


















Chris Oberholzer
met Jan Brits

Die Beste Van Jan Brits & Chris Oberholzer . VLCD 5209 TRIO RECORDS
- 24 Gewilde Treffers
1. Lente Op Die Eiland
2. Nuwejaars Tango
3. Vaalhoed Se Baas
4. Die Kriek Kwela
5. Die Sterwende Kind Se Boodskap
6. Chris Se Vastrap
7. Jan Se Boogie
8. Chris Se Tango
9. Petronella
10. Donkerhoek Vastrap
11. Oom Hans Se Gemmerdans
12. Shannon-Wals
13. Sonop
14. Marikana
15. Trippel-Trippel
16. Daar Doer In Die Bosveld
17. Ver Oor Die Velde
18. Wipneusie
19. Die Roos Van Mooirivier Se Vlakte
20. Tokkie
21. Karringmelk Wals
22. Kliprivier Polka
23. Stille Waters
24. Dagbreek Wals
Jan Brits & Chris Oberholzer



Die Beste Van Jan Brits & Chris Oberholzer 2LP . LSJ 385/2 JUWEEL PLATE
- 24 Gewilde Treffers 2 Plaat Album
Kant Een:
1. Op Die Eiland (Dr. Colahan)
2. Nuwejaars Tango (J. Brits)
3. Vaalhoed Se Baas (Trad. Verw. J. Brits, C. Oberholzer)
4. Die Kriek Kwela (J. Brits, C. Oberholzer)
5. Die Sterwende Kind Se Boodskap (Vos Broers)
6. Chris Se Vastrap (C. Oberholzer)
Kant Twee:
1. Sonop (Cooper, Cooper)
2. Chris Se Tango (Oberholzer)
3. Petronella (Trad. Verw. J. Brits)
4. Donkerhoek Vastrap (C. Oberholzer, J. Brits)
5. Oom Hans Se Gemmerdans (Bodenstein)
6. Shannon-Wals (Trad. Verw. J. Brits, C. Oberholzer)
Kant Drie:
1. Jan Se Boogie (J. Brits, C. Oberholzer)
2. Marikana (J. Brits, C. Oberholzer)
3. Trippel-Trippel (J. Brits, C. Oberholzer)
4. Daar Doer In Die Bosveld (Van Rooyen, De Waal)
5. Ver Oor Die Velde (J. Brits)
6. Wipneusie (S. van der Vyver, A. du Plessis)
Kant Vier:
1. Die Roos Van Mooirivier Se Vlakte (Trad. Verw. Heatlie)
2. Tokkie (J. Brits)
3. Karringmelk Wals (Trad. Verw. Heatlie)
4. Kliprivier Polka (Trad. Verw. J. Brits, C. Oberholzer)
5. Stille Waters (Aliana)
6. Dagbreek Wals (J. Brits)
Jan Brits en Chris Oberholzer


Die Beste van Jan Brits en Chris Oberholzer Vol. 2 LP . TRLP 3055 1988 TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Sonop (Cooper/Cooper)
2. Marikana (J. Brits/C. Oberholzer)
3. Trippel Trippel (J. Brits/C. Oberholzer)
4. Daar Doer In Die Bosveld (Van Rooyen/De Waal)
5. Ver Oor Die Velde (J. Brits)
6. Wipneusie (S. v.d. Vyver/A. du Plessis)
Kant Twee:
1. Die Roos Van Mooirivier Se Vlakte (Trad. Verw. Heatlie)
2. Tokkie (J. Brits)
3. Karringmelk Wals (Trad. Verw. Heatlie)
4. Kliprivier Polka (Trad. Verw. J. Brits/C. Oberholzer)
5. Stille Waters (Aiiana)
6. Dagbreek Wals (J. Brits)


Die Beste van Jan Brits en Chris Oberholzer LP . TRLP 3054 1988 TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Op Die Eiland (Dr. Colahan)
2. Nuwejaars-Tango (J. Brits)
3. Vaalhoed Se Baas (Trad. Verw. J. Brits, C. Oberholzer)
4. Die Kriek-Kwela (J. Brits, C. Oberholzer)
5. Die Sterwende Kind Se Boodskap (Vos Broers)
6. Chris Se Vastrap (C. Oberholzer)
Kant Twee:
1. Jan Se Boogie (J. Brits, C. Oberholzer)
2. Chris Tango (C. Oberholzer)
3. Petronella (Trad. Verw. J. Brits)
4. Donkerhoek-Vastrap (C. Oberholzer, J. Brits)
5. Oom Hans Se Gemmerdans (Bodenstein)
6. Shannon-Wals (Trad. Verw. J. Brits/C. Oberholzer)
Jan Brits En Chris Oberholzer
.jpg)

Boland-Ghitare LP ......... BDP 2017 1979 PRET
Kant Een:
1. Karringmelk Wals (Verw. Heatlie)
2. Oom Hans Se Gemmerdans (Bodenstein)
3. Chris Tango (C.J. Oberholzer)
4. Tokkie (J. Brits)
5. Sewes Se Seties (S. van Rensburg)
6. Die Hartseer Wals (Verw. Heatlie)
Kant Twee:
1. Trippel-Trippel (Brits, Oberholzer)
2. Die Roos Van Mooirivier Se Vlakte (Verw. Heatlie)
3. Chris Se Vastrap (C.J. Oberholzer)
4. Silwer Hare Tussen Goud (Verw. Heatlie)
5. Gala Polka (J. Brits)
6. Stille Waters (Aliana)


Ouerhuis / Steeds 7" ........ BR.3029 1971 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Ouerhuis
Kant Twee:
1. Steeds
Jan Brits en Chris Oberholzer


Jan Se Boogie / Nuwe Jaars Tango 7" . JV 379 1970 JUWEEL PLATE
Kant Een:
1. Jan Se Boogie (J. Brits)
Kant Twee:
1. Nuwe Jaars Tango (J. Brits: C. Oberholzer)


Stille Nag LP ...................... TRL-A 3105 TROUBADOUR
Kant Een:
1. O Die Vrolike
2. Herders Op Bethlehemse Velde
3. Jesus Kind Rein, Jesus Kind Soet
4. Bethlehem Ster
5. Hoor Die Blye Engel Lied
6. Dogter Van Sion
Kant Twee:
1. Oor Bethlehem Se Velde
2. Bethlehem Se Velde
3. Die Heiland Is Gebore
4. Soet Klink Die Awend Klokke
5. Stille Nag
6. Lief Kindjie Klein
STILLE NAG, HEILIGE NAG - DIE HEILAND IS GEBORE - OOR BETHLEHEMSE VELDE - BETHLEHEM STER, almal pragtige liedjies waf elke Christen se hart sal verbly en sy gedagtes sal terugvoer na die blye dag toe God Sy enigsfe seun gegee hef om die wêreld van sonde te verlos. "O die vrolike" Kersfeesfyd, laat ons hulde bring aan ons verlosser, ons saligmaker, ons Heer..
Hierdie opname is spesiaal opgeneem vir hierdie dae, en Chris Oberholzer se pragstem en Koos help om die opname 'n reuse sukses te maak. So 'n opname van onverbeterlike Chrisielike sang het nog nooit tevore op die mark verskyn nie.
Chris hef altyd die hoop gekoester dat hy nog die kans sal kry om sy pragtig geoefende sfem op plate te plaas met hierdie tipe van liede en nou, na lange verwagting, hef ons die uitslag; hierdie pragplaat, wat 'n moet is vir elke Chrisfen se Chrisfelike plateversameling. *
Omslag ontwerp en toesig deur H. van Rensburg
Ingenieur: B. Pretorius
Omslag foto deur Pafrick Flinn (Trade & Industrial Phofographers) - omslag


Sing Uit Die F.A.K. Sangbundel LP . TRL-A 3087 TROUBADOUR
.jpg)
Kant Een:
1. Ons Was Goeie Kamerade
2. Intog Van Die Lente
3. Oestertyd
4. Moeder Magriet
5. Op My Ou Ramkiekie
6. My Suid-Afrika
Kant Twee:
1. My Ou Karooland
2. Rita My Rita
3. Jy's Rein Soos Lente Blomme
4. Piekanienie Wiegelied
5. Goud En Silwer
6. Kom Dans Klaradyn
Chris Oberholzer is seker een v¤n ons grootsre ontdekkings sover sang in ons moedertaal aangaande is. Op hierdie, sy eerste "Troubadour" opname, het hy verkies om eers nommertjies uit die F.A.K. Sangbundel te sing.
Chris is bedeeld met 'n baie goeie stem en het geen gras onder sy voete Iaat groei om sy stem steeds te verbeter nie, tot so 'n mate dat u sal saamstem dat hy die sangfonds van die jaar is.
Chris is 'n ware Afrikaner seun, wat op die platteland as seun rondgehardloop het, en toe reeds liedjies van die veld beqin sinq het terwyl hy kleiosse inspan, of 'n groot ou tor voor 'n dolos vasmaak.
Chris het groot belanggestel in sang en orkeswerk en
sy groot kans het gekom toe hy saam met Jurie Ferreira die land deur toer het. Hy het later met komponeerwerk begin, en sy volgende langspeelplaat sal gedeeltelik uit sy eie komposisies bestaan.
Die liedjies wat op hierdie langspeler is, is baie sorgvuldig uit die F.A.K. Sangbundel gekies, en meesterlik deur Chris Oberholzer uitgevoer; u sal baie van hierdie opname hou. - omslag
Toesig: H. van Rensburg.
Ingenieur: Boet Pretorius.

Stille Nag / O Die Vrolike 7" . TRS-A-880 TROUBADOUR
Kant Een:
1. Stille Nag (F. Grubber)
Kant Twee:
1. O Die Vrolike
Jan Brits En Chris Oberholzer

Die Musiek Van Ons Land 4 LP ........... PÊREL
Kant Een:
1. Tant San Van Christiana
2. Wipneusie
3. Skonkwan-Kwela
4. Karringmelk-Wals
5. Zambesi
6. Emmarentia-Tango
Kant Twee:
1. Lekkerdraai
2. Die Langpad-Kwela
3. Die Boegoeberg Se Dam
4. Die Hartseer-Wals
5. Die Biervat Polka
6. Trippel Trippel

Melodie Van Rus LP ............. WLS 463 WELKOM PLATE
Chris Oberholzer en Jan Brits met George Kent


Sonop! LP ................................ LSJ 275 JUWEEL PLATE
Kant Een:
1. Marikana
2. Swart Omring
3. Chris Tango
4. Sonop
5. Kromdraai Kwela
6. Skuldig
7. Karringmelk Wals
Kant Twee:
1. Chrissie Se Vastrap
2. Die Kersie-Tango
3. Stille Stroom
4. Van 'n Seun Tot 'n Man
5. Brug Van Liefde
6. Klokkie Wals
7. Donkerhoek-Vastrap
Jan Brits en Chris Oberholzer


Wees Eerlik Met My / Sousboontjies 7" . 45JV 324 1963 JUWEEL PLATE
Kant Een:
1. Wees Eerlik Met My (Be Honest With Me) (Autry-Rose) (Ghitaar Duo)
Kant Twee:
1. Sousboontjies (Carstens/De Waal) (Ghitaar Duo)
Jan Brits en Chris Oberholzer

Jan Brits en Chris Oberholzer LP . LSJ 251 1962 JUWEEL PLATE
Op Die Eiland
Jan Se Boogie
Nuwejaars-Tango
Swartturf-Seties
Die Kriek Kwela
Suikerrand-Vastrap
La Paloma
Vastrap Van Blouberg
Bophalong-Kwela
Sousboontjies
Die Roos Van Mooirivier
Oom Hans Se Gemmerdans
Jan Brits en Chris Oberholzer (Ghitaar Duo)


Jan Se Boogie / Op Die Eiland 7" . 45JV 291 JUWEEL PLATE
Kant Een:
1. Jan Se Boogie (Brits en Oberholzer)
Kant Twee:
1. Op Die Eiland (Galway Bay) (Dr. Colahan)
ook:

'n Lied In My Hart LP ............................... TROUBADOUR
- Dit Is My Lied - >>>
skakels :