


















Cornel Driessen (Eden)
met Louis Brittz

Duisende Daniëls Aanbid CD/DVD . LBMDVD 003 LOUIS BRITTZ MUSIEK
1. Leeu Van Juda
2. Die Daniël Lied
3. Aan U Alleen
4. Psalm 23
5. Days Of Elijah
6. Vrygemaak
7. I Vow To Thee My Saviour
8. I Surrender All
9. Jesus, Be The Center
10. Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus - We Exalt Thee
11. There's A Wind Blowing
12. Oorwinningslied
13. Die Onse Vader
met Louis Brittz

Duisende Daniëls Aanbid . LBMD027 2008 LOUIS BRITTZ MUSIEK

Lewendig DVD ................................... 2007 RHYTHM RECORDS
1. Ons Gaan Die Here Loof Vandag
2. Ek Hoor U Roep My
3. Voluit In U Krag
4. ...
5. Halleluja (Amen)
6. Lewendig
7. Met Watter Liefde
8. ...
9. ...
10. ...
11. Your Love Is Sweeter Than Wine
12. In Die Hande Van Die Vader
"As sanger van die boy band Eden het Cornel se stem en gesig bekend en gewild geword. Hy blink deesdae uit as een van Every Nation se gunsteling lofprysingsleiers. Lewendig is opgeneem in die Oude Libertas Teater in die Kaap, en is propvol welbekende en kraakvars liedere. Die styl is edgy, wat sy seepgladde stem goed laat uitstaan. Die Kaap sing lekker dankie, en Cornel lei hulle. 'n Voltreffer! As jy nie kan wag vir LuidKeels Hersien nie, kry Lewendig!
People originally got to know Cornél as the creamy-voiced member of the boyband Eden, but his Christian principles forced him to leave the group and return to his worship roots. His P&W album was recorded at the Oude Libertas Theatre in the Cape. It is packed with original, mostly Afrikaans, edgy, modern worship. If you are a Retief Burger fan, you will most certainly enjoy this one too. Song after song has depth and intimacy in the lyrics and has arrangements that will inspire you to really enjoy your time in worship."

Lewendig ......................... LBMD014 2007 LOUIS BRITTZ MUSIEK
skakels :

2008 02 16 - ATKV Liertoekenning: Retief Burger, Jan Hoogendyk, Jannie du Toit, Rina Hugo, Mervis van der Merwe, Die Straatligkinders, Anne-Marie van Heerden, Cornel Driessen, Willie en die Wenspan, Mosaïek, Johannesburg