


















Corrie Nortjé

Lekker Swaai ........................ AACD 196 ALFA ATELJEE
1. Lekker Swaai
2. Verlange
3. Township Kwêla
4. Kaapse Klonkie
5. Skeef Loop
6. Petronella
7. Vaaljapie
8. Konsertina Boogie
9. Suikerbossie
10. Wakker Trap
11. Bielie Balie
12. Lenie Se Polka

Corrie Kap Dit Uit ................ ACCD 195 ALFA ATELJEE
1. Geelbekkie Seties
2. Suurberg Vastrap
3. Kwêla-Pierre
4. Opskud Nommer Vier
5. Die Aap Seties
6. Die Hartseerwals
7. Een Druk Een Soen
8. Klipdorp Vastrap
9. Bessiebossie Kwêla
10. Mossie Se Moses
11. Die Skeermes Polka
12. Lettie Se Wals

Konsertina Jolyt ................... AACD 129 ALFA ATELJEE
1. Rotundes Vastrap
2. Kiaatstraat
3. Bokkie Wals
4. Help Me Make It Through The Night
5. Saamtrek Setties
6. Oom Louw Se Polka
7. Jukskei Vastrap
8. Kortpad Setties
9. Tant Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans
10. Oom Hansie Se Dinge
11. Down The Mississippi
12. Opskud Petoors

20 Van Die Beste - Volume 2 . AACD 124 ALFA ATELJEE
1. Petronella
2. Vlakdrif Settees
3. Boekenhout Vastrap
4. Kalfiewals
5. Mooiplaas Opskud
6. Verkyker Settees
7. Tant San Van Christiana
8. Meisieliefwals
9. Tarkastad Vastrap
10. Maggie
11. Om En Dom
12. Suikerbos
13. Oslowals
14. Jakaranda Vastrap
15. Oprol Settees
16. Gesondheid
17. Somersdagwals
18. Boegoeberg Se Dam
19. Verlate Strate
20. Wheels

20 Van Die Beste - Volume 1 . AACD 126 ALFA ATELJEE
1. Sonop
2. Diepwater Opskud
3. Duitsweswals
4. Jannie En Hansie Se Opskud
5. Meisie Van My Drome
6. Bles In Die Mielieland
7. Oudtshoorn Vastrap
8. Stellenbosch Verlange
9. It's You, It's You
10. Uitdroog Settees
11. Oom Hendrik Se Vastrap
12. Sesde Straat Vastrap
13. Bles En Corrie Se Wals
14. Soutpansberg Polka
15. Wegspring Settees
16. Langkrans Vastrap
17. Dagbreekwals
18. Vyftig Settees
19. Kopskud Vastrap
20. Clap-Clap Sound
Corrie Nortjé En Sy Orkes

Konsertina Sesdestraat ........ AACD 96 ALFA ATELJEE/BOEREMUSIEKSA
1. Sesdestraat Vastrap
2. Omdraai Setties
3. Jannie En Hansie Opskud
4. Skattebol Vastrap
5. Somerdag Wals
6. Willemien Vastrap
7. Bokkie Wals
8. Saamtrek Setties
9. Mieliepit Vastrap
10. Lekkerswaai Vastrap
11. Duitsweswals
12. Bles In Die Mielieland
13. Oudtshoorn Vastrap
14. Stellenbosch Verlange

Verlate Strate .......................... AACD 47 BOEREMUSIEKSA/ALFA ATELJEE
1. Beeskraal Vastrap
2. Verlate Strate
3. Lettie Se Wals
4. Kleinjan Vastrap
5. Bles En Corrie Se Wals
6. Dans Met Poppie
7. Tyd Vir Tee Setties
8. Draai Bobbejaan
9. Klein Corrie Se Bokjol
10. Dennis Se Dinge
11. Lettie Brandt Setties
12. Laatslaper Wals
13. Kiaatstraat Vastrap
14. Konsertina Boogie
Pieter Zwart

Speel Bekende Corrie Nortjé Treffers .. AACD 27 ALFA ATELJEE
1. Klein Jan
2. Bles En Corrie Se Wals
3. Kortpad Settees
4. Dorsland Vastrap
5. Stywe Lyne
6. Mooiplaas
7. Meisie Se Wals
8. Bitterboom Settees
9. Oulap
10. Laatslaperwals
11. Wakkertrap
12. Tarkastad
13. Oudtshoorn Vastrap
14. Klein Corrie Se Bokjol
15. Skorrie Morrie


20 Van Die Beste LP . MFP 58093 1985 MUSIC FOR PLEASURE

Konsertina Jolyt LP ...... MFP 57010 1981 MUSIC FOR PLEASURE
1. Rotundes Vastrap
2. Kiaatstraat
3. Bokkie Wals
4. Help Me Make It Through The Night
5. Saamtrek Setties
6. Oom Louw Se Polka
7. Jukskei Vastrap
8. Kortpad Setties
9. Tant Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans
10. Oom Hansie Se Dinge
11. Down The Mississippi
12. Opskud Petoors
Die naam Corrie Nortjé het oor die afgelope jare al sinoniem geword met boeremusiek. Hierdie stil-beskieie en teruggetrokke kunstenaar is een van die heel beste Konsertinaspelers wat die afgelope klompie jare op die voorgrond getree het.
Of u net wil terug sit en luister en of u die tafel so 'n bietjie eenkant toe wil skuif en die mat oprol vir 'n vinnige paar draaie, hierdie plaat sal die ding doen.
Dit is Corrie Nortjé op sy heel beste
Geniet dit. - omslag


