Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
David Fourie .co.za
vetseun
20 Goue Treffers ................................ 2014 SELECT
1. Kaboemielies
2. Land In Die Suide
3. Hou My Vas Stywer Vas
4. My Hart Het Klaar Besluit
5. Kom Hier Na My Toe
6. Jy Soen Soos 'n Engel
7. Proe Pure Plaas
8. Ek Wil Jou Wys
9. Vir 'n 100,000 Jare
10. Ek Is Lucky
11. Grotman
12. Ek Het Alles
13. Everlasting Love
14. Ek Is Hier
15. As Ek Raak Aan Jou Lyf
16. I Feel Love
17. Stay With Me
18. As
19. Ek Mis Jou Nogsteeds
20. Ek Is Baie Lief Vir Jou


Monique Steyn - My Hart Het Klaar Besluit met David Fourie VID >>> (2013)

vetseunvetseun
'n Stukkie Hemel .................. HR 002 2013 HIGH ROAD PRODUCTIONS
1. Die Stem
2. Flikkerende Lig
3. 'n Stuk Van Die Hemel
4. 5 Woorde
5. Adam
6. Meer
7. Sy
8. Vandag Maak Ek Jou My Vrou
9. Ek Wil Weghardloop Saam Met Jou
10. One
11. My Vrystaatse Blou
12. Heimwee

David Fourie maaksy stem dik met 'n 4de vollengte Afrikaanse album, getiteld 'n Stukkie Hemel . Na 10 jaar in die musiekbedryf is David se groei as sanger en musikant op die voorgrond met 'n Stukkie Hemel . Die album bestaanuit 12 splinternuwe, oorspronklikesnitteuitdie pen van Vaughan Gardiner, Joe Niemand, David Fourie, Anton Botha en Pierre Rossouw. Die eersteenkelsnit en video Die Stem, geskryf deur Vaughan Gardiner en David Fourie, pronk reeds op allenasionale radio- en televisiestasies.
"Ek wou graag met hierdie album werk saam met skrywers wat ek bewonder en na op sien; Vaughan Gardiner het my gehelp om 'n produk te skep wat 'n ware toonbeeld is van wat ek aan musiekliefhebbers wil bied met my musiek", sê David Fourie.
Hierdie element kom duidelik na vore met die titelsnit 'n Stuk van die Hemel, 'n hartroerende ballade wat ook die bekende Hallelujah-koor bevat. Vaughan Gardiner het ook die album vervaardig en was verantwoordelik vir die nuwe klank agter David se stem. Dis Afrikaans in 2013 en dit word beklemtoon op snitte soos die radio-vriendelike Flikkerende Lig en 5 Woorde. Anthon Botha en David Fourie se skepping My Vrystaatse Blou bring langarm hulde aan David se geboorte provinsie en sy liefde vir die landskap. Ander verassings is Pierre Rossouw (Soek-Die-Sanger wenner) se komposisie Meer, met outbiografiese lirieke oor David se pad na sukses. David het self as skrywergehelp met elkeliedjie op die album en het ook twee volle komposisies, getiteld Adam en Sy op die planke gebring. David se stem is treffend op die voorgrond in die Johnny Cash weergawe van U2 se One, asook die Suid-Afrikaanse juweel Heimwee, waarmee die album tot 'n hartroerende einde kom. 'n Stukkie Hemel word vrygestel deur David Fourie se platemaatskappy, High Road Productions.

vetseun
Just For You ........................ HR 001 2013 HIGH ROAD PRODUCTIONS
- A special collection of songs
1. Stay
2. My Confession
3. Imagine
4. Give Me Back My Love
5. I Won't Let Go
6. The First Time Ever I Saw Your Face
7. Haven't Met You Yet
8. Unchained Melody
9. Be My Baby
10. Wicked Game
11. Right Next To The Right One
12. Seperate Tables
13. You've Got A Friend
14. Let The River Run
15. The River Of Dreams; A Hard Day's Night

David Fourie wys 'n anderkant met 'JUST FOR YOU' a special collection of songs...David Fourie verras met sy nuutste vrystelling, 'n versamelingaars album met tydlose treffers.Die albumspeellys is uiteenlopend, vars verwerk en bied 'n unieke luister ervaring vir ondersteuners van David Fourie en musiek liefhebbers. Hy het persoonlik die album saamgestel met ikone wat hom inspireer, soos John Lennon, Billy Joel, John Gary, Chris Isaak, Carl King en Chris de Burgh.

Just For You - a special collection of songs is 'n album met siel en liedjies soos "I Won't Let Go" (Rascals Flatts), "Let The River Run" (Carly Simon) en "You've Got A Friend" (Carol King). David se klassieke stem agtergrond tree sterk navore met sy vertolkings van "My Confession" (Josh Groban) en John Gary se weergawe van "Unchained Melody". Die album kry energieke momentum met gunstellinge soos "Give Me Back My Love" (Maywood), Haven't Met You Yet" (Michael Buble) en "Be My Baby" (The Ronettes). Die album het 'n sterk romantiese ondertoon met hart roerende weergawes van "Seperate Tables" (Chris de Burgh), "Imagine" (John Lennon), "The First Time Ever I Saw Your Face (Roberta Flack) en "Wicked Game" (Chris Isaak). "Just For You" sluit af op 'n hoogte punt met 'n verrassing keurspel van Billy Joel se "The River Of Dreams" en die Beatles se "Hard Days Night". David Fourie lewer 'n loopbaan beste uitvoering in "Just For You" en dit is duidelik dat die album in essensie 'n persoonlike geskenk is aan al die ondersteuners. Sy tentoonstelling van veelsydigheid sal verseker ook 'n nuwe groep aanhangers werf. "Just For You - a special collection of songs verskyn binnekort op winkel rakke regoor Suid-Afrika.


David Fourie - My Hart Het Klaar Besluit VID >>>


David Fourie - Grotman VID >>>

vetseunvetseun
Die Eerste Dekade .... SELBCD926 2011 SELECT
1. Ek Wil Jou Wys
2. My Hart Het Klaar Besluit
3. Proe Pure Plaas
4. Ek Wil Jou Ken
5. Land In Die Suide
6. Jy Soen Soos 'n Engel
7. Kaboemielies
8. Hou My Vas Stywer Vas
9. Grotman
10. Ek Is Baie Lief Vir Jou
11. Vir 'n 100,000 Jare
12. Kom Hier Na My Toe
13. 'n Stukkie Son
14. Ek Is Lucky
15. Hart Van 'n Engel
16. Ek Het Alles
17. As
18. Ek Mis Jou Nogsteeds
19. Ek Is Hier

David Fourie started his journey 10 years ago as one of the top 10 Idols contestants in the first South African Idols series. He has grown into a pop icon for many ever since, and released the one hit after the other.

vetseunvetseun
Vir 'n 100 000 Jare ...... SELBCD799 2009 SELECT
1. Grotman
2. Jy Soen Soos 'n Engel
3. Vir 'n 100 000 Jare
4. Ek Is Lucky
5. Verbeel Jou Vir 'n Oomblik
6. Everlasting Love
7. Ek En Jy Alleen
8. As
9. Ek Wil Jou Nou Leer Ken
10. As Ek Raak Aan Jou Lyf
11. Ek Mis Jou Nogsteeds
12. Kom Ek Kry My
13. My Laaste Kans
14. Kan Ek Jou Wys?
15. Wat Het Jy Verwag?
16. Treffer Na Treffer Hitmix : Kaboemielies;
.................................................... Kom Hier Na My Toe
.................................................... Hou My Vas, Stywer Vas

vetseunvetseun
Kaboemielies Live DVD . SELDVD7020 2007 SELECT
1. Kom Hier Na My Toe
2. Ek Is Hier
3. Dis Jy
4. Hart Van 'n Engel
5. In Your Eyes
6. Land In Die Suide
7. Wie Wil By My Bly?
8. Dis Verniet Vir Jou
9. Baby Maak Net Oop Jou Deur
10. Stay With Me
11. Ek Mis Jou Nogsteeds
12. Kan Ek Jou Wys?
13. Ek Het Alles
14. I Feel Love
15. Hou My Vas, Stywer Vas
16. Kaboemielies
Extras: Agter die skerms

vetseunvetseun
Kom Hier Na My Toe .. SELBCD605 2006 SELECT
1. Kom Hier Na My Toe
2. Kaboemielies
3. Baby Maak Net Oop Jou Deur met Eclips
4. Ek Is Hier
5. I Feel Love
6. Hou My Vas, Stywer Vas
7. Dis Verniet Vir Jou
8. Stay With Me
9. Wie Wil By My Bly?
10. Hart Van 'n Engel
11. Dis Jy
12. Ek Het Alles
13. In Your Eyes
14. Vir Altyd En Vir Ewig
15. Dust In The Wind

vetseun
Land In Die Suide . CDVAT(CAP)6157 2004 VAT VYF MUSIEK
1. Land In Die Suide (Joe Niemand, Marius Brouwer)
2. Huisie By Die See (H.A. Fagan, Laurinda Hofmeyr)
3. Ek Wil Weghardloop Saam Met Jou (Joe Niemand)
4. Jy Sprei My Vlerke (Joe Niemand)
5. Wens Jy's Hier By My (Phoenix Benedict, Marius Brouwer)
6. Saam Met Jou (Joe Niemand)
7. Jol Jol My Liekerbol (Clarabelle van Niekerk)
8. Dieper In Jou Hart (Niel Higgins, David Fourie)
9. Ek Wil Jou Ken (Anneli van Rooyen)
10. Blouberg Se Strand (Udo Jürgens, Thomas Christen, Christopher Torr)
11. Droomvrou (Lucas Maree)
12. I'm Not Afraid To Move On (Arve Furset)
13. I'm Still Standing (Elton John, Bernie Taupin)
14. Just A Boy (Joe Niemand)
15. Separate Tables (Chris de Burgh)

met Kobus Buys, Marius Brouwer, Alli Heyns, Joe Niemand, Vinnie Henrico, Mauritz Lötz, Juan Oosthuizen

vetseun
David Fourie CDS . CDSVATS(CSI)105 2003 SONY MUSIC/BMG
1. Ek Wil Jou Ken (Anneli van Rooyen)
2. Jy Sprei My Vlerke (Joe Niemand)
3. Just A Boy (Joe Niemand)
4. This I Promise You (Richard Marx)


flyers :
2004 03 20-22, Cullinan Die Cullinan Kabaal 20: Gert Bekker "Waar Die Antwoord Lê", "Stories met sterte", Willie Strauss (CD vrystelling, KKNK 2004 produksie), Saranti Reeders, Johan Hendriksz "Jy! Met die skip om jou nek!", Tossie Lochner 21: Arina de Witt, André Swiegers, High 5, Sean Butler, Lizz Meiring, "Lippetaal" 22: Johnny en Vivian, David Fourie, Jacques Terre'Blanche


ook op :
Egoli and Friends Vol. 2 - Ek Wil Jou Ken


skakels : davidfourie.co.za : pitchpromotions.co.za












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )