Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Demi-Lee Moore - facebook

2021 02 14 - Valentyns Gaan Global: Aanlyn Stroomkonsert, Kurt Darren, Demi-Lee Moore, Ricus Nel, Ray Dylan, Liezel Pieters, itickets.co.za - ViserOnline - Halewood Artisanal Spirits - Vansan Water Technologies - Virtual Productions - Concreative Concrete Concepts - Blue Banana Events - Facebook
vetseun
vetseun
vetseun

vetseunLAAI AF
Maak My Jou Tequila (Waan House Remix 2021) CDS . 2021

vetseunLAAI AF
Vulkaan (McCaw & Bankz Remix) CDS . 2021

vetseunLAAI AF
Maak My Jou Tequila (McCaw Remix) CDS . 2020

vetseunLAAI AF
Maak My Jou Tequila CDS .............. 2020


Gerhard Steyn, Ruhan du Toit, Demi-Lee Moore, Steve Hofmeyr, Corlea, Lianie May, Riaan Benadé, Monique Steyn, Dewald Wasserfall, Jay, Chris Else, Tasha, Touch Of Class, Ivan Roux, Charlize Berg & Liezel Pieters - Ons Sal Self VID >>> (2020)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/10/09

vetseunLAAI AF
Gerhard Steyn, Ruhan du Toit, Demi-Lee Moore, Steve Hofmeyr, Corlea, Lianie May, Riaan Benadé, Monique Steyn, Dewald Wasserfall, Jay, Chris Else, Tasha, Touch Of Class, Ivan Roux, Charlize Berg & Liezel Pieters - Ons Sal Self CDS . 2020

vetseunLAAI AF
My Alles (DJ Frankenstein & Mystic Remix) CDS . 2020

vetseunLAAI AF
Mis Eet Slaap Herhaal (Afrikaans Wil Dans Remix) CDS . 2020


Bobby van Jaarsveld - Ek Weet Al Lankal met Demi-Lee Moore VID >>>

vetseun
Bobby van Jaarsveld - Ek Weet Al Lankal met Demi-Lee Moore CDS . 2019

vetseun
Country ....................... CDJUKE 235 2019 JUKEBOX
1. Neon Moon
2. Long And Happy Life
3. Queen Of Hearts
4. Because It's Love
5. If I Needed You met Arnold Coleske
6. Seven Spanish Angels met Riaan Benadé
7. Coat Of Many Colours
8. Rose Garden
9. Diane met Monique Steyn
10. When You Say Nothing At All met Steve Hofmeyr
11. Help Me Make It Through The Night
12. Amanda met Steve Hofmeyr
13. Can't Help Falling In Love


Demi-Lee Moore - Mis Eet Slaap Herhaal VID >>>

vetseun
Mis Eet Slaap Herhaal . CDJUKE 214 2018 JUKEBOX
1. Mis Eet Slaap Herhaal
2. Vulkaan
3. Lelie
4. Spore
5. Lei My Na Die Water
6. Sproetjies
7. Ek Is Hier
8. Diane met Monique Steyn
9. My Alles
10. Gooi Jou Arms Om My
11. Somebody To Love [Live from Die Kontrak]

Ons verwelkom graag die nuwe vroulike-kragstem in Afrikaans. Demi-Lee Moore is 'n kontemporêre kunstenaar met 'n stem wat aan jou hart gaan raak. Sy kan enige snit sing van Queen tot die sagste en mees nostalgiese Afrikaanse snitte. Sy het vir Die Kontrak ingeskryf, die treffer-sangkompetisie op Via TV op DSTV, en uit duisende oudisies haarself tot by die Top 2 gesing. Week na week het sy kykers van dié program beïndruk tot waar sy vandag een van die gunstelinge is om Die Kontrak te wen.
Haar duet op die program, saam met Monique Steyn, het selfs internasionale aandag getrek toe die oorspronklike sangeres van die lied, Diane, dit raagesien en daaroor op haar sosiale media gepraat het.
Demi-Lee Moore se album bevat elf snitte, waarvan die titelsnit Mis Eet Slaap Herhaal een van vier oorspronklike snitte uit die pen van Johan Oberholzer is. Die album bevat ook 'n hartroerende weergawe van Sproetjies en die einste duet met Monique Steyn, Diane. Sy het gehore weg geblaas met haar weergawe van Freddie Mercury se Somebody To Love en die weergawe is net so vanaf die program geneem en op Demi Lee se album geplaas.


Demi-Lee Moore - Net 'n Mens VID >>>

vetseunvetseunvetseun
Net 'n Mens / Droom Van My . LEOCD246 LEO MUSIEK
1. Druk My
2. Net 'n Mens
3. Sewe Weke
4. Wat Is Sy Vir Jou
5. Sewentien
6. Huis Toe
7. Love Letters
8. Ek Hou Van Jou
9. Change
10. Jou Laaste Kans
11. Te Veel Is Nie Genoeg
12. Droom Van My
13. No One Needs To Know
14. In Die Hemel

Demi-Lee Moore is a newcomer to the Afrikaans market and will definitely take the female market by storm. This young and vibrant girl has a unique voice and intrepid every song with lots of emotion. Most of the songs are newly written especially for Demi-Lee. The production was handled by the very talented Murray Lubbe of the HitFactory.This is an all hit album which includes something for everybody from very powerful pop hits and classy ballades with amazing heart-touching lyrics.


skakels :









vetseun

2020 12 19 - kykNET-Konsert:: Bok van Blerk, Demi-Lee Moore, Dewald Wasserfall, Snotkop, Die Heuwels Fantasties, Elandré Schwartz, Liezel Pieters, Willem Botha, Refentse, Ricus Nel, Siki Jo-An, Monique Steyn, Appel, 19:00, Computicket - Standard Bank Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees - Standard Bank - kykNET
vetseun

2020 10 30 - Afrikaans Gaan Global: Toks & Tjops; Regstreekse Hardekole Akoestiese Stroomkonsert met Jo Black, Brendan Peyper, Refentse, Ricus Nel, Appel, Ray Dylan, Tasché Burger, Kunstenaars: Jo Black, Brendan Peyper, Refentse, Tasché, Appel, Ray Dylan, Ricus Nel, Sun City - Virseker - Suzuki - Sun City - iTickets.co.za - kykNet - Toks & Tjops - Virtual Productions - Ontbytsake - Viser Online - The Marketing Zoo - Blue Banana - Brand HQ - Hazlewood Artisanal Spirits - MSC Cruises - Middelvlei Stellenbosch Wines - Weber - Gary Rom - Konig Coffee
2020 10 31 - Afrikaans Gaan Global: Adam Tas, Die Campbells, Elizma Theron, Joe F, Nádine, Kurt Darren, Refentse, Pieter Koen, Elvis Blue, Demi-Lee Moore, Ruan Jordaan, Tasché, Brendan Peyper, Appel, Ricus Nel, Snotkop, Jay, Juanita du Plessis, Ray Dylan, Jo Black, Kurt Darren, Early B, Wicus van der Merwe, Spoegwolf, Nicholis Louw, Karen Zoid, Synth Peter, Sun City - Virseker - Suzuki - Sun City - iTickets.co.za - kykNet - Toks & Tjops - Virtual Productions - Ontbytsake - Viser Online - The Marketing Zoo - Blue Banana - Brand HQ - Hazlewood Artisanal Spirits - MSC Cruises - Middelvlei Stellenbosch Wines - Weber - Gary Rom - Konig Coffee
vetseun

2020 06 27 - GMA Concert: Martin Bester, Demi Lee Moore, Refentse, DJ Jazzy D, Prime Circle - VOD - Urban Sessions, tickets.computicket - Tracker - Jacaranda FM
vetseun

2020 06 26 - InniBOS ((Digitaal)): kykNET-Verjaarsdagkonsert: Jo Black, Bok van Blerk, Elvis Blue, Karlien van Jaarsveld, Emo Adams, Riana Nel, Laurika Rauch, Joseph Clark, Corlea Botha, Dr. Victor, Nádine, Roan Ash, Jak de Priester, Demi Lee Moore, Early B, Pieter Koen, 18:00, R100, tickets.computicket
vetseun

2019 05 01 - HS Eldoraigne Kuierfees: Jo Black, Appel, Jan Bloukaas, Demi-Lee Moore, Touch Of Class, Martin Bester, 16:00 - Gys Pitzer Motoring
vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)