Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Danie Pretorius (D. Pretorius)
vetseunvetseun
Sing Lekkerlagliedjies ... CDTGE 8 1997 GALLO
1. Die Brakke Van Turffontein
2. Die Bloukopkoggelmander
3. Die Bok Se Klok
4. Tussen Die Boom En Die Bas
5. Elke Tweede Man Is 'n Pretorius
6. Wintertyd Is Biltongtyd
7. Sjeef By Die Koffie
8. My Skoonmoeder
9. Vlieënde Pierings
10. O, Brandewyn Laat My Staan
11. Die Hoender Of Die Eier
12. Tik Tik Tik
13. Kyk Hoe Gaan Die Mini's Hier Verby
14. Van der Merwe En Sy Yo-Yo
15. Warm Broekie
16. Mini Rok
17. Olke Bolke
18. Lied Van Die Langpad
19. Die Sterre Van Stellaland
20. Rooi Lavental
21. Die Ietermago
22. Hulle Byt My
23. Ou Kant Se Kant Toe
24. Tokolosh
25. Van Zyl
26. Trapsuutjies

met Chris Blignaut
vetseun
Dis Lekker Om Te Lag 2LP . PLS 7222/2 PÊREL
- 24 Grapperige Liedjies, 2 Plaat Album R5,99 -
Kant Een:
1. Ou Tante Koba
2. Kyk Hoe Gaan Die Mini's Hier Verby
3. Bosveld Bul
4. Van Zyl
5. Vet Nooi
6. Tik Tik Tik
7. Onder Waar Die Mielies Groei
8. Van der Merwe En Sy Yo-Yo
9. Butcher Boy
10. Elke Tweede Man Is 'n Pretorius
11. Liza Is My Baby
12. My Skoonvader
Kant Twee:
1. Die Ou Bok
2. Warm Broekie
3. Die Donkie
4. Ou Jonas En Die Maan
5. Jan Asseblief Tog Squeeze My
6. Vlieënde Pierings
7. Die Hoender Of Die Eier
8. Aikona Fanagalo
9. Nini-Rol
10. Shame Shame
11. Olke Bolke
12. Boggem

met Chris Blignaut
vetseunvetseun
Dis Lekker Om Te Lag LP . SUC 167 1980 TRUTONE
- 12 Grapperige Liedjies -
Kant Een:
1. Die Donkie (C. en W. Cooper) (Chris Blignaut)
2. Kyk Hoe Gaan Die Mini's Hier Verby (Pretorius) (Danie Pretorius)
3. Bosveld Bul (Blignaut) (Chris Blignaut)
4. Van der Merwe En Sy Yo-Yo (Pretorius) (Danie Pretorius)
5. Boggem (Blignaut) (Chris Blignaut)
6. My Skoonmoeder (Pretorius, De Villiers) (Danie Pretorius)
Kant Twee:
1. Ou Tante Koba (Trad. Verw. Blignaut) (Chris Blignaut)
2. Die Hoender Of Die Eier (Pretorius) (Danie Pretorius)
3. Die Ou Bok (Blignaut) (Chris Blignaut)
4. Warm Broekie (Pretorius) (Danie Pretorius)
5. Onder Waar Die Mielies Groei (Blignaut) (Chris Blignaut)
6. Olke Bolke (Pretorius) (Danie Pretorius)

vetseun
Die Ou Kalahari En Ander Treffers LP . PLS.7166 1970 PÊREL/PRET
Kant Een:
1. Elke Tweede Man Is 'n Pretorius
2. Die Bok Se Klok
3. Die Brakke Van Turffontein
4. Nie Op Sondag Nie
5. Vrystaat
6. Van Zyl
7. Hulle Byt My
Kant Twee:
1. Sjeef By Die Koffie
2. Die Ou Kalahari
3. Rooi Lavental
4. July Koors
5. Wintertyd Is Biltongtyd
6. Muishond-Ballade
7. "Hoe" As Ek Sê "Haa"

vetseun
Wintertyd Is Biltongtyd LP ... PLS 7063 PÊREL

vetseunvetseun
Die Man Van Die Kalahari Sing Alweer LP . PLS 7041 PÊREL
Kant Een:
1. Elke Tweede Man Is 'n Pretorius (D. Pretorius)
2. July-Koors (D. Pretorius)
3. Vrystaat (D. Pretorius)
4. Tik Tik Tik (D. Pretorius)
5. Klaasvakie (D. Pretorius)
6. Lieflike Môre (D. Pretorius)
Kant Twee:
1. Alida (D. Pretorius)
2. Die Silwer Maan (D. Pretorius)
3. Die Westewind Waai (D. Pretorius)
4. Die Kaap Se Storie (D. Pretorius)
5. Olke Bolke (D. Pretorius)
6. Al My Lewe (D. Pretorius)

Ingenieur: J. Moss
Produksie: George Hayden

Daar in Vryburg se wêreld - die _kontrei van beesboere en vriendelike mense - is die naam van Oom Danie Pretorius sommer baie bekend. As daar 'n plaaslike konsert is, dan staan sy naam sommer bo-aan die program . . . en met rede: Hy is die stem van die Kalahari, die man wat een van Suid-Afrika se gewildste liedjies, ,,Die Ou Kalahari", geskep het!
En Oom Danie skep nog steeds nuwe deuntkies wat hy op sy eie onoortrefiike wyse sing - natuurlik en eg soos die vaal boswêreld waar hy woon. Al wat die naam van Pretorius dra, sal saam met Oom Danie voel - en lekker lag! - wanneer hy lostrek met ,,Elke Tweede Man is 'n Pretorius", een van sy jongste liedjies. Vir hierdie opname het Oom Danie ook nog ander liedjies geskrywe liedjies soos ,,July-koors", ,,Vrystaat" (wat baie maklik nog 'n treffer kan wees net soos ,,Die Brakke van Turffontein" en ,,Die Ou Kalahari", Oom Danie se bekendste werkies!), ,,Tik Tik Tik, ,,Klaasvakie", ,,Lieflike Môre", ,,Alida", ,,Die Silwer Maan" en ,,Die Westewind Waai". Ja, dit lyk asof die mense van Vryburg nie net die mooiste slagbeeste in die land teel nie, maar hulle skryf ook sommer al hulle eie nommertjies as hulle 'n langspeelplaat maak.
Een nommertjie op hierdie langspeelplaat verteenwoordig egter die werk van Oom Danie sowel as pianis Michael de Villiers en dit is ,,Die Kaap se Storie".
Hierdie is Oom Danie Pretorius se tweede langspeelplaat. Sy eerste, ,,Die Man van die Kalahari", was 'n blits verkoper en ons kon nie meer wag vir sy tweede nie. Nou het hy voldoen aan die baie versoeke dat hy weer gehoor moet word - want waarom moet dit net Vryburgers wees wat Oom Danie se humor en talente kan waardeer? Met behulp van hierdie opname kan die hele land vir die tweede keer kennis maak met die man van die Kalahari en ek voel seker dis sommer vir almal 'n groot voorreg en 'n plesier!
Oom Danie sing ook omdat dit vir hom 'n plesier is. Dit borrel sommer na die oppervlakte wanneer sy vingers die ghitaar se snare aanraak... en daarom is dit vir sy luisteraars, soos altyd, 'n genot. - omslag

vetseun
Die Man Van Die Kalahari LP . PLS 7032 PÊREL

vetseun
Die Ewige Treffers Van Danie Pretorius LP . PÊREL
Kant Een:
1. Elke Tweede Man Is 'n Pretorius
2. Die Bok Se Klok
3. Die Brakke Van Turffontein
4. Nie Op Sondag Nie
5. Vrystaat
6. Van Zyl
7. Hulle Byt My
Kant Twee:
1. Sjeef By Die Koffie
2. Die Ou Kalahari
3. Rooi Lavental
4. July Koors
5. Wintertyd Is Biltongtyd
6. Muishond-Ballade
7. "Hoe" As Ek Sê "Haa!"

vetseunvetseun
Die Beste Van Danie Pretorius 2LP . PLS 7204/2 PÊREL
- 24 gewilde Treffers - 2 plaat Album
Kant A:
1. Elke Tweede Man Is 'n Pretorius (D. Pretorius)
2. Mini-Rok (D. Pretorius)
3. Die Bok Se Klok (Somebody Bad Stole The Wedding Beii) (Hilliard : Mann)
4. Van der Merwe En Sy Yo-Yo (D. Pretorius)
5. Tik Tik Tik (D. Pretorius)
6. Vrystaat (D. Pretorius)
Kant B:
1. Kyk Hoe Gaan Die Mini's Hier Verby (D. Pretorius)
2. Van Zyl (D. Pretorius)
3. "Hoe" As Ek Sê "Haa" (D. Pretorius)
4. Die Hartman (D. Pretorius)
5. Nie Op Sondag Nie (Never On Sunday) (M. Hadjidakis)
6. Die Brakke Van Turffontein (D. Pretorius)
Kant C:
1. Die Hoender Of Die Eier (D. Pretorius)
2. July Koors (D. Pretorius)
3. Sand Happy (D. Pretorius)
4. Sjeef By Die Koffie (Hilliard : Mann; Woorde : Fanus Rautenbach : I.D. van der Walt)
5. Hulle Byt My (D. Pretorius)
6. Wintertyd Is Biltongtyd (D. Pretorius)
Kant D:
1. The Old Kalahari (D. Pretorius)
2. Ou Kant Se Kant Toe (D. Pretorius)
3. My Skoonmoeder (D. Pretorius : M. de Villiers)
4. Hoekom Moet Bokkie Nou Huistoe Gaan (D. Pretorius)
5. Ou Jonas En Die Maan (F. Bjorn)
6. Olke Bolke (D. Pretorius)
vetseun
Oom Daan Vertel
vetseunvetseun
Pietie Padda En Maartin Muis LP . BP 1024 PRET
- Storietjies en sangstukkies vir kindertjies
Kant Een:
1. Pietie Padda En Maartin Muis - Deel 1
Kant Twee:
1. Pietie Padda En Maartin Muis - Deel 2

Storietjies geskryf deur Danie Pretorius
Storietjies vertel deur H.P. Hamman
Sangstukkies deur Rhoda Barry

vetseun
Kyk Hoe Gaan Die Mini's Hier Verby! LP . PLS 7192 PÊREL

vetseunvetseun
Sjeef By Die Koffie / Vrystaat 7" . 45P 250 PÊREL
Kant Een:
1. Sjeef By Die Koffie (Somebody Bad Stole De Wedding Bell) (Hilliard, Mann) Woorde deur Fanus Rautenbach, I.D. van der Walt
Kant Twee:
1. Vrystaat (D. Pretorius)

vetseunvetseun
Die Bok Se Klok / Hulle Byt My 7" . P 146 PÊREL
Kant Een:
1. Die Bok Se Klok (Somebody Bad Stole De Wedding Bell) (Hilliard, Mann)
Kant Twee:
1. Hulle Byt My (Danie Pretorius)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)