Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jou lewe (Chris Rootman) (Rootman, Chris)

in my sinne, loos. met woorde kom hy my haal waar ek sit tussen boeke en papiere, (party geskeur, party gelees)
almal op die grond, sulke soete woorde van vryheid en weet. min het ek geweet.
allerhande alleterasie, alles alledaags nou anders deur die anders wees.
so bietjie idol worshipping dude, met drugs probleem, maar hy't gees
so effens opgewrap in homself vir ons lekkerkry, maar hy't "geen vrees"
kom agter die dude is deurmekaar toe hy rehab toe is, "so hy's vlees"
van hier verwag ons enige iets, tog nie die eerste mannetjie wat verloor
ons bide ons time en hou onsself besig met ons goed, hou geen verhoor
stemme uit die woestyn vertel van liefde en op hitte wees, ek hoor
hoe hy droom oor die dinge wat ek jare lank al stoor, in my stoor
so alles lekker en wel, min het ek geweet, hy't hom oorgegee aan gee
miskien was sy meisies voorheen te daar, en die een is minder/meer
maar dis duidelik na al daai trane oor sy eksmeisies my skouers vol
dat hy besluit het dat hy liewer 'n nigsseggende een kies vir die rol
so nou sit ek hier in die stoor tussen die papiere en boeke, hoop
gaan elke nou en dan uit en kyk vir mense, miskien in die natuur loop
en die woorde kom weer en sê dinge oor iets, kan jy dit glo? ideeknoop
hoe kan een man dink sy konteks is so eindeloos, her en her en herdoop?
wie is wie nou? as ek dan 'n ideebal is en inligting nou nie myne nie,
my objektiwiteit is nil, ek is 'n plat uittand luiaard, nie joune nie,
die meisie is nou die middelpunt en altyd in alletirerende alles reg
en ek moet vir 'n idee of die kans om te praat staan en veg?
so as jy aanbeweeg waantoe die keer? terug? vorentoe? hipocrite?
maar ons is moeg vir sy woorde en sy konteks is lam, en teen die
uitverkopende aan iets tyd nou al uitgekuier, en bly tuis, maak tee
vir mense wat wil vee, prente van die see, u en nog.. (geskeur/gelees)

en dan is die woorde...

Bang
Bang
Vir die
Aaklige groen
Grusame monster
Wat
Buitekant die
Hok staan en blaas
En sy woede in
Onvolwasse aggressie
Uithaal op sy innocent
Gevangene.
'n Skouspelagtige dans-geveg tussen prisonier en monster - verlei die draak - wat blind is van woede en in 'n keurige rollespel verloor die monster 'innocent' prisonier in sy eie hok

...

maak my jou vyand, satan


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)