Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Danie Niehaus (Drie Van Die Bestes) .com
vetseun
Super 12 Treffers .............................. 2015 NEXT MUSIC
1. Hierdie Aand
2. Ek Loop Die Pad
3. Jy Is Deel Van My
4. Ek Hou Van Jou
5. Ma-Plotters
6. Die Verloorder
7. Dis Weer Somer
8. Die Bestemming
9. Rooi
10. Neem My Hand
11. Was My
12. Dankie Vir Die Somer


Danie Niehaus & Derick Ellis - Die Verloorder VID >>>

vetseun
Meesters Van Die Kuns . CDON 001 2013
1. My Debuut
2. Kleure
3. Bloukant Van Die Maan
4. Mag Ek Maar
5. Jy Weet Dit Reeds
6. Elke Keer
7. Spore
8. Nog Altyd
9. Ek En Jy
10. Parys In Die Somer
11. Jy Is Vrou
12. Meesters Van Die Kuns

Danie Niehaus herdenk vanjaar sy dertig jaar in die musiekbedryf met die uitreiking van 'n splinternuwe album, "Meesters Van Die Kuns" - 'n stylvolle produksie, puik verwerk vir 'n twintigstuks strykers deur musiekregisseur Matthys Maree.
Agt van die twaalf oorspronklike liedjies op die album, waaronder die titelsnit, is nuut en almal uit Danie se pen. Ouer bekendes soos "Jy Is Vrou", "Kleure", "Ek En Jy" asook "Jy Weet Dit Reeds" is ook weer nuut verwerk en tot 'n ligte klassieke styl verhef. Sy ballades is kenmerkend positief en met lirieke wat selfs op hul eie in gedigvorm kan staan.
Met "Meesters Van Die Kuns" eer Danie almal wat die kuns bemeester om die wêreld 'n plek van vrede en liefde te maak deur "Meesters Van Die Kuns" van die liefde te wees.

Oom Dana Niehaus Vertel
vetseun
Jakkals & Wolfstories - Vol. 2 . LEOCD285 2012 LEO MUSIEK

Oom Dana Niehaus Vertel
vetseun
Jakkals & Wolfstories - Vol. 1 . LEOCD253 2012 LEO MUSIEK
1. Jakkals En Wolf Steel Skaap
2. Jakkals En Wolf Vang Vis
3. Jakkals Kry Slae
4. Wolf Erf Geld
5. Jakkals Verkul Die Kraai
6. Jakkals En Wolf Steel Heuning
7. Jakkals Wil Mos Jok
8. Wolf In Die Water
9. Jakkals En Die Muggie
10. Jakkals Prys Sy Eie Stert
11. Wolf In Skaapsklere
12. Jakkals Bly 'n Skelm

vetseunvetseun
Rooi ............................... LEOCD215 2010 LEO MUSIEK
1. Rooi
2. Dans
3. Dis Weer Somer
4. Die Verloorder
5. Ek Hoort By Jou
6. Vir Een Lag
7. Hoe Sou Dit Wees
8. Sewe Weke
9. Hy Wou Dit Sê
10. Drome Is Bedrog
11. Stop Die Tyd
12. Doen Wat Jy Altyd Het
13. As My Hoof My Hart Vertrou
14. Deur Jou
15. Was My
16. Die Bestemming
17. Die Verloorder

vetseunvetseun
Fynskrif ........................ CDEMIM 226 2007 EMI
1. Leef In My Wêreld
2. Bly Nog Staan
3. As Jy Net
4. Sluit Oop Jou Deure
5. Harde Werk
6. Highway Van Jou Hart
7. Roll Me Over
8. Iemand Of Niemand
9. Love Of A Woman
10. Die Weduwee Se Kruik
11. Sluip Van My Hart
12. Mystery To Me
13. Jy Is Vrou
14. Hoëveld
15. Gloria

Pieter Koen, Michelle, Irene, Danie Niehaus
vetseunvetseun
Fantastic 4 .......................................... 2007 EMI
1. Gloria
2. Skud Jou "Biscuit"
3. Wie Is Die Vrou In Jou Arms Vanaand?
4. Jy Is Vrou
5. Longer Than I'm Able
6. Lyne Van Jou Lyf
7. Hey Tjiekelou
8. You Won't Know How I Do
9. Langbeen Baby
10. Sonder 'n Woord
11. Highway Van Jou Hart
12. To Be Real
13. Welkom In My Wêreld
14. Sewe X Sewe
15. Behind My Eyes
16. Grys Gebiede
17. Rooisee
18. Kilimanjaro

vetseun
Grys Gebiede .................... MSCD01 2005 MONEYSHINE MUSIC
1. Die Wêreld Weet
2. Vrydag Die 13de
3. Ou Reggae Ryperd
4. Namakwaland Groep
5. Grys Gebiede
6. Dig
7. Niks Te Ver Nie
8. Stadige Pen
9. Hantam
10. 46664
11. Dissie Lewe
12. Die Groen Vallei
13. Cinderella
14. Waar's Die Jy?

review : iafrica

vetseun
Kerslantern ....................... SMP 012 2004 SMP/BOWLINE
1. Mary's Boy Child met Amanda Luyt en Danie Geyer
2. Hoor Die Blye Eng'lelied met Christo & Cobus
3. 'n Sonneblom Uit Bethlehem met Lize Beekman
4. Oh Holy Night
5. The Very Best Time Of The Year met Sarah Theron
6. White Christmas met Charl van Heyningen
7. Die Heiland Is Gebôre
8. Die Pryslied met Charlene Truter
9. Mistletoe And Wine
10. Adeste Fideles (Kom Alle Getroues) met Nic Stevens
11. Stille Nag met Mathys Roets
12. Panis Angelicus met Cecil Peters
13. Kersfees Emakhaya met Mynie Grové, Bandla Mbewu, Busisiwe Bontshi, Eltoneo Minnaar, Celeste Williams
14. Auld Lang Syne met Soli Philander

met Lize Beekman, Christo & Cobus, Nic Stevens, Mathys Roets, Mynie Grové, Soli Philander, Charlene Truter, Amanda Luyt, Cecil Peters, Charl van Heyningen, Sarah Theron

vetseun
La Romantica .................. ICECD01 2002
1. Va', pensiero
2. Brindisi
3. Purple Rain
4. Classical Medley
5. Ça n'était pas de l'amour
6. Beauty And The Beast
7. Jy Is Vrou
8. Waltz Medley
9. Danny Boy
10. Barcarolle
11. Ben Ik Je Nu Al Kwijt
12. Ave Maria
13. Verewig Suid-Afrika
14. Desperado

vetseunvetseun
Dagboek ................ CDVAT6090 2000/2004 VAT VYF MUSIEK/SONY MUSIC/BMG
1. Dagboek
2. Braveheart
3. A New Dawn
4. Man Op Die Maan
5. One More Chance
6. Vir Wat?
7. Nessun Dorma
8. Blou
9. My Kitaar
10. Heart Of The Ocean
11. Bittersoet
12. Soms
13. March With Me

vetseun
Jy Is Vrou & Ander Treffers . SELBCD170 1995 SELECT
1. Ons Is Musiek
2. Die Laaste Roep
3. Oos Wes, Tuis Bes
4. Sweef Soos 'n Arend
5. Die Wiel Draai
6. Neem My Hand
7. Niks Is Dan Mooier
8. Hierdie Aand
9. Leegheid
10. Lewensdroom
11. Simoné
12. Rondloper
13. Een Van 'n Soort
14. Jy Is Deel Van My

saam met Lize Beekman, Christo & Cobus, Nic Stevens, Mathys Roets, Mynie Grové, Soli Philander, Charlene Truter, Amanda Luyt, Cecil Peters, Charl van Heyningen, Sarah Theron

met Tolla van der Merwe
vetseun
Bokkie, Kom Terug ... SELBCD205 1995 SELECT
1. Bokkie, Kom Terug
2. Die Blinne Ref
3. Vat Hom Fluffie
4. Dem Bones
5. Springbok Reggae
6. Chester
7. Bokke
8. Laat Hom Hop
9. Rugby Keurspel: Oh All Blacks; Olé The Green And Gold; Pale Toe; My Oompie Het 'n Donkie Kar; Aan Die Punt Van Grote Afrika; We Are Respected
10. Hooked On The Game
11. Blou Bul Blues
12. Tolla Se Dolla
13. Bokkie Come Back

