Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Danie Barnard en sy Orkes (D. Barnard)
vetseun
Piet Se Vastrap En Ander Seties .... 2020
1. Die Baas Is Nou Ver
2. Wagstaan
3. Christo Se Seties
4. Vollewater Vastrap
5. Spanish Eyes
6. Witbank
7. Lara's Theme
8. Piet Se Vastrap
9. Snowflake
10. Pietman Se Mazurka
11. Medley: Booitjie Van Kammaland; Liedjie Van Velange; Kom Na Die Land Van Die Drome
12. Akkedis

vetseun
Op sy beste Vol. 3 ............... AACD 156 ALFA ATELJEE
1. Sunday Monday; Mama Tembu's Wedding
2. Oom Frikkie Se Dinge; Klein Daantjie Se Bokjol
3. Saans As Die Sterre
4. Zuurberg Vastrap
5. Naand Sê
6. Tulips From Amsterdam; My Hartedief
7. Umfaan; Jy Is My Keuse
8. Nico Se Verjaarsdag; Willie Wil Nie
9. Dis Net Jy; Die Seewind Bring Heimwee
10. Klipkap Settees; Stadsaal Settees

vetseun
Op sy beste Vol. 2 ............... AACD 155 ALFA ATELJEE
1. Vaaldam Settees; Hotnot Settees
2. Click Song Kwêla
3. Liefste Madelein; Spanish Eyes
4. Kitaar Boogie; Round And Around
5. Karringmelk Wals; Hartseerwals
6. Time Is Tight
7. Zuurberg Vastrap
8. Zuurberg Vastrap
9. Stadsaal Settees; Vaal Settees
10. My Liefling Wals; Pietman Se Wals

vetseun
Op sy beste Vol. 1 ............... AACD 154 ALFA ATELJEE
1. Daleside Vastrap
2. Sewes Se Settees
3. Hansie Se Wals
4. Stille Waters
5. Mampoer
6. Someraand Settees
7. Macheu
8. Kalfiewals
9. Mexicali Rose
10. Roos Van Mooirivier Se Vlakte

vetseun
Se Bosveldverlange ................................ EMI
1. Daleside Kaskenades
2. Duitsweswals
3. Bosveldverlange
4. Suikerbossie
5. Verleë
6. Jim Se Vastrap
7. Een Druk En Een Soen
8. Harbour Lights; The French Song
9. Lekker Draai Vastrap
10. As Dit Nag Is In Die Bosveld
11. Daspoort Vastrap
12. Droom Serenade
13. Oom Hans Se Gemmerdans
14. Ria Se Wals

vetseunvetseun
Blue Eyes Crying In The Rain LP . MFP 57015 1981 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Dik Anna Polka
2. Jy Is My Liefling
3. Verlange
4. True Love
5. Manie Se Vastrap
6. Keetman Kwela
Kant Twee:
1. Maandagaand Vastrap
2. Baby Blue
3. Bosveld Vastrap
4. Blue Eyes Crying In The Rain
5. Fluister Wals
6. I'm Thinking Tonight Of My Blue Eyes

Regisseur: Boet Pretorius
Verwerkings: D. Barnard
Opname - Ingenieurs: A. Herbst, I. Martin

vetseunvetseun
Saterdagaand Wisseldans TC/LP . L4-MW 54951/MFP 54951 1979 MUSIC WAY/MUSIC FOR PLEASURE

vetseunvetseun
Danie Barnard Se Baandans LP . MFP 54741 1976 MUSIC FOR PLEASURE
Baandans Vastrap
Wadrif Vastrap
Sweepstok
Ma Se Kombuis
Magriet
Wagstaan

vetseun
Saterdagaand By Loch Vaal - Vol. 4 LP . MFP/SRSJ 8037 1976 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Suurberg Vastrap
2. Naand Sê
3. Tulips From Amsterdam; My Hartedief
4. Umfaan; Jy Is My Keuse
5. Nico Se Verjaarsdag; Willie Wil Nie
6. Dis Net Jy (Only You); Die Seewind Bring Heimwee
7. Klipkap Setees; Stadsaal Setees
Kant Twee:
1. Oom Bossie Van Die Bosveld; Windlawaai
2. Lewenslank; As Die Ou Kerk Orrel Speel
3. Verlange; Sonbesie Vastrap
4. When The Next Teardrop Falls; I Fall To Pieces
5. Whole Lotta Shaking; Long Tall Sally
6. Christo Se Wals; Baanbreker Wals
7. Suurberg Vastrap

vetseunvetseunvetseun
Saterdagaand By Loch Vaal - Vol. 3 TC/LP . 1975 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Suurberg Vastrap
2. Outydse Settees; Grootoog Settees
3. A Rose Has To Die; If You Love Me Let Me Know
4. Jack Of Diamonds
5. In Die Blouberge; Jy Is My Liefling
6. Mamba Samba
Kant Twee:
1. Mooifontein; Pollie Ollie
2. Jailhouse Rock; Don't Break This Heart
3. Aandlied Van Die Voëls
4. Sunday Sunday; Mama Tembu's Wedding
5. Oom Frikkie Se Dinge; Klein Daantjie Se Bokjol
6. Saans As Die Sterre
7.; Suurberg Vastrap

vetseun
Saterdagaand By Loch Vaal - Vol. 2 LP . MFP/SRSJ 7057 1974 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Zuurberg Vastrap
2. Stadsaal Settees; Vaal Settees
3. My Liefling Wals; Pietman Se Wals
4. Gou Gou; Plaas Toe
5. Catherine Tango; Al Marie
6. Om En Om; Houard Park
Kant Twee:
1. Pollie Jollie; Barage Vastrap
2. Bergrivier; Liedjie Van Verlange
3. Hier Gaan Ons; Trekklavier Kaskenades
4. My Beminde; Take These Chains
5. Blue Suede Shoes
6. Zuurberg Vastrap

vetseunvetseun
Saterdagaand By Loch Vaal LP . MFP 54510 1972 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Zuurberg (Trad. verw. Barnard)
2. Hartenbos (Fanie Bosch)
3. Tantes Van Nantes (Nico Carstens)
4. Kitaartrane; Orreltango (H. Roodt)
5. Blue Side Of Lonesome (P. Ferns)vetseun
6. Hello Dolly (Herman)
7a. Lock Vaal Kwêla (Nico van Rensburg);
..b. Tant San Van Christiana (Trad. verw. Barnard)
Kant Twee:
1a. Vaaldamseties (N. Steyn);
..b. Hotnot Seties (P. Ferns)
2. Click Song Kwêla (Makeba)
3a. Liefste Madelein (C. Steyn)
..b. Spanish Eyes (Kaempfert, Snyder, Singleton)
4a. Kitaar Boogie (Smith);
..b. Round And Round (Marvin, Welch, Bennett)
5a. Karringmelkwals (Trad. verw. Barnard);
..b. Die Hartseerwals (Trad. verw. Barnard)
6. Time Is Tight (Jones)
7. Zuurberg (Trad. verw. Barnard)

Daar is geen vroliker, joliger, heerliker plek op 'n Saterdagaand nie as die LOCH VAALHOTEL. Die omgewing is pragtig, die mense is vriendelik en die musiek van DANIE BARNARD en sy orkes is W-A-R-M!!! Wie se voete jeuk nie as kitaarspeler Danie Barnard en Nico van Rensburg losbrand met Zuurbergpolka of Kitaartrane nie? Wat nog te sê van sanger Piet Wolmarans se sprankelende weergawes!
Vriendelike Ken Cloutman en sy sjarmante vrou Joey staan al nege jaar aan beheer van die Loch Vaalhotel - die afgelope drie jaar is Ken ook die eienaar van hierdie spogplek waar mens kan dans en ook puik hotelakkomodasie kan geniet. Verder bied Loch Vaalhotel 'n drankwinkel, 'n lugverkoelde ala carterestaurant en Iugverkoelde kroeg. Tans beplan Ken en Joey 'n grootskaalse vakansie-oord.
Vir die allerheerlikste ontspanning en vermaak hoef u dus deesdae net die telefoon te lig en Loch Vaalhotei skakel by LOCH VAAL 2471.
Ons foto's toon die jollgheid op 'n Saterdagaand by die Loch Vaalhotel. - omslag

vetseun
'n Genotvolle Uurtjie LP ...... PRL 6005 PRESIDENT
Kant Een:
1. Die Baas Is Nou Ver
2. Akkedis
3. Christo Se Seties
4. Vollewater Vastrap
5. Spanish Eyes
6. Witbank
Kant Twee:
1. Lara's Theme
2. Piet Se Vastrap
3. Snowflake
4. Pietman Se Mazurka
5. Bootjie Na Kammaland; Liedjie Van Verlange; Kom Na Die Land Van Die Drome
6. Wagstaan

vetseun
Towersnare LP ..................... UNA 1522 UNIKA
Kant Een:
1. Suikerbossie
2. Aloha Oë
3. Silwer Hare Tussen Goud
4. Sannie Se Vastrap
5. Liedjie Van Verlange
6. Danie, Manie En Jannie
Kant Twee:
1. Solank As Die Rietjie In Die Water Lê
2. Jy Was Ontrou (You Can't Be True Dear)
3. Oom Hans Se Gemmerdans
4. Dagbreek-Wals
5. Hartebeespoortdam-Vastrap
6. Liefdetyd In Die Berge (When It's Springtime In The Rockies)

vetseun
Dans saam met Danie Barnard LP . ZB 8013 CONTINENTAL

Danie Barnard en sy Ghitaar Kêrels
vetseun
"Wipneusie" LP ....................... LSJ 376 JUWEEL PLATE

vetseun
Kitaar Kêrel LP ........................ TL 1035 TEAL

Ghitaartokkeling deur Danie Barnard
vetseun
Terug Na Die Ou Dae LP ... UNA 1504 UNIKA

vetseunvetseun
Mosbolletjte / Mossie Se Moses 7" . A.R.C. 305 R.R.C.

vetseunvetseun
Half-Een / Die Aandblom-Setties 7" . 45 RRC. 214 R.R.C.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)