Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Dewald Wasserfall .co.za

2021 03 19 - Dewald Wasserfall "Oorleef" SINGLE LAUNCH
vetseun

2021 03 19 - Dewald Wasserfall "Oorleef" SINGLE LAUNCH
vetseun
Dewald Wasserfall - Oorleef CDS . 2021


Gerhard Steyn, Ruhan du Toit, Demi-Lee Moore, Steve Hofmeyr, Corlea, Lianie May, Riaan Benadé, Monique Steyn, Dewald Wasserfall, Jay, Chris Else, Tasha, Touch Of Class, Ivan Roux, Charlize Berg & Liezel Pieters - Ons Sal Self VID >>> (2020)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/10/09

vetseunLAAI AF
Gerhard Steyn, Ruhan du Toit, Demi-Lee Moore, Steve Hofmeyr, Corlea, Lianie May, Riaan Benadé, Monique Steyn, Dewald Wasserfall, Jay, Chris Else, Tasha, Touch Of Class, Ivan Roux, Charlize Berg & Liezel Pieters - Ons Sal Self CDS . 2020


Dewald Wasserfall - Stop LIRIEK VID >>> (2020)

2020 10 02 - Dewald Wasserfall "Stop" VIDEO LAUNCH
vetseunLAAI AF
Stop CDS ............................................ 2020


Dewald Wasserfall - Elektrisiteit VID >>> (2019)

vetseunLAAI AF
Elektrisiteit ................. CDJUKE 221 2019 JUKEBOX
1. Elektrisiteit
2. Geskiedenis
3. Niks
4. Sê Jy Sal
5. Wees My Vrou
6. Stop
7. Mors Jou Tyd
8. So Sterk Soos 'n Vrou
9. Ons Is Nie Klaar Nie
10. Die Beste Van My
11. Die Goeie Ou Dae
12. Nuwe Begin [Temalied van "Die Kontrak"]
13. Free Fallin' met Ivan Roux

Aanhangers van Dewald Wasserfall sal verheug wees om te hoor dat die gewilde sanger se nuwe album getiteld "Elektrisiteit" binnekort beskikbaar is.
Die kunstenaar met multi-platinum verkope en sake vol toekenings agter sy naam, se gewildheid het selfs verder toegeneem nada thy in 2018 een van die afrigters was op "Die Kontrak." Bekend vir sy rasperstem, skerp humorsin en liefde vir reis, het
Dewald bevestig dat mense meer van die pop-rock-country gevoel van sy vorige albums kan verwag, maar da thy dinge so bietjie verder vat in terme van musicale uitdagings.
Daar is 13 oorspronklike liedjies op die album, geskryf deur Wasserfall, asook Danny Smoke, Johan Oberholzer en Murray Lubbe. Dit sluit ook die liedjie "Nuwe Begin" wat die temalied van "Die Kontrak" was, geskryf saam Riana Nel in, asook 'n duetweergawe van Tom Petty se Free Fallin' saam met "Die Kontrak"-deelnemer Ivan Roux.


Dewald Wasserfall - 'n Jaar Na September VID >>> (2017)


Dewald Wasserfall - Altyd Jonk Bly VID >>> (2017)


Dewald Wasserfall - Laat Die Lig Inkom VID >>> (2017)


Dewald Wasserfall - Jy Is Die Storm VID >>> (2016)

vetseunvetseunLAAI AF
Jy Is Die Storm ............. IHMCD 012 2016 ONBEKEND
1. Jy Is Die Storm
2. Masjiene
3. Altyd Jonk Bly
4. Laat Die Lig Inkom
5. 'n Jaar Na September
6. As Jy Iemand Liefhet
7. Weg Van Die Ligte
8. Die Anderkant Van Liefde
9. 1000 Kerse met Karlien van Jaarsveld
10. Jy Was Reg
11. Brandewyn Weg Van Beautiful
12. Adios Old Friend
13. September

Dewald Wasserfall
vetseunvetseun
Ek En Jy En 'n Donderbui ................. 2014
1. Ek En Jy En 'n Donderbui
2. Gebore Om Te Lewe
3. Amsterdam
4. My Woord
5. Weer Probeer
6. All About Me
7. As Jy Inval
8. So Eensaam Soos Die Son
9. Stroom-Op En Been-Af
10. Hart Van Stof
11. Kerk Van Teer
12. Die Risiko Van Soen
13. Een Dag Lank
14. Vir Liefde Baklei
15. Net 'n Mens
16. Tomorrow

Dewald Wasserfall
vetseunLAAI AFvetseunvetseun
#EkEnJy .............................................. 2014vetseun
1. Ek En Jy En 'n Donderbui
2. Gebore Om Te Lewe
3. Amsterdam
4. My Woord
5. Weer Probeer
6. All About Me
7. As Jy Inval
8. So Eensaam Soos Die Son
9. Stroom-Op En Been-Af
10. Hart Van Stof
11. Kerk Van Teer
12. Die Risiko Van Soen
13. Een Dag Lank
14. Vir Liefde Baklei
15. Tomorrow
- LYN VAN DIE DAG 2021/01/11 - " ...Aaaa aaaaa Dis hier waar ek verlang, Aaaa aaaaa Hou vas aan alles wat jy kan, Aaaa aaaaa Jy weet dis hier waar ek wil wees, Dis in die warmte van jou hart, Tussen die kleure van jou siel Amsterdam ... " - Amsterdam


Dewald Wasserfall - Eendag As Ons Groot Is VID >>> (2013)

Dewald Wasserfall
vetseunLAAI AFvetseun
Vergeet Wat Jy Weet Van Liefde . JVSCD 003 2012 JOHAN VORSTER SONGS
1. Vergeet Wat Jy Weet Van Liefde
2. Eendag As Ons Groot Is
3. Sewentien
4. Gebôre Met 'n Stukkende Hart
5. Jy's Beautiful Vir My
6. Voor Jy Moet Gaan
7. Goeie Wyn En Slegte Gewoontes
8. Die Klank Wat 'n Hart Maak
9. Sal Dit Genoeg Kan Wees
10. Suikerbos
11. Duisend

Wasserfall
vetseunvetseun
As Jy Inval .................... CDJUKE 37 2010 JUKEBOX
1. As Jy Inval
2. So Eensaam Soos Die Son
3. Agter Elke Man met Steve Hofmeyr
4. 'n Duisend Jaar
5. Vergeet (Die Kontoere Van Jou Lyf)
6. Alles Wat Ek Is
7. Ek Wil Jou Hê
8. Onthou Jy?
9. Dit Is Alles
10. Hou My Hart By Jou
11. Kry My In Die Middel
12. No Surprises
13. Shine
14. Vienna

is Dewald Wasserfall, Larry Pullen

Wasserfall
vetseunvetseun
Asem In ....................... CDWAS001 2008
1. All About Me
2. Hi-Jack
3. Analiseer My
4. Pretoria-Wes
5. Arrestasie
6. KenMekaar
7. Platsak
8. Beteken
9. Aktiveer
10. Suikerbos
11. Hou Jou Kop Dop
12. Verpand
13. Lighoofdig
14. Lisa Se Klavier
15. Neem My Op Vlerke

Wasserfall
vetseun
Veralgemeen Jouself ..... CDBUSH001 BUSHWACKER
1. Hi-Jack
2. Analiseer My
3. Pretoria-Wes
4. Arrestasie
5. KenMekaar
6. Platsak
7. Beteken
8. Aktiveer
9. Suikerbos
10. Hou Jou Kop Dop
11. Verpand
12. Lighoofdig


skakels : http://www.dewaldw.co.za/ : facebook : reverbnation.com/wasserfall








2021 01 29 - Woes 54: Red Die Boer Restaurant Teater Konsert 1, http://bit.ly/2M8jwMH, tixsa.co.za
vetseun

vetseun


2020 12 19 - kykNET-Konsert:: Bok van Blerk, Demi-Lee Moore, Dewald Wasserfall, Snotkop, Die Heuwels Fantasties, Elandré Schwartz, Liezel Pieters, Willem Botha, Refentse, Ricus Nel, Siki Jo-An, Monique Steyn, Appel, 19:00, Computicket - Standard Bank Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees - Standard Bank - kykNET
vetseun


2020 10 02 - Dewald Wasserfall "Stop" VIDEO LAUNCH
vetseun


2020 09 24 - INbly-Konsert: Laeveld Agrochem bied aan Monumentaal 2020 - Die Konsert: Steve Hofmeyr, Bok van Blerk,Ruhan du Toit, Adam Tas, Gerhard Steyn, Ricus Nel, Jay du Plessis, Dewald Wasserfall, Ivan Roux, Riaan Benadé, Ghapi, https://bit.ly/Monumentaal2020 - Solidariteit Beweging - Pretoria FM

vetseun


2020 06 26 - InniBOS ((Digitaal)): Innibos Is Groot 2014 Konsert: Die Heuwels Fantasties, Dewald Wasserfall, Bok van Blerk, Riana Nel, Joe Foster, Jay, Corlea Botha, Joseph Clark, Jak de Priester, Koos Kombuis, Laurika Rauch, BlackByrd, Juanita du Plessis, Ruan du Plessis & Franja du Plessis, 18:00, R75, tickets.computicket
vetseun

2020 06 22 - INbly-Konsert: In Jou Huis met Dewald Wasserfall & Vriende, 19:00, R49.99, tickets.computicket
vetseun


2020 04 12 - Optog!: e-konsert 3: Nataniël, Jak de Priester, Roan Ash, Ricus Nel, Dewald Wasserfall, André Schwartz, Johrné van Huyssteen, 17:00, R50, www.optog.co.za - King Price Insurance - Atterbury Trust - Atterbury Teater
vetseun


2020 04 03-04 - Koster Dam Eisbeinfees: Snotkop, Dewald Wasserfall, Albert de Wet, Buster & Bella, Lizz Meiring, Koster Dam, www.kosterdam-eisbeinfees.co.za
vetseun


2007 10 20 - Wall Of Sound: Fokofpolisiekar, Foto Na Dans, New Born Fire, Wasserfall, Rugby 2007 Final: SA vs England Big Screens Big Sound, Willow Lodge at Plot 21, Lynwood Road, The Willows, Pretoria - PUNKSKELM PLATE
vetseun


2016 11 04, 05- Citrusdal Kersmark 2016 bied aan... Dewald Wasserfall, Dobbelsteun, 15:00
vetseun

vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)