Konsertina-Klanke van Corrie Nortjé LP . TRLP 3001 TRIO RECORDS
Kant Een:
1. As Die Son Sak (C. Nortjé)
2. Stywe Lyne (C. Nortjé)
3. Oom Hans Se Gemmerdans (Trad.)
4. Sarie Marais (Trad.)
5. Donkeraand-Wals (C. Nortjé)
6. Snorbaard-Opskud (C. Nortjé)
Kant Twee:
1. Klipdorp-Vastrap (C. Nortjé)
2. Kwela-Corrie (C. Nortjé)
3. Skorrie Morrie (C. Nortjé)
4. Verlate (C. Nortjé)
5. Dries Se Opskud (C. Nortjé)
6. Voorstad-Kwela (C. Nortjé)

Lekker Swaai LP ................................ 1970
Kant Een:
1. Lekker Swaai
2. Verlange
3. Township-Kwela
4. Kaapse Klonkie
5. Skeef Loop
6. Petronella
Kant Twee:
1. Vaaljapie
2. Konsertina Boogie
3. Suikerbossie
4. Wakker-Trap
5. Bielie Balie
6. Lenie Se Polka

Darem Warm! LP ................... KLS.396 KRISTAL

Konsertina Doedies LP ........ KLS.350 KRISTAL


Tweede Konsertina-Tronieks LP . KLS.310 KRISTAL
Kant Een:
1. Rosedale Vastrap
2. Die Getroue Hussar
3. Gala Polka
4. Portugees Wals
5. Apies Rivier
6. Klein Jan
Kant Twee:
1. Opskop
2. Boere-Ruk En Rol
3. Jakaranda Vastrap
4. Skone Ohio
5. Kliprivier Polka
6. Mooiplaas


Konsertina-Meester LP ......... KLS 177 KRISTAL
Kant Een:
1. Kwela Meisie!
2. Jy Laat My Treurig Voel
3. Verkyker-Seties
4. Maria Elena
5. Tarkastad-Vastrap
6. Bolandse Nooientjie
Kant Twee:
1. Klein Corrie Se Bokjol
2. Lewenslank
3. Die Aanster-Vastrap
4. Stranger On The Shore
5. Om En Dom
6. Umfaan

Konsertina-Wêreld LP ........... KLS 153 KRISTAL
Kant Een:
1. O, My Ma
2. Mielieblare
3. Ek Verlang Na Jou
4. Soutpansberg-Polka
5. Limpopo
6. Velskoen-Seties
Kant Twee:
1. Waterberg-Vastrap
2. Suikerpoppie-Seties
3. Meisie Se Wals
4. Heuningby
5. Onderdorp-Samba
6. Konsertina Verkoue
Opname en Produksie: Pierre J. Lombard

Konsertina-Fees LP ........... UNA 1537 UNIKA

Konsertina Tronieks LP ........ STK 200 KRISTAL
Kant Een:
1. Skattebol
2. Tweerivier Seties
3. Gesondheid
4. Lentebloeisels
5. Wipneusie
6. Warmpatat
Kant Twee:
1. Oustraat Opskud
2. Denis Se Dinge
3. Ysterperd Opskud
4. Net 'n Liedjie
5. Tant San Van Christiana
6. Dorsland Vastrap

Warm Konsertina LP ........... BON 14... BONUS
Kant Een:
1. Heuningby
2. Die Oslo Wals
3. Mielieblare
4. Tant Antjie
5. Verloof Wals
6. Neef Frans Wals
Kant Twee:
1. Verkyker Seties
2. Suikerpoppie
3. Die Waterberg Vastrap
4. O My Ma
5. Wals Van Tant Sannie
6. Trap En Truppel

Klawer Opskud LP ................................. KRISTAL
Kant Een:
1. Opskud Paul
2. Riempies
3. Somersdag Wals
4. Kind Of Hush
5. Oom Piet Se Polka
6. Veerpoot
Kant Twee:
1. Kortpad
2. Release Me
3. Klawer Opskud
4. Swinging Safari
5. Delilah
6. Jampot Polka
Corrie Nortjé en sy Konsertina met Orrel- en Ritme

Corrie Kap Dit Uit! LP ............................. KRISTAL
Kant Een:
1. Geelbekkie-Seties
2. Suurberg-Vastrap
3. Kwela-Pierre
4. Opskud Nommer Vier
5. Die Aap-Seties
6. Die Hartseer-Wals
Kant Twee:
1. Een Druk, Een Soen
2. Klipdorp-Vastrap
3. Bessiebossie-Kwela
4. Mossie Se Moses
5. Die Skeermes-Polka
6. Lettie Se Wals
Corrie Nortjé en sy Konsertina

Laat Ons Draai En Swaai LP ............... KRISTAL
Kant Een:
1. Wakker-Trap
2. Die Geelbekkie-Seties
3. Lettie Se Wals
4. Verkyker-Seties
5. Corrie Se Bokjol
6. Meisie Se Wals
Kant Twee:
1. Een Druk Een Soen
2. Tweerivier-Seties
3. Hartseer-Wals
4. Suurberg-Vastrap
5. Konsertina-Boogie
6. Jy Laat My Treurig Voel

Corrie Se Opskud LP .....................

Kristal Klawers LP ................................. KRISTAL

Opskud Met Corrie LP ........................... KRISTAL
ook op:
Tweede Groot Konsertina-Oes kompilasie LP - Verkyker Seties
Groot Konsertina-Oes kompilasie LP - Ek Verlang Na Jou
skakels :