


















Clarice & Die Reënboog Kidz
2020 - rain{ }dust: Lekker In Lockdown Konsert met opgewondenheid angebied deur Clarice & Die Reënboog Kidz, go.raindust.co



Clarice & Die Reënboog Kidz CD/DVD . SSPDVD001 2015
1. Al Die Begeertes
2. Soos 'n Boom
3. Oral Is Die Here Se Liefde
4. Ek Is Baie Lief
5. Altyd Goed
6. Getrou
7. Heer Ek Is Lief Vir U
8. Doen Aan Ander Mense
9. Dawid Liedjie
10. Reënboog Kidz
11. Goeie Dag
12. Sy Las Is Lig
13. Jesus Is Die Beste
14. Nuwe Dag
15. Ek Is 'n Wenner
Reënboog Kidz is ideaal vir kinders tussen die ouderdomme van twee en tien jaar, en met kort praktiese lessies beloof dit ook om 'n treffer te wees in Kinderkerke, Kleuterskole & Laerskole.
skakels :