Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Dawie Couzyn
met Doris Brasch
vetseun
Dawie en Doortjie In Die Bosveld 7" EP . UNA 1521/EXU 101 UNIKA
- Dawie Couzyn en Doris Brasch met musiek onder leiding van Taffie Kikillus
Kant Een:
1. Drinklied
2. Op My Ou Ramkietjie
Kant Twee:
1. Oom Bossie Van Die Bosveld
2. Huisie Van Die Berge

Betty Misheiker; Doris Brasch, Dawie Couzyn
vetseunvetseun
Tinktinkie Se Troudag LP . MFP 54723 1976 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Tinktinkie Se Troudag
Kant Twee:
1. Willie Wekkertjie
2. Die Haan
3. Die Rook Styg Op

Twee verhaaltjies met liedjies deur Betty Misheiker
Regisseuse - Betty Misheiker

TINKTINKIESE TROUDAG
'TINKTINKIE is 'n doodgewone 0u vaal-bruin voëltjie wat op haar huweliksdag bewus word van haar onversierde voorkoms. Die diertjies, goggas en blomme in die tuin sien egter hoe droewig Tinktinkie lyk en byna soos Aspoestertjie - word sy verander tot 'n pragtige bruid met in bruidsrok, 'n sluier, 'n ruikertjie, 'n bruidskoek en nog heelwat!

WILLIE WEKKERTJIE
Elke kinderhart sal spontaan opgaan in die kaskenades van die klein stouter, WILLIE WEKKERTJIE en hoe heerlik gaan hulle nie lag om te hoor hoe WILLIE sy probleem opIos nie.

BETTY MISHEIKER reél altyd haar stories en liedjies op so 'n manier dat kleuters
maklik die woorde en deuntjies kom Ieer, en sommer gou-gou lekker kan saampraat
en saamsing.
Die sjarmante samewerking van die welbekende DORIS BRASCH en DAWIE COUZYN in die vertolking van die twee stories met liedjies Iaat almal hulle intens in die towerwêreld van die kind inleef. - omslag

Betty Misheiker; Doris Brasch, Dawie Couzyn
vetseunvetseun
Tell Me Why? LP .......... MFP 54722 1976 MUSIC FOR PLEASURE
- Two Stories with Songs
- Presented by Doris Brasch, Ronnie Wilson
- For Children under 8
Side 1:
TELL ME WHY?
Instead of asking a lot of questions about everything around her, little Tooty Owl sits on a branch, singing to the moon. When the time comes for Tooty to go out into the world and become 'a Wise Owl' she finds herself unprepared for the task, in spite of papa Owl's big Owl Book. Nevertheless, Tooty manages to answer the questions merely by drawing on the one subject she knows - 'the big, round, golden-yellow moon,' and the manner in whichshe does so leaves young listeners chuckling.
Side 2:
BIFFETTY BANG
Rejected by one workman after another, Biffetty Bang the Toy Hammer is about to give up in despair when a call for help comes from an unexpected source, Mrs. Mouse and her family, who need his services badly in order to safeguard their house against the prowling cat with the wide, green eyes.

BETTY MISHEIKER has filled the South
African children's scene with her songs and stories. A veritable fountain of lilting melodies weave in and out of her delightful stories aimed for the really young listener, who, after a few hearings, becomes wordperfect, singing and talking along with the recording.
"|t is always such a pleasure working with DORIS BRASCH and RONNIE WILSON", says Betty. "DORIS, with her boundless enthusiasim and lovely voice is known and loved throughout the Republic by adult and child audiences alike.
RONNIE WILSON, well-known. radio and personality, brings a great sense of fun to the interpretation of the songs and stories with'his ever-ready guitar and his warm, intimate and versatile voice." - omslag

Two Stories with Songs Told and Sung by DORIS BRASCH and RONNIE WILSON
Story and Songs Written, Composed and Produced by BETTY MISHEIKER


ook op :
Huisgenoot : Kindertreffers kompilasie
Uit die Wakis kompilasie
Afrikaanse Volksliedjies Vol. 2 kompilasie
Afrikaanse Volksliedjies Vol. 1 kompilasie
Die Blou Van Ons Hemel kompilasie LP - Die Brug Op Ons Plaas met die Hanekomsusters; Boereplaas met begeleiding

skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)