


















Charles Bernman
Charles Bernman Bied Aan Kom Weer, Sing Weer, Dans Weer met Sam Petzer se orkes en koor

Kom Weer, Sing Weer, Dans Weer LP . 31.875 RCA/VICTOR
Kant Een:
1a. Daar's 'n Wind Wat Waai (Trad. Verw. Bernman)
...b. Stoppie (Trad. Verw. Du Toit)
2a. Jy Is My Liefling (Cooper)
...b. Liedje Van Verlange (Trad. Verw. Bernman)
3. Om En Om Die Braaivleisvuur (Du Toit/De Waal)
4. Nog 'n Dansie (Zoupe)
5a. Pollie Ons Gaan Perel-toe (Trad. Verw. Du Toit)
8. Rokkies Wou Sy Dra (Trad. Verw. Bernman)
9. Aan Die Muur Hang Nou Sy Toom En Saal (Carson/Bobison)
Kant Twee:
1. Aai Aai Die Witborskraai
2. Saai Die Waatlemoen
3. Ver In Die Ou Kalahari
4. Somer
5. Bummellied
6. Voortrekker Wandellied
7. Taraboemdery
8. O Die Liewe Martatje
9. Aanstap Rooies
10. Al Lê Die Berge Nog So Blou
11. Pale-Toe


Sing Along Again LP ................. 31,723 RCA/VICTOR
Charles Bernman Sê Kom Saam - Sing Saam Dans Saam met Sam Petzer


Kom Saam - Sing Saam Dans Saam LP . 31.545 RCA/VICTOR
Kant Een:
1. Hoe Ry Die Boere (Trad.)
2. Perdery (Trad.)
3. Daar Kom Die Wa-alabama (Trad.)
4. Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny (Trad.)
5. Brandewyn (Trad.)
6. Ver Oor Die See (Trad.)
7. Jan Pierewiet (Trad.)
8. Tant Mina Kook Stroop (Trad.)
9. Hou Jou Roksak Toe (Trad.)
10. Bobbejaan Klim Die Berg (Trad.)
11. Hier's Ek Weer (Trad.)
12. Vat Jou Goed (Trad.)
13. Sarie Marais (Trad.)
14. Daar Lê Die Ding (Trad.)
15. Suikerbossie (Trad.)
Kant Twee:
1. Ver In Die Wêreld, Kitty (Trad.)
2. Daar's 'n Hoender (Traditional)
3. Jannewarie Feberwarie (Traditional)
4. Malaboch
5. Ou Tante Koba
6. My Hartjie, My Liefie
7. Vaalhoed Se Baas
8. Kimberley Se Trein
9. Boegoeberg Se Dam (Traditional)
10. Bokkie (Traditional)
11. 'n Vrolike Liedjie (Petzer-Zoupe)
12. Kom Ons Gaan Blomme Pluk (Trad.)
Met die verskyning van hierdie langspelende plaat word baie van die Suid-Afrikaanse tradisionele liedjies op 'n eenvoudige dog treffende manier aangebied. Waar daar in die verlede deur die huisgesin saamgesing was met die begeleiding van dis huisorrel of klavier het die gramradio vandag daardie plek ingeneem. Die Suid-Afrikaners is lief vir gesamentlike sang en hierdie plaat voldoen pragtig aan daardie behoefte. 'n Paar van die bekendste tradisionele liedjies word hier opgewek en wakker gesing. Uit die liedere-skat van die Kleurlinge is ook 'n paar van die wysies opgeneem.
Tussen hierdie tradisionele wysies verskyn 'n nuwe komposisie deur Sam Petzer, 'n Vrolike Liedjie. Volgens aanduiding nou alreeds gaan hierdie liedjie baie gewild word!
Hierdie langspelende plaat is 'n welkome byvoegsel tot die herlewing en voortbestaan van ons eie tradisionele liedereskat.
'n Deelnemer op hierdie plaat wat die trekklavier bespeel is een van die mees bekende name op die gebied van Afrikaanse musiek. - omslag
.jpg)

Come Along And Sing Along LP . 31,444 RCA/VICTOR
Charles Bernman En Sam Petzer

Dans Saam 7" EP ................. EPC 020 RCA/VICTOR
Kant Een:
1. Ver In Die Wêreld Kietie; Daar's 'n Hoender Wat 'n Eier Nie Kan Lê; Januarie, Februarie
2. Boegoeberg Se Dam
Kant Twee:
1. Hoe Ry Die Boere; Perdeby; Daar Kom Die Wa
2. Saartjie; Alabama; Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny
Chorus and Orch. under the Direction of Charles Bernman
skakels :