langspeelplaat word u ook 'n kans gebied om die sang van Die Bredenkamp Susters te geniet. - omslag
Opgeneem En Produksie: Pierre J. Lombard

Tere Herinneringe LP ............ KLS 189 KRISTAL
Kant Een:
1. Die Weeskindertjies
2. Jy Sal Nooit Jou Moeder Mis Voordat Sy Sterf
3. Die Armband Van Goud
4. In My Hart Sal Ek Jou Altyd Min
5. Terug Na Jou
6. Waar Is Moeder
Kant Twee:
1. Moederhuisie
2. Moeder Kyk Neer En Lei My
3. Verlange
4. By Die Kis Van My Moeder
5. Vaarwel
6. Op Die Vaalrivier Se Water
skakels :