


















Chris du Toit (C. du Toit)
Eendag vir Altyd

film DVD 94min . MNETDVD-298 1988 M-NET
meer hier, regisseur
Elsa se Geheim

film ....................................... 1979
meer hier, regisseur
Die Vlindervanger

film DVD ......................... 1976 FLIP BEZUIDENHOUT/STER-KINEKOR
meer hier
My Naam Is Dingetjie


film VHS/DVD 88min . 1975 STER-KINEKOR/FLIP BEZUIDENHOUT
meer hier
Boland!

film DVD 85min .............. 1974 M-NET
meer hier
Sperrgebiet (Diamantgebied No. 1)


film DVD 80 min ................ 1972 PRIMEDIA/KAVALIER FILMS
meer hier
Chris du Toit Strings & Orchestra

Lara's Theme And Other Film Hits LP . NPTN 3417 1970 MUSIC FOR LEISURE
Side One:
1. Lara's Theme
2. Zorba The Greek
3. Shadow Of Your Smile
4. Darling
5. I'll Set My Love To Music
6. Patch Of Life
Side Two:
1. Watch What Happens
2. My Favourite Things
3. What's New Pussycat
4. Somewhere In Your Heart
5. I'll Wait For You
6. Chim Chim Cheree
Sien Jou Môre


film 86min .......................... 1970 PRIMEDIA/KAVALIER FILMS
meer hier
Chris du Toit Strings & Orchestra

Nashville LP ...................... NPTN 3418 MUSIC FOR LEISURE
Chris du Toit Strings & Orchestra

Everyone's Gone To The Moon LP . NPTN 3412 1970 MUSIC FOR LEISURE


Only You My Love / The Light 7" . 41-821 1965 RCA VICTOR
Side One:
1. Only You My Love (Campbell/Du Toit/Rothman/Pierce) (Verse Spoken by Beverly Pierce) (With Chris du Toit Orch. & Chor.)
Side Two:
1. The Light (Campbell/Hill) (With Chris du Toit Orchestra And Chorus)

Virginia Lee - My Diary (My Dagboek) / Virginia Lee / Murray Campbell - Goodbye My Love (Il Silenzio) . 41.810 1965 RCA/VICTOR
Side One:
1. My Diary (My Dagboek) - Virginia Lee (Gotz/Loose/Veriss/Lee) (Chris du Toit Orchestra)
Side Two:
1. Goodbye My Love (Il Silenzio) - Virginia Lee / Murray Campbell (Rosso/Celeste/Lee) (Orch. & chor. of Chris du Toit)
Murray Campbell


Goodbye My Love / The Key 7" . 41.806 1965 RCA VICTOR
Side One:
1. Goodbye My Love (Il Silenzio) (Rosso, Celeste, Brezza)
Side Two:
1. The Key (Campbell, Kahn)
Accom. by Chris du Toit Orch.
met Nick Taylor

Dang Me / Blue Skies (Movin' In On Me) 7" . 41.721 1964 RCA/VICTOR
ook:


Marlene LP ............................ POL 0001 PEN DISQUE
Kant Een:
1. Sjoemsjala Boemsjala (Leahy/Witthuhn)
2. Hand Vol Gruis (Leahy/Witthuhn)
3. Polfyntjie (Leahy/Witthuhn)
4. Afskeidliedjie (Witthuhn)
5. Die Beste (Somer, Son En Saffier Vir My) (Leipoldt/Witthuhn)
6. Ou Ramkietjie (Leipoldt/Witthuhn)
7. Oktobermaand (Leipoldt/Witthuhn)
Kant Twee:
1. Kleine Melodie (Munroe/Afr. Verw. C. du Toit)
2. Net 'n Droom (Witthuhn)
3. Boggom En Voertsek (Leipoldt/Witthuhn)
4. Ver In Die Diepe Suide
5. Ek En Jy (C. du Toit/M. Thiart)
6. Die Ou Keurboom (Afr. Verw. C. du Toit)
Marlene is op Heilbron gebore, het haar skoolopleiding te Bloemfontein voltooi waar sy musiekopleiding gehad het en gereeld met onderskeiding aan eisteddfods deelgeneem het. Gedurende 1969 het Marlene met sukses deelgeneem, aan 'n talentkompetisie in Windhoek, waar sy haar gevestig het. Chris du Toit, die bekende produksie leier was baie beindruk deur haar stem en sangstyl. Leon Witthuhn en Chris du Toit het dadelik aan die werk gespring met voorbereiding van van die materiaal vir hierdie plaat. Hierdie is haar eerste opname saam niet Chris du Toit en hy het van die begin gesê dat sy die opspraakwekkendste sangeres is wat hy nog teëgekom het. Met haar moderne sangstyl en unieke, vars en ongekunstelde stem soos op hierdie, haar eerste langspeelplaat saam met Chris du Toit, toon sy dat 'n groot toekomsr vir haar voorlê.
Hierdie plaat spreek vir homself. Ons wil ons eie Afrikaanse musiek uit bou en aanbied op 'n wyse waar ons vir geen ander land ter wêreld hoef terug te staan nie.
Hier sing ons van ons mooi land, ons somer en son en ons taal, en bewys dat Afrikaans tog 'n mooi sangtaal is - dat mens in Afrikaans kan sing sonder om seer te maak. Ons het genoeg in ons eie taal, en dis nie vir ons nodig is om tweedehandse vertalings op te dis nie, of ander lande se volksliedere noodgedwonge te vertaal by gebrek aan ons eie nie.
Chris du Toit bewys met hierdie plaat dat hy 'n onbetwiste meester van Afrikaanse verwerkers en orkesleiers is. Hy het die vermoë om met sy verwerkings 'n standaard te skep wat vergelyk met die beste in enige land. Chris het 'n geniale orkestrasievermoë. Luister na sy pragtige kontrapunt in al hierdie verwerkings. - omslag

Die Keur Op Kitaar LP ........ UNA 1539 UNIKA

Chris du Toit Se Goudstad LP . TL 1019 TEAL
met Gertjie Claasen


Wegloper Vastrap / Afsê Wals 10" . JV 146 JUWEEL PLATE
Thierry King met Chris du Toit en sy Orkes


Elisabet Serenade / Dou Voor Dag 7" . PRS 509 PRESIDENT
Kant Een:
1. Elisabet Serenade (Binge, Hassall, Wallen, Hescon, Arr. Tuardy)
Kant Twee:
1. Dou Voor Dag (T. King)
P. le Roux met Chris du Toit en sy Orkes


Slaapliedjie / Veels Geluk My Liefling 7" . TAS 708 TEAL
Kant Een:
1. Slaapliedjie (P. le Roux)
Kant Twee:
1. Veels Geluk My Liefling (Happy Birthday My Darling) (Bob Gallion-C. Gordon)
ook op:
Afrikana Volume 6 2CD kompilasie - Blou Oë In Die Reën (2010)
skakels :