Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Caroline Bosch
vetseun
It Must Be Magic CDS ....................... 2020 CAROLINE BOSCH

vetseun
Ons Eie Caroline Bosch .................. 2015 STER MUSIEK
1. Jy Maak My Vry
2. Neusie Verby
3. As Jy Aan Eendag Glo
4. Deur Die Oë Van 'n Kind
5. Wie
6. Staan Saam
7. Ware Liefde
8. Bietjie Oupa, Stukkie Ouma
9. Hoop
10. Winter Saam Met Jou
11. Liefde Is 'n Lekker Ding
12. So Is Dit

vetseunvetseun
Hoor Hoe Sing My Hart ... STIDCD 178 2011 STING MUSIEK
1. Laat Ek Jou Net Liefhê
2. Ek Huil Oor Jou
3. Hoor Hoe Sing My Hart