Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Ceronio En Coetzee
vetseun
Die Beste Van Ceronio En Coetzee - 24 Gewilde Treffers 2LP . PLS 7202/2 PÊREL
- 24 Gewilde Treffers - 2 Plaat Album
Plaat Een:
Kant Een:
1. Vyfhoek Blues
2. Sakkie Sakkie
3. Kaffirbier
4. TX Boogie
5. Fanagalo
6. Pat Se Boogie
Kant Twee:
1. Ghitaar Boogie
2. Chris Se Seties
3. Ricky's Rock
4. Ghitaar Sports
5. Someraand Seties
6. Mooirivier Tango
Plaat Twee:
Kant Een:
1. Boere Vastrap
2. Monoto
3. Meadowlands
4. Tant Alie
5. Daan Se Wals
6. Tsotsi
Kant Twee:
1. Kliprivier Polka
2. 40 Miles Of Bad Road
3. Tant San Van Christiana
4. Boere Mazurka
5. Drome
6. Theme From Shane

is Hennie Coetzee en Pieter Ceronio

Ceronio En Coetzee
vetseunvetseun
Meadowlands LP .............. BP 1019 1970 PRET
Kant Een:
1. Ghitaar - Boogie (A. Smith)
2. Boere - Vastrap (S. van Rensburg)
3. Hartseer - Wals (H. Coetzee)
4. Monoto (Ceronio : Coetzee)
5. Pat Se Boogie (D. Strydom)
6. Kliprivier - Polka (Verw. Coetzee)
Kant Twee:
1. Vyfhoek Blues (H. Coetzee)
2. Sakkie - Sakkie (S. van Rensburg)
3. TX Boogie (H. Coetzee)
4. Someraand - Seties (H. Barnard)
5. Meadowlands (S. Vilakazi)
6. Daan Se Wals (D. Barnard)

Hennie "Vyfhoek" Coetzee en sy Ghitaar Trio
vetseunvetseun
Ghitaar Pluk Nr. 3 LP ........... PLS 7100 PÊREL
Kant Een:
1. Lekker Vingers
2. Boere-Mazurka
3. Veldskoen
4. Kliprivier-Polka
5. Umfaan
6. So Lank As Die Rietjie In Die Water Lê
Kant Twee:
1. Tryntjie Se Boogie
2. Hiers Ons Weer
3. Hottentot
4. Someraand-Seties
5. Huistoe
6. Roos Van Mooirivier Se Vlakte

Hennie "Vyfhoek" Coetzee is een van Suid-Afrika se begaafdste kitaarkunstenaars - en die kitaarplukstyl is 'n besonderse en besonder gewilde tegniek wat nie deur alle kitaarkunstenaars bemeester word nie.
Hier kan u dit egter op sy beste hoor!
En waar kom Hennie aan daardie ,,Vyfhoek" bynaam van hom?
Ons weet nie so reg nie, maar ons kan aan VYF redes dink waarom sy besondere styl deur alle liefhebbers van kitaarmusiek bewonder word:
NOMMER EEN het te doen met sy tegniek - afgerond, deeglik, en hoogs aantreklik.
NOMMER TWEE verwys na die suiwer toon wat hy uit sy instrurnent voorttower, 'n klank wat hom sommer eenkant op sy eie stel... omdat hierdie besondere toon wel sy EIE is!
NOMMER DRIE is sy besondere vaardigheid as dit by komposisies kom. ja, hy is ook aangelê in hierdie rigting en hlerdie unieke opname sal u 'n hele paar van sy eie wysies teenkom, soos die aantreklike ,,Tryntjie Se Boogie".
Daar is ook die werk van ander bekende Afrikaanse komponiste hier te vind, onder andere Regardo Bornman se beroemde ,,Umfaan" wat onlangs ook in Duitsland deur die bekende Horst Wende op plate gestel is. Ons mag ook nie die onvergeetlike Sewus van Rensburg se ,,Boere-Mazurka" oor die hoof sien nie. Dan is daar ook nog ,,Lekker Vingers", die ,,Kliprivier-Polka", ,,Veldskoen" (ook deur ou meester Sewus van Rensburg) en ,,Roos Van Mooirivier Se Vlakte". Ja, met hierdie opname ontsluit Hennie sommer 'n groot skat van nuve opnames van ou gewilde nommers!
NOMMER VIER is sy besonder vingerwerk wat 'n ,,skoon" effek gee.
En NOMMER VYF? Nouja, hy het alweer 'n treffer geskep, nie waar nie... en om trefferplate te maak is sommer op sigself vyf punte werd! Luister lekker .... - omslag

Ceronio En Coetzee
vetseun
Ghitaar Pluk Nr. 2 LP .......... PLS 7084 PÊREL
Kant Een:
1. Perfidia
2. Green Door
3. Nashville Blues
4. Shakin' The Blues Way
5. Swinging Sheperd Blues
6. Orbicular
Kant Twee:
1. Pat Se Boogie
2. Nonoto
3. Tennessee Blues
4. Crossroads
5. The Lion Sleeps Tonight
6. Mess Of Blues

Ceronio En Coetzee
vetseunvetseunvetseunvetseun
Die Ghitaar Pluk Van: Ceronio En Coetzee LP . PLS 7065 PÊREL
- Hennie "Vyfkoek" Coetzee en Pieter Ceronio -
Kant Een:
1. Ghitaar Boogie (A. Smith)
2. 40 Miles Of Bad Road (Duane Eddy)
3. Ricky's Rock (Rigardo Bornman)
4. Vyfhoek Blues (Hennie Coetzee)
5. My Blue Heaven (Whiting-Donaldson)
6. Fanagalo (Tommy Roering)
Kant Twee:
1. Die Ou Kalahari Rock (Danie Pretorius)
2. Kafferbier (Niek Potgieter)
3. Meadowlands (Strike Vilakazi)
4. Daan Se Wals (Danie Barnard)
5. Tant San Van Christiana (Verw. A. Heatlie)
6. Theme From Shane (Young-Mack-David)

Hennie "Vyfhoek" Coetzee
vetseun
Skemeraand-Seties LP ......................... PRET
Kant Een:
1. Lekker Vingers
2. Boere-Mazurka
3. Veldskoen
4. Kliprivier-Polka
5. Umfaan
6. So Lank As Die Rietjie In Die Water Lê
Kant Twee:
1. Tryntjie Se Boogie
2. Hiers Ons Weer
3. Hottentot
4. Someraand-Seties
5. Huistoe
6. Roos Van Mooirivier Se Vlakte


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)