Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Christo van Rensburg
vetseun
So Speel Christo van Rensburg .......... BOEREMUSIEKSA
1. Daspoort Vastrap
2. Pikkanien Baandans
3. Wals Vir Andrea
4. Jim Muller Keurspel
5. Jan Se Setties
6. Sonbesie Vastrap
7. Soutpansberg Setties
8. Jooltyd
9. Die Hartseerwals
10. Mooi Bly
11. Connie Se Setties
12. Madelief
13. Jampot Polka
14. Een Druk Een Soen
15. Noord Transvaal

vetseunvetseun
Die Beste Van Christo van Rensburg En Sy Orkes LP . RML 23 1986 REAM
Kant 1:
1. Jooltyd (C. van Rensburg)
2. Soutpansberg Setees (C. van Rensburg)
3. Hartseer Wals (C. van Rensburg); Kalfie Wals (C. van Rensburg)
4. Mooi Bly (C. van Rensburg)
5. Lettie Se Setees (C. van Rensburg); Verkyker Setees (C. van Rensburg)
6. Madelief (C. van Rensburg)
Kant 2:
1. Sonbesie Vastrap (Nico van Rensburg)
2. Jampot Polka (N. Carstens)
3. Eendruk Een Soen (C. van Rensburg)
4. Willie Se Wals (F. van Vuuren)
5. Smit Op Swart En Wit (F. van Vuuren)
6. Oor Die Brug (F. van Vuuren); Noord Transvaal (Nico van Rensburg); Dwaal Boom (F. van Vuuren)

In 1984 het 'n 19 jarige seun en sy ewe jong orkes die land geruk met hulle optrede in TV 1 se Boereorkeskompetisie. Dieselfde jaar word hy gekies as konsertinaspeler van die S.A. Volkspelegroeporkes en toer deur Europa.
Vanjaar is Christo van Rensburg mondig en na verskeie verdere TV-optredes, in Konsertinaklub, die gewilde radioprogram an landswye optredes by Vakansie-oorde was dit onvermydelik dat 'n langspeelplaat sou volg.
Op hierdie langspeelplaat lewer Christo van Rensburg bewys waarom Boeremusiekkenners oortuig is dat hierdie jong regstudent van Tukkies nog 'n grote onder die konsertinaspelers gaan word.
Plaas gerus hierdie langspeelplaat op u draaitafel en luister hoe maak die jeug van Suid-Afrika boeremusiek! - OLLIE VILJOEN.

JOHAN JOUBERT (skolier): Klaverbord en Melodika
HERMAN VAN VUUREN: Melodie Kitaar
DANIE KILIAN: Ritme Kitaar
NAAS SAAIMAN: Tromme
JANNIE VENTER: Baskitaar

Produksie: NICK LABUSCHAGNE
Klank Ingenieur: ANDRE HERBST; STEVEN McNAMARA


ook op:
SAUK Boereorkeskompetisie '86 kompilasie LP (1986)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )