Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Chris Coetzer .co.za
vetseun
Doepa .................................................. 2007

vetseun
Spaanse Kitare ................ SELBCD410 SELECT
1. On The Night Of A Thousand Stars
2. Stille Rivierstroom
3. Spaanse Kitare
4. Santa Lucia
5. Jy Is 'n Ster Vir My met Marlene Bezuidenhout
6. Tafelbaai
7. Swaeltjie
8. Wien Du Stadt Meiner Träume
9. Im Prater Blünn Wieder Die Bäume
10. Ich Bin Nur Ein Armer Wandergessell
11. As Jy Aan Eendag Glo met Marlene Bezuidenhout
12. All I Ask Of You met Marlene Bezuidenhout
13. O Solo Mio
14. Kan Jy Nog Onthou? met Marlene Bezuidenhout
15. He Touched Me
16. I'll Walk With God
17. Via Dolorosa

Chris Coetzer, lid van ons eie plaaslike Drie Tenore, se solo album Spaanse kitare is 'n toonbeeld van die talentvolle tenoor se veelsydigheid en besonderse stemvermoë.
Chris, onderrig deur die sangmeesters dr. Jan Strydom en Eric Muller, is tans direkteur en sangmeester van sy eie sangskool, Cantate, in Pretoria waar hy in onder meer stemopvoeding, stembeheer en mikrofoonkuns klas gee.
Hy is ook mede-direkteur van Chrismi-Produksies wat gereeld fondsinsamelingskonserte dwarsoor Suid-Afrika hou. Hy is daarbenewens ook lid van die ATKV se kunstenaarsforum.
Hy het voorheen twee geestelike kasette "Verlos" en "Emmanuel" opgeneem. Hy het ook die album ''Net vir die Geleentheid/Just for the Occasion" opgeneem.
Chris sing Engels sowel as Afrikaans op "Spaanse Kitare' en bemeester ook 'n verskeidenheid musiekstyle - van bekende ligte klassieke nommers soos "Santa Lucia", treffers uit musiekspele soos "On The Night Of A Thousand Stars" uit die musiekspel "Evita" tot 'n geestelike lied soos "I'll Walk With God", 'n paar Duitse liedere soos "Wien Du Stadt Meiner Träume" en Afrikaanse nommers soos "Stille Rivierstroom".
Hy sing vier duette saam met Marlene Bezuidenhout op die album. Marlene, ook 'n Pretorianer, se sangmeester is niemand anders as Chris Coetzer nie. Marlene se eerste geestelike album "U Roep My" is vroeër vanjaar opgeneem. Marlene en Chris snoer hul talente saam in die liedjies "Jy Is 'n Ster Vir My", "As Jy Aan Eendag Glo", "All I Ask Of You" en "Kan Jy Nog Onthou?".


skakels : chriscoetzer.co.za













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )