Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Chrisman Baard .co.za
vetseunvetseun
Hou Links Gaan Regs Verby ............. 2009


skakels : chrismanbaard.co.za : facebook









2014 11 02-15 - Kunstefees: Radio Kalahari Orkes, Valiant Swart, Die "Flooze", Joe F, Saarkie, Die Briels, DADA-FM, Voortvlugtend, Jan & Margueritte, JQ Joopiter, Jandré, Deon Maas, Svengali Project, Ronel Nel, Dirk Ace, Chrisman Baard, Marius Bakkes, Niel van Deventer, Jarrid Geduld, Danie Marais, De Ark Guest House, 37 Kantoor Straat Lydenburg
vetseun

2006 25 Oktober - chrisman baard, Steak 'n Ale, Centurion

2005 07 02, Lucit Restaurant, 42 Belrene Street, Rietondale, Pretoria Chrisman Baard

gesteel by litnet.co.za:

Naam: Lucit Restaurant, PTA
Onderwerp: Vyfgang
Boodskap: Onderweg na Aardklop, bied chrisman baard en Lucit Restaurant in Pretoria: Vyfgang

chrisman sing vyf soorte van sy liedjies:
effe Afrika
baie blues somtyds stout en sexy
tog ook tragies en nostalgies
eerlik en eg eietyds

(kyk op www.lucit.co.za, onder "Events", vir die spyskaart!)

Datum: Saterdag 2 Julie
Tyd: 18:30 vir 19:00
Plek: Lucit Restaurant, 42 Belrene Street, Rietondale, Pretoria
Bespreek: (012) 329 4180 / 083 306 2830
Koste: R150 per persoon, vir die vyfgang-maal en show

2005 02 24, Die Kapel, TUKS Kampus, PTA
sikspens - 'n vertoning deur chrisman baard & kie chrismanbaard.co.za













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )