Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Cora Marie
vetseun
20 Goue Treffers ....... CDSEL0089 2014 SELECT
1. Gee Vir My 'n Bietjie Country
2. Gee Haar 'n Roos
3. Sonbrilletjies
4. Bou Op Jou Liefde
5. Hart Van 'n Ma
6. Blouwaterberge
7. Boer Se Kind
8. Dankie Vir Die Roos
9. Mamma Dis Spesiaal Vir Jou
10. 'n Kerskous Vir Cindy
11. Tommy Kom Terug
12. Dryfhout
13. El Alemain
14. Wyntyd In Die Paarl
15. Kromstert
16. Hooikoors
17. Jy Was Reg, Ek Was Verkeerd
18. Lente In Athene
19. O Ek Dink Aan Jou
20. Onthou Dit En Vergeet My

Cora Marie & Kupido
vetseun
Gootste Treffers & Duette 3CD . SELBCD919 2011 SELECT
Disk 1:
1. Gee Vir My 'n Bietjie Country
2. Gee Haar 'n Roos
3. Sonbrilletjies
4. Bou Op Jou Liefde
5. Hart Van 'n Ma
6. Blouwaterberge
7. Boer Se Kind
8. Dankie Vir Die Roos
9. Mamma Dis Spesiaal Vir Jou
10. 'n Kerskous Vir Cindy
11. Tommy Kom Terug
12. Dryfhout
13. Wyn In Die Paarl
14. Kromstert
15. El Alemain
16. Hooikoors
17. Jy Was Reg, Ek Was Verkeerd
18. Lente In Athene
19. O Ek Dink Aan Jou
20. Onthou Dit En Vergeet My
21. Sing Vir My 'n Country Liedjie
Disk 2:
1. Was Ek Maar 'n Digter
2. Kom Sê My Weer
3. Sy's Die Bossiekop
4. Speelgoed
5. Bosmoedertjie
6. Mollige Nooi
7. Jy Is So Wonderbaar
8. Kom Saam
9. Want Ek Is Lief Vir Jou
10. Drie Goue Jare
11. Lêplek Vir Twee
12. Sukkelbestaan
13. Ek Is 'n Gewone Man
14. Waarom Kla Ons Gedurig
15. Elke Draai Van Die Wiel
16. Soos Al
17. Glimlag
18. Miskien
19. Warm Country Hart
Disk 3:
1. Country Te Koop
2. Voorspoedige Lewensjaar
3. Wals Van Die Seer
4. Totsiens Sien Jou Weer
5. Jy En Daardie Motorfiets
6. Skemer Restaurantjie
7. Strek Jou Hand Uit
8. Net 'n Leeftyd
9. Ek Sal Terugkom
10. Hier Is Ons Weer
11. Waar Kuier Jy Snags
12. Ons Hoort Bymekaar
13. Bowe Alles
14. Liefdes Melodie
15. Bewaar Dit
16. Sonder Jou Is Ek Verlore
17. Wat Sal Gebeur
18. Totsiens Gister, Hello Môre

vetseun
Platinum Country Treffers 2CD . CDEMIMD 322 2008 EMI
Disk 1:
1. Sing Vir My 'n Country Liedjie
2. Dankie Vir Die Roos
3. Ek Verlang My Dood Na Jou
4. Ek's 'n Country Meisie
5. Hartenbos
6. Boer Se Kind
7. Mamma, Dis Spesiaal Vir Jou
8. Ek Is Gelukkig
9. Ek Skryf 'n Brief
10. Lang Verlang Kontrei
11. Gee Haar 'n Roos
12. Hooikoors
13. Dryfhout
14. Blouwaterberge
Disk 2:
1. 'n Kerskous Vir Cindy
2. Gee Vir My 'n Bietjie Country
3. Roos Van My Hart
4. Stille Waters, Diepe Grond
5. Kerskaarte
6. Maar Net 'n Vrou
7. Hierdie Roos
8. Huis Toe
9. Waar Die Kiewiet Roep
10. Ver Van Jou Goed
11. Hartseersangertjie
12. Tortelduifie, Skralelyfie
13. Wanneer Jy Nie Meer Kan Droom
14. Oom Joe En Tant Miems

vetseun
Sing Vir Die Kinders . CDEMIM 321 2008 EMI
1. Vioolman
2. Droompaleis
3. Riekert Van 2de Laan 5
4. Sonbrilletjies
5. Paddaprins
6. Raponsie
7. Hansie En Grietjie
8. Vakansietyd
9. Rooikappie (film)
10. Aspoestertjie (film)
11. Die Lagliedjie
12. Dapper Kleremakertjie (film)
13. Musikante Van Bremen
14. Moeder Holle Se Land
15. Takkies Takkies

vetseun
Die Lewenslied Van Cora Marie 2CD . CDREDD672 2001 GALLO
Disk 1:
1. Hasta Manana
2. Veg Vir Jou Land
3. Vreugde Op Die Plaas
4. Briefie Uit Die See
5. Gee Haar 'n Roos
6. Lang Verlang Kontrei
7. Tommy Kom Terug
8. Monique
9. Hooikoors
10. Ver Van Jou Goed
11. Wyntyd In Die Paarl
12. Blouwaterberge
13. Gee Vir My 'n Bietjie Country
14. 'n Kerskous Vir Cindy
15. Ek Skryf 'n Brief
16. Onthou Dit En Vergeet My
17. Dankie Vir Die Roos
18. Huisvrou "Blues"
19. Ek's 'n Country Meisie
20. Skemerrestaurantjie
21. Totsiens Sien Jul Weer
22. Wanneer Jy Nie Meer Kan Droom
23. Hartenbos
24. Hierdie Roos
Disk 2:
1. Voorspoedige Lewensjaar
2. Hart Van 'n Ma
3. Ek Sal Terugkom
4. Stille Waters, Diepe Grond
5. Oom Joe En Tant Miems
6. Bewaar Dit
7. Droompaleis
8. Huistoe
9. Kerskaarte
10. Roos Van My Hart
11. Mamma, Dis Spesiaal Vir Jou
12. Net Met 'n Countrylied
13. Maar Net 'n Vrou
14. Ek Is Gelukkig
15. Manne
16. Tortelduifie, Skralelyfie
17. Ek Kan Lewe
18. Ster Van Bethlehem
19. Vir Solank As Ek Leef
20. Laat My Net Lewe
21. Liefde In Die Reën
22. As Ek Jou Net Lief Kan Hê
23. Mamma Leonie
24. Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus

vetseun
U Wil Sal Geskied..... CDBSP2028 1994 BMG
1. Om Weer My Vlerke Wyd Te Sprei
2. Ek Hoor As U Roep
3. Die Lewende Water
4. Aangeraak
5. In Die Blomtuin
6. Geen Beter Vriend Nie
7. Hoe Lank Terug?
8. Vertrou Net En Glo
9. Dis Geen Geheim Nie
10. Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus
11. God Regeer My Land
12. God Bly By Jou

en Kupido
vetseunvetseunvetseun
Laat My Net Lewe - Die Grootste Treffers TC/CD . ZTUC 23/TUCD 23 1991 TUSK
1. As Ek Jou Net Lief Kan Hê
2. Ek Wil My Lewe Met Jou Deel
3. Gee Haar 'n Roos
4. Hartenbos
5. Laat My Net Lewe
6. Liefde In Die Reën
7. Macho Manne
8. Mamma Leonie
9. Manne
10. Gee Vir My 'n Bietjie Country
11. Riekert Van 2de Laan 5
12. Sonbrilletjies (Sunglasses)
13. Uit Die Verte (From A Distance)
14. Ek's 'n Country Meisie
15. Hooikoors
16. Wyntyd In Die Paarl
17. Hoog In Die Berge

vetseun
Liefde In Die Reën ............. TUCD 19 1991 TUSK
1. Dankie Sê Vir Jou
2. Francois
3. Hierdie Dag
4. Kruispad
5. Liefde In Die Reën
6. Lonely Road
7. Mamma Leonie
8. Net 'n Stukkie Hemel
9. Skilpadkoors
10. Tomorrow
11. Vir Solank As Ek Leef (For The Rest Of My Life)
12. Vredeswysie

vetseunvetseunvetseun
Liefde In Die Reën TC/LP . ZTUC 19/TUSC 19 1991 TUSK
Kant Een:
1. Liefde In Die Reën (Afr. Woorde J. Els/Musiek: Bowling
2. Hierdie Dag (Afr. Woorde J. Els/Musiek: N. Ignatiades)
3. Francois (Afr. Woorde J. Els/Musiek: A. May)
4. Kruispad met De Wet Van Rooyen (Woorde: M. van Loggerenberg/Musiek: F. Roos)
5. Lonely Road met De Wet Van Rooyen (Woorde: P. van Blerk/Musiek: F. Roos)
6. Dankie Sê Vir Jou (Woorde en Musiek M. Grové)
Kant Twee:
1. Mamma Leonie (Afr. Woorde J. Els/Musiek: Vaplus Arico)
2. Vir Solank As Ek Leef (Afr. Woorde J. Els/Musiek: De Walden/Landers/Singer)
3. Net 'n Stukkie Hemel (Woorde en Musiek M. Grové)
4. Skilpadkoors (Afr. Woorde J. Els/Musiek: A. May)
5. Vredeswysie met De Wet Van Rooyen (Woorde: M. van Loggerenberg/Musiek: F. Roos)
6. Tomorrow met De Wet Van Rooyen (Woorde: P. van Blerk/Musiek: F. Roos)

vetseunvetseunvetseun
Tortelduifie, Skralelyfie TC/LP . CCPAN 100/PAN 100 1988 PANORAMA
Kant Een:
1. Manne (Queen Of Hearts - Uitheems)
2. Tortelduifie, Skralelyfie (Anton Goosen - Inheems)
3. Chitza Chitika (Que Sera, Sera - Uitheems)
4. Laat Ons Weer Begin (Pieter Britz - Inheems)
5. Daar Is Jy (Johan Stemmet - Inheems)
6. Riekert Van 2de Laan 5 (Tommy Spaceman - Uitheems)
Kant Twee:
1. Jakaranda (Anton Goosen - Inheems)
2. Hoog In Die Berge (Kupido - Inheems)
3. Bleskop Jollers (Gerry Fourie/Awie de Swardt - Inheems)
4. Tuis Tussen My Mense (Bells On - Uitheems)
5. Die Mini Is Terug (Kupido - Inheems)
6. Grasweduwee (Johan Stemmet - Inheems)

Cora Marie Sing Saam Met...
vetseunvetseun
Goue Treffers Herleef LP . SPAN 645 1986 PANORAMA
Kant Een:
1. Sonbrilletjies met Al Debbo
2. Jy Is My Liefling met Min Shaw
3. Weltevrede Stasie met Barry Jarman van die Die Bats
4. Goudstad Se Ligte
5. Groen Koringlande met Ben E. Madisonvetseun
Kant Twee:
1. Tahiti met Jurie Ferreira
2. Ou Kraalliedjie met Gert van Tonder (Groep Twee)
3. Tien Duisend Myl met Virginia Lee
4. Dankie met Lance James
5. Liefste Madelein

FOTO AAN VOORKANT: Cora Marie op die verhoog tydens 'n konsert op Hartenbos besig om Sonbrilletjies te sing.

DIE Afrikaanse platebedryf is nog nie baie oud nie, maar die bedryf spog reeds met 'n klompie immergroen treffers wat nog jare lank by ons sal bly.

Gelukkig is die meeste mense wat vir dié treffers verantwoordelik was, steeds in ons midde en is dit nog moontlik om aan hul hulde te bring vir hul bydrae tot die Afrikaanse musiekskat.

Cora Marie, vir wie die meeste sangers op dié plaat die helde en heldinne van haar jeugjare was, het besluit om op haar eie manier hulde te bring -- deur al die sangers te nooi om saam met haar hul "ou" treffers op 'n nuwe manier te sing.

Hoewel al die treffers op dié plaat se karakter ongeskonde gebly het, het almal tog'n nuwe baadjie. Die musiek is alles weer in 'n moderne styl verwerk en volgens die jongste klanktegnieke opgeneem en gebalanseer.

Al die "ou" kuinstenaars klink ook soos hulle vandag klink, nie meer soos uit toeka se dae nie, maar almal sal saamstem dat die "veterane" se stemme nog niks van hul trefkrag verloor het nie. Hulle klink na jare se ekstra oefening selfs beter.

Cora Marie wil ten slotte baie dankie sê aan al die kunstenaars vir hul samewerkirig met die plaat en vir wat hulle al vir Afrikaanse musiek gedoen het. Sy dink ook terselfdertyd aan hulle wat nie meer met ons is nie.

'n Inheemse Suid-Afrikaanse produk
Repertoire, bestuur en produksie deur Corrie Myburgh
Musiekverwerkings deur Fransua Roos
Opgeneem in die musiekateljees van Ovation
Klankopname deur Phil Audoire
Omslagontwerp deur Jimmy Stirling
Cora Marie se kostuum ontwerp deur Sannie Wessels
'n "CORRIE MYBURGH PRODUKSIE"

vetseunvetseun
Ek Verlang Na Jou / My Grootste Wens 7" . PAL 5967 1986 PANORAMA
Kant Een:
1. Ek Verlang Na Jou (Kupido)
Kant Twee:
1. My Grootste Wens (Kupido)

Verwerkings deur Fransua Roos
Produksie deur Corrie Myburgh

met Kupido
vetseunvetseunvetseun
50 - 50 TC/LP . 60 40080/PANL 40080 1985 PANORAMA/CBS
Kant A:
1. Huis Toe - Cora Marie
2. Daardie Oë - Kupido
3. If I Should Lose You Now - Cora Marie en Kupido
4. Sing Vir My 'n Country Liedjie - Cora Marie
5. Lady - Kupido
6. Vakansietyd - Cora Marie
7. Ek Het Vir Jou - Cora Marie en Kupido
Kant B:
1. Warm Country Hart - Kupido
2. Ek Is Verlief Op Jou - Cora Marie en Kupido
3. Hierdie Roos - Cora Marie
4. Superman - Kupido
5. Boer Se Kind - Cora Marie
6. Jy Is Hier By My - Kupido
7. Mama You Taught Me - Cora Marie en Kupido

'n Inheemse Suid-Afrikaanse produk
Repertoire, bestuur en produksie deur Corrie Myburgh
Musiekverwerkings deur Fransua Roos
Alle koorwerk deur Cora Marie en Kupido, asook Louw Wessels (op Huis Toe)
Alle liedjies oorspronklike komposises van Kupido, behalwe Sing Vir My 'n Country Liedjie en Vakansietyd deur Jurie Els en Manel Bot
'n Cora Marie Produksie

vetseun
Sing Vir Die Kinders LP . MFK (CD) 85058 1985 MUSIC FOR PLEASURE

vetseunvetseun
Die Cora Marie Storie - Haar Grootste Treffers LP . SPAN 630 1984 PANORAMA
Kant Een:
1. Gee Vir My 'n Bietjie Country
2. Roos Van My Hart
3. Stille Waters, Diepe Grond
4. Hartenbos
5. Hooikoors
6. Droompaleis
7. Wyntyd In Die Paarl
Kant Twee:
1. Ek's 'n Country Meisie
2. Vioolman
3. Kerskaarte
4. Oom Joe En Tant Miems
5. Gee Haar 'n Roos
6. Ek Skryf 'n Brief
7. Lang Verlang Kontrei

met Kupido
vetseunvetseun
Voorspoedige Lewensjaar / Min Dae 7" . PAL 5621 1984 PANORAMA
Kant Een:
1. Voorspoedige Lewensjaar
Kant Twee:
1. Min Dae

Cora Marie En Kupido
vetseunvetseunvetseunvetseun
Country in Harmonie - Vol. 2 TC/LP . 60 40060/PANL 40060 1984 PANORAMA
Kant Een:
1. Voorspoedige Lewensjaar
2. Net 'n Leeftyd
3. Ons Hoort Bymekaar
4. Ek Sal Terugkom
5. Sonder Jou Is Ek Verlore
Kant Twee:
1. Min Dae
2. Hier Is Ons Weer
3. Waar Kuier Jy Snags
4. Jy En Daardie Motorfiets
5. Verre Paaie

'n Inheemse Suid-Afrikaanse produk
Repertoire, bestuur en produksie deur Corrie Myburgh
Komponis: Kupido
Musiekverwerkings deur Alistair Coakley
Opgeneem in die musiekateljees van Ovation
Klankopname deur Martin Moss
'n Corrie Myburgh produksie

Cora Marie En Kupido
vetseunvetseunvetseun
Country in Harmonie TC/LP . 60 40030/PANL 40030 1983 CBS INC/GRAMAPHONE CO/PANORAMA
Kant Een:
1. Country Te Koop
2. Waarom Sy So Lyk
3. Totsiens Sien Jul Weer
4. Huisvrou "Blues"
5. Bossiekop
6. Strek Jou Hand Uit
Kant Twee:
1. Waar Sal Ek Die Liefde Vind?
2. Bymekaar
3. Kroegmaniere
4. Skemerrestaurantjie
5. Wals Van Die Seer

'n Inheemse Suid-Afrikaanse produk
Repertoire, bestuur en produksie deur Corrie Myburgh
Musiekverwerkings deur Allistair Coakley
Opgeneem in die musiekateljees van Satbel
Klankopname deur Phil Audoire
Alle koorwerk deur Cora Marie en Kupido
Al die liedjies is oorspronklike komposisies van Kupido
"'n Corrie Myburgh produksie"

vetseunvetseunvetseun
Ek's 'n Country Meisie TC/LP . PANL 40035 1983 PANORAMA
Kant Een:
1. Ek's 'n Country Meisie (Johan Stemmet)
2. Ek Is Gelukkig (Kupido)
3. Oom Joe En Tant Miems (Kupido)
4. Oupa Gertjie (Kupido)
5. Hartseerliedjie (Pieter Britz)
Kant Twee:
1. Roos Van My Hart (Wouter de Wet)
2. Hartenbos (Kupido)
3. Dankbaar (Kupido)
4. Kom Ons Sing 'n Oudtydse Liedjie (Cora Marie) - MP3 >>>
5. Wanneer Jy Nie Meer Kan Droom (Kupido)

'n Corrie Myburgh Produksie
Musiekverwerkings deur Alistair Coakley
Musikante:
Tromme: Wally Cullis, Bas: Nippy Cripwell, Kitare: Alistair Coakley, Barry Langdon
Klavier: Danny Antill. Klawerbord: Danny Antill, Staal Kitaar: Sez Adamson
Strykers o.l.v. Annie Kossmann

vetseunvetseun
Roos Van My Hart / Ek's 'n Country Meisie 7" . PAL 5472 1983 PANORAMA
Kant Een:
1. Roos Van My Hart
Kant Twee:
1. Ek's 'n Country Meisie

vetseunvetseun
Hartenbos / Vioolman 7" . PAL 5438 1983 PANORAMA
Kant Een:
1. Hartenbos
Kant Twee:
1. Vioolman

met Leon Schuster
vetseun
Wat Kan Lekkerder Wees LP .......... 1982 RPM
Kant Een:
1. Veg Vir Jou Land
2. Vreugde Op Die Plaas
3. Ster Van Betlehem
4. Tommy Tom Tom
5. Briefie Uit Die See
6. Die Held Van Transvaal
Kant Twee:
1. Gerrie "Seer Handjies" Coetzee
2. Boomstraat Blues
3. Oom Flippie Se Bielie-Bieie Box Masjien
4. Die Boxburg Droom
5. Morné
6. Breker Vannie Bokskryt
7. Hou Jou Bek
8. Ek Was Op Jou Troue

vetseunvetseunvetseun
Gee Vir My 'n Bietjie Country TC/LP . 60 40018/PANL 40018 1982 PANORAMA
- Insluitende Dankie Vir Die Roos

vetseun
Gee Vir My 'n Bietjie Country / Bou Op Jou Liefde 7" . PAL 5351 1982 PANORAMA
Kant Een:
1. Gee Vir My 'n Bietjie Country (P. Britz)
Kant Twee:
1. Bou Op Jou Liefde (P. Britz)

Opgetel Deur Die Langspeel Plaat: Gee Vir My 'n Bietjie Country PANL 40018
Produksie Deur Corrie Myburgh
Musiekverwerking Deur Fransua Roos

vetseun
Dankie Vir Die Roos / Ek Skryf 'n Brief 7" . PAL 5282 1981 PANORAMA
Kant Een:
1. Dankie Vir Die Roos
Kant Twee:
1. Ek Skryf 'n Brief

vetseunvetseun
Cora Marie Sing In Feëland LP . PANL 10104 1981 PANORAMA
Kant Een:
1. Inleiding / Hansie En Grietjie (film)
2. Aspoestertjie (film)
3. Vioolman
4. Rooikappie (film)
5. Dapper Kleremakertjie (film) - MP3 >>>
Kant Twee:
1. Musikante Van Bremen
2. Paddaprins
3. Moeder Holle Se Land
4. Raponsie (film)

Musiekverwerkinge deur Fransua Roos
'n Corrie Myburgh Produksie
Alle titels deur P. Britz

vetseunvetseun
Monique LP ................ PANL 10103 1981 PANORAMA
Kant Een:
1. Monique
2. Dryfhout
3. Hooikoors
4. Stralejagter
5. Jy Was Reg, Ek Was Verkeerd
Kant Twee:
1. Ver Van Jou Goed
2. My Hart Sing Alweer
3. El Alamein
4. Wyntyd In Die Paarl
5. Kromstert
6. Jannie Van Agterstraat

Repertoire, Bestuur En Produksie Deur Corrie Myburgh
Musiekverwerkinge Deur Fransua Roos
Klankopname Deur Greg Cutler En Peter Twaits
Alle Liedjies Gekomponeer Deur Peter Britz
'n Corrie Myburgh Produksie

vetseunvetseun
Monique / My Hart Sing Alweer 7" . PAL 5194 1981 PANORAMA
Kant Een:
1. Monique
Kant Twee:
1. My Hart Sing Alweer

vetseunvetseun
Briefie Uit Die See / Die Held Van Transvaal 7" . TNT 142 1980 EXPLOSION
Kant Een:
1. Briefie Uit Die See
Kant Twee:
1. Die Held Van Transvaal

vetseunvetseun
Lang Verlang Kontrei LP . PANL 10063 1980 PANORAMA
Kant Een:
1. Tommy Kom Terugvetseun
2. Waar Die Kiewiet Roep
3. Tant San Se Vetkoek Den
4. Lang Verlang Kontrei (Opgedra Aan Petra)
5. Markstraat Se Boemelaar
6. Waarnatoe?
Kant Twee:
1. Gee Haar 'n Roos
2. Droompaleis
3. Lente In Athene
4. Rus Jy Nog Rustenburg?
5. Skoenlapper
6. Kaspaas

Gee vir bossiekop Cora Marie 'n roos - wynrooi, ryk en diep - mooiste onder die rose. Cora Marie, dankie vir jou briefie, jou vreugde op die plaas - die "HaIf-Jackie" port, en die velthoed vir die bles. Lang(k) verlang na 'n skitterpêrel soos dié - van jou.
Maar jy is dit mos - 'n regte, egte (soos kroos sou sê) boemeIaar, weeskind, "bossiekop".
Van City Deep af, Lent' in Athene en die "menu" op die muur, is dit ONS resep - eie, modern, maar eintiik - almal s'n.
Fladder nie meer "skoen|apper" - jy's op jou blommetroon - jy's 'n koningin - 'n nuwe een -- met jou prinse wat jou kroon - "Corriebaard" en "Britz" - nee -- Suid-Afrikaans - so eg, huis en haards soos pap en baard.
Die kiewiete sal vir jou, vir Corrie en vir Pieter vêr dra met stem en vlerk - wyer, wyer en steeds wyer - om almal in die gras en spriet saam te nes.
My beste vir juile,
Sarel Marais
Radio Hoëveld

Repertoire, Bestuur En Produksie Deur Corrie Myburgh
Verwerkings Deur Fransua Roos
Klankopname Deur Greg Cutler
Al Die Liedjies Gekomponeer Deur Pieter Britz
Alle Koorwerk, Harmonisering Asook Die Stem Van Die Kind Is Deur Cora Marie Gedoen
Die Boemelaar Is Vertolk Deur Pieter Britz
'n Corrie Myburgh Produksie

vetseunvetseunvetseun
Gee Haar 'n Roos / Tant San Se Vetkoek Den 7" . PAL 5140 1980 PANORAMA
Kant Een:
1. Gee Haar 'n Roos (Pieter Britz)
Kant Twee:
1. Tant San Se Vetkoek Den

(Vanaf die Langspeler "Lang Verlang Kontrei" PAL 5140)
Verwerking: Fransua Roos
Produksie: Corrie Myburgh
M.P.A. / Panorama Songs

vetseunvetseun
Ster Van Bethlehem / Tommy Kom Terug 7" . TNT 135 1979 EXPLOSION
Kant Een:
1. Ster Van Bethlehem
Kant Twee:
1. Tommy Kom Terug

vetseunvetseun
Veg Vir Jou Land / Vreugde Op Die Plaas 7" . TNT 127 1979 EXPLOSION
Kant Een:
1. Veg Vir Jou Land
Kant Twee:
1. Vreugde Op Die Plaas

vetseunvetseun
Hasta Manana / Kon Ek 'n Lied Tog Bring 7" . ICS 840 1974 IRC
Kant Een:
1. Hasta Manana
Kant Twee:
1. Kon Ek 'n Lied Tog Bring

ook:
Die Nuwe Cora Marie
vetseun
Uit Die Hart LP ................................
Kant Een:
1. Hartseersangertjie
2. O.V. Parys
3. Hart Van 'n Ma
4. Die Babaliedjie (saam met Kupido uit hul konsert)
5. My Grootste Wens
6. Sonbrilletjies (uit Cora Marie se konsert)
7. Mamma, Dis Spesiaal Vir Jou
Kant Twee:
1. Net Met 'n Countrylied
2. Maar Net 'n Vrou
3. Ek Verlang Na Jou
4. Die Lagliedjie (uit Cora Marie se konsert)
5. Daar Het Die Sakkie Sakkie Begin
6. Jy Is Die Een

Cora Marie en Kupido
vetseunvetseun
Totsiens Gister, Hello Môre TC/LP . 50 653 PANORAMA
Kant Een:
1. Bewaar Dit
2. Liefdesmelodie
3. Johannesburg,.Johannesburg
4. Ek Het Jou Gevind
5. Saam Het Ons Gesing
Kant Twee:
1. Leer My Net Ken
2. Tot Siens Gister, Hello Môre
3. Wat Sal Gebeur?
4. Bowe Alles
5. Jy En Ek

'n Corrie Myburgh Produksie

vetseun
Ek Kan Lewe LP .....................................
Kant Een:
1. Ek Kan Lewe (Inheems - A. Myburgh)
2. Adonis Van Die Duine (Inheems - T. Henderson)
3. Ek Verlang My Dood Na Jou (Inheems - Kupido)
4. En Almal Dans (Inheems - Kupido)
5. Pikanienie (Inheems - Kupido)
6. Ek Wil Jou Lief Hê (Inheems - Eugene Havenga)
Kant Twee:
1. Ek Kan Dit Nie Vat Nie (Inheems - Duet saam met Eugene Havenga)
2. Die Lewe Is Net Soos 'n Wals (Inheems - Kupido)
3. Konsertina Oupa (Inheems - Eugene Havenga)
4. Ek Het Gedink (Inheems - Kupido)
5. Tekkies Tekkies (Inheems - Kupido)
6. Someraande Verlief Wees Aande (Inheems - Gerry Fourie)
7. Rus 'n Bietjie Man (Inheems - Kupido)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)