Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Corrie Rossouw
Nico Carstens en sy Orkes met Corrie Rossouw en sy Konsertina
vetseun
Kalahari Kaskenades LP . 33JSX 11075 1966 COLUMBIA
Kant Een:
1. Kalahari Drafstap
2. Bergstroompie
3. Koot Se Kwela
4. Boland Seties
5. Ai Aia Wals
6. Padlangs
Kant Twee:
1. Oom Louw Se Polka
2. Herfsblare
3. Roosterbrood
4. Japie Setties
5. Somersdrome
6. Makalani

Nico Carstens en sy Orkes met Corrie Rossouw (Konsertina)
vetseunvetseun
Dis Feestyd! LP ........ 33JSX 11073 1966 COLUMBIA
Kant Een:
1. Slimpraatjies (Rassie Erasmus)
2. Blikaspaai (Nico Carstens-Anton de Waal)
3. Uit Die Outyd (Corrie & Koot Rossouw)
4. Huisie In Die Berge (H. Susan)
5. Boere Ruk-En-Pluk (Rassie Erasmus)
6. Kersvet En Konfetti (Nico Carstens-J. Boonzaaier)
Kant Twee:
1. Meerkat Samba (Stan Murray)
2. As Jy Maar Net Kon Bemin (Nico Carstens-A. de Waal)
3. Wipneusie (V.d. Vywer-Du Plessis)
4. Kierie Bielie (B. van Wyk)
5. Marie (T. Kikillus)
6. Fanie Se Vastrap (F. Bosch)

Suid-Afrika is in 1966 in feesstemming om dis vyfde verjaarsdag van die Republiek te vier, en vir Suid-Afrikaners is feesvier sinoniem met boeremusiek. Boere-orkeste is vandag volop en die bestes het 'n professionele standaard bereik wat hulle met eer 'n plek kan laat volstaan saam met enige ander land ter wêreld se vertolkers van inheemse musiek.
Die koning van hulle almal bly egter nog deur die jare heen die orkes van Nico Carstens, die virtuose akkordeonspeler wat sy vuurdoop saam met veteraan Hendrik Susan se orkes gehad het. Nico het nie net sy orkes tot die beste in die land ontwikkel nie. In dis tyd toe daar 'n jammerlike gebrek aan oorspronklike Afrikaanse nommertjies was het hy self ingespring en ligte musiek van enige denkbare soort gekomponeer. Dat dit nie sommer net prulwerk vir die oomblik was nie getuig die feit dat talle van die liedjies treffers oorsee geword het en in Suid-Afrika nog steeds treffers is.
Dis versameling in hierdie album is feitlik 'n huldeblyk deur Nico aan sy medeorkesleiers. Daar is nams soos Hendrik Susan, Taffy Kikillus, Rassie Erasmus, Stan Murray, Fanie Bosch en Jean du Plessis onder die komponiste, en Anton de Waal, wat saam met Nico verantwoordelik was vir soveel gewilde melodieë, is ook nie afwesig nie.
Die orkes se nuwe 'konsertinaspeler is Corrie Rossouw, 'n jong boer uit Suidwes se wêreld wat sy'styl op die Iees van Rassie Erasmus geskoei het. Boerdery is sy eerste liefde, maar dis hopelik nie die Iaaste wat ons van hom sal hoor nie. - DANIEL KlRSTElN - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)