vetseun
Kleure ........................... SELBCD179 1993 SELECT
1. Ek En Jy
2. Pa
3. Kleure
4. In Die Reën
5. Hamer Aan My Hart
6. Vir Wat?
7. My Seun
8. Jy Weet Dit Reeds
9. Die Laaste Rondte
10. Griekse Godin
11. Dis Reën, Dis Wind, Dis Water

vetseun
Grootste Treffers LP ......................... 1992

vetseun
Jy Is Deel Van My LP ......................... 1990
Kant 1:
1. Neem My Hand
2. Doen Wat Jy Dink Jy Moet
3. Hierdie Aand
4. Ek Loop Die Pad
5. Waar Ons Altyd Nog Aan Liefde Glo
6. Oos/Wes
7. Ma-Plotters
Kant 2:
1. Jy Is Dalk Te Laat
2. Met Jou
3. Jy Is Deel Van My
4. Moet Nooit Wag Tot Môre Nie
5. Dankie Vir Die Somer
6. Jy Bring Die Onrus Weer T'rug In My Hart
7. Ek Hou Van Jou

vetseunvetseun
Rondloper LP .. EMCJ (Y) 4062491 1988
My Seun Ek Wag
Lewensdroom
Hierdie Aand
Ek Hou Van Jou
Niks Is Dan Mooier
Sweef Soos 'n Arend met Mynie Grové
...

Regisseur: Mynie Grové
Verwerkings: Mynie Grové

Danie Niehaus - rondloper, mens en kunstenaar - Deur Martjie Roos
DANIE NIEHAUS was té lank die ''weeskind'' van Afrikaanse musiek.
As sanger, komponis, liriekskrywer en komediant het hy nog nie die erkenning gekry wat hy regtig verdien nie.
In die musiekprogram Rondloper (TV1, 9 nm.) gaan kykers vanaand nie net vir die eerste keer met Danie Niehaus, die mens, kennis maak nie, maar ook vir Danie Niehaus, die talentvolle en veelsydige musikant, leer ken.
Dié enigste seun van oom Dana het - nadat hy sy graad in liggaamsopvoeding aan die Potchefstroom Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys voltooi het - eers as sportskrywer by Beeld in Johannesburg begin werk en daarna by die SAUK en Die Burger in Kaapstad.
Maar hy het gedurig gehunker om eiesoortige Afrikaanse musiek te skep en in 1985 is sy eerste langspeler, Danie Niehaus, uitgereik.
Dié plaat is in 1986 vir 'n Sarie-prys benoem.
In 1987 het Danie heeltyds begin sing en sy tweede langspeler, Rondloper, het 'n jaar later gevolg. Rondloper is verlede jaar met 'n OKTV-prys bekroon. Sy derde langspeler, Jy Is Deel Van My, is verlede jaar uitgereik.
Hoewel hy 'n Transvaler is, is die Kaap as't ware in sy bloed. Nadat hy twee en 'n half jaar in Johannesburg gebly en gewerk het, het die Kaap hom teruggelok. In Desember verlede jaar het hy en sy gesin - sy vrou, Isabel, en hul vierjarige seuntjie, Taro - hulle op Bloubergstrand gevestig.
Dit is hier waar Danie op sy gelukkigste is. As 'n mens hom nie in sy ateljee by die huis kry waar hy lirieke skryf, komponeer of sing nie, dan sal jy vir Danie, die buitelugmens, op die strand, in die golwe of in sy duikpak onder die water kry.
In Rondloper sing Danie onder meer My Seun Ek Wag, Lewensdroom, Hierdie Aand, Ek Hou Van Jou en Niks Is Dan Mooier. Mynie Grové, wat die regie van die Rondloper-langspeler behartig het, sing haar eie komposisie, Sweef Soos 'n Arend, die eerste keer self in 'n program. - Beeld

vetseun
Danie Niehaus LP ........... RML (E) 5 1984 REAMUSIC
Kant 1:
1. Johannesburg
2. Leegheid
3. Ode Van Skeurpoort
4. Oos Wes Tuisbes
5. Die Wiel Draai
Kant 2:
1. Die Laaste Roep
2. Drome Voor Die Vuur
3. Kapituit In Pretoria
4. Die Swerwenaar
5. Was Dit Die Moeite Werd


ook op :
Diep - Musiek vir jou Siel Vol. 3 - Pa
Tydloos 2 - Niks Is Dan Mooier
Tydloos - Sweef Soos 'n Arend
Skouspel 2001 - Jy Weet Dit Reeds
Klankgrens Vol. 1 - Jy Weet Dit Reeds
Aandag: Aardklop! - Niks Is Dan Mooier

flyers :



skakels : twitter










2020 04 26 - Optog!: Drie Van Die Bestes: Danie Niehaus, Kevin Leo, Mathys Roets en Matthys Maree, R50, www.optog.co.za - King Price Insurance - Atterbury Trust - Atterbury Teater
vetseun

2019 11 12 - Optog!: Drie Van Die Bestes met Kevin Leo, Mathys Roets & Danie Niehaus, Atterbury Teater, 20:00, itickets.co.za - Atterbury Trust - ATKV - Die GROOT Ontbyt - afrikaans.com - Tsogo Sun - Sarie - Vintale's - lekkeslaap - NTT Volkswagen Potchefstroom - King Price Insurance
vetseun

2015 03 10 - 16 Onse (Stef Bos, Amanda Strydom, Anna Davel, Richard van der Westhuizen, Joshua Na Die Reën, Jannie Moolman, Danie Niehaus, Gloria Bosman, Tim Moloi, Jak de Priester, Hanelore Bedert, HemelBesem), Spier Amfiteater, Woordfees, Stellenbosch, R150/R120/R90
2015 03 11 - 16 Onse (Stef Bos, Amanda Strydom, Anna Davel, Richard van der Westhuizen, Joshua Na Die Reën, Jannie Moolman, Danie Niehaus, Gloria Bosman, Tim Moloi, Jak de Priester, Hanelore Bedert, HemelBesem), Spier Amfiteater, Woordfees, Stellenbosch, R150/R120/R90
vetseun

2008 11 22 - Danie Niehaus, Bosteater OPENING, George, R250 KANSA­kantore 0448744824, Susan Visser 0847611411
2005 07 13, 14, Die Boer, DurbanvilleDanie Niehaus
2005 06 15, Dorpstraat Teater, Stellenbosch Danie Niehaus
2005 06 11, Securicor Loftus, Pretoria Rugby Klink goed!™ Thys die Bosveld klong, Blackie Swart, Ferdinand Rabie (C), Danie Niehaus, Pieter Smith, Vivian, Joe Niemand, Wicus van der Merwe, Jannie Moolman, Mathys Roets, Neil Sandilands, Johan Scholtz, Johnny, David Fourie, Zak van Niekerk, Kevin Leo, Johrné van Huyssteen, Arno Jordaan, Jaco Spies, Pieter Koen, skeidsregter, André Watson
2005 06 08, Die Boer, Durbanville Danie Niehaus
2005 02 19, Vodacom Park, Bloemfontein Rugby klink goed! .co.za 'n dag waarop rugby en musiek heerlik vermeng word... 'n game tussen die twee spanne onder, en dan 'n konsert met almal, plus natuurlik baie braai Musikante spelers. Klink Goed! XV Thys die Bosveld klong, Blackie Swart, Ferdinand Rabie(C), Danie Niehaus, Pieter Smith, Vivian, Joe Niemand, Wicus van der Merwe, Jannie Moolman, Mathys Roets, Neil Sandilands, Johan Scholtz, Johnny, David Fourie, Zak van Niekerk, Kevin Leo, Johrné van Huyssteen, Arno Jordaan, Pieter Koen, Afrigter, Kobus Wiese, Hulp Afrigter, Hennie le Roux, Span Dokter, Uli Schmidt Skeidsregter, André Watson Vrystaat legendes Dirkie Groenewald, Dippies Dippenaar, Dougie Heymans, Joe Beukes, Ryno Opperman, Martin Venter, André Venter, Rassie Erasmus, Tokkie Kasselman, Hendré Jacobs, De Wet Ras, Jan Harm van Wyk, David van Vuuren, Helgard Muller, Chris Badenhorst, André Pawson, Marco Greyling, Lourens Styger, Eric Herbert, Stompie Fourie, Kosie Venter, Pieter Steenkamp rugbyklinkgoed.co.za volksblad.com vodacom.co.za


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )