Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Chris le Grange & Nicky Scarcella (Chrinicos)
vetseun
Electronics LP ......................... EL 1012 ELECTROCOPY
Kant Een:
1. The Longest Day; Hi Lili Hi Lo
2. Olie Kolonie
3. Swinging Safari (Keurspel)
4. Suikerbossie; Sarie Marais; Three Blind Mice
5. Luna-Lunar
Kant Twee:
1. Groen Koringlande; Boereseun
2. Latyns-Amerikaanse Keurspel
3. Aldila; Love Is Blue; What A Wonderful World
4. Orange Express
5. Simon Says

Na herhaalde versoeke verskyn hierdie tweede album, hulle eerste in Stereo, van hierdie gewilde musiekpaar Chris en Nicky van Welkom. - omslag

vetseunvetseun
Vir Die Kinderhuis LP ............. EL 1012 ELECTROCOPY
Kant 1:
1. Umfaan
2. Alley Cat; Patricia; Wheels; Isle Of Capri
3. More; Come Back To Sorrento
4. Tequila
Kant 2:
1. Hello Dolly; Milord; I Love Paris
2. Puppet On A String; Whistling Jack Smith; Ballad Of The Green Berets
3. Du Kannst Nicht Treu Sein; The Loveliest Night Of The Year; 'n Liedjie Van Verlange
4. Midnight Snack
5. April In Portugal (Coimbra)

- Chris le Grange en Nicky Scarcella speel ligte musiek op die Lowry-orrel en die dromme, ten behoewe van Winburg se Kinderhuis

'n BOODSKAP VAN DIE KOOR:

Om in die tydelike behoeftes van ons 164 kinders wat, weens omstandighede waaroor u en ek nie mag oordeel nie, buite hul natuurlike gesinsverband versorg word, te voorsien, benodig ons jaarliks plus-minus R50,000.00.
Die gedeelte wat nie deur die Departement van Volkswelsyn en Pensioene bygedra word nie (plus-minus R20,000.00) moet deur ons Bestuur en N.G. Gemeentes gevind word.
In die afgelope jare het ons ervaar dat daar in ons omgewing en Provinsie, en selfs buite ons Provinsie, hulpvaardige en welwiliende vriende is, wat steeds gehelp het om die nodige bymekaar te kry.
Dis dan ons innige vertroue dat hierdie poging wat vir ons moontlik gemaak is deur ELECTROCOPY, so gesteun sal word dat hulle sal voel dat dit die moeite werd was.
Dit is die wens van die firma dat die fondse, op dié wyse byeengebring, gebruik sal word vir die aankoop van 'n bus waaraan daar 'n groot behoefte by ons bestaan. - T. S. DE BEER, Prinsipaal, Winburg Kinderhuis. - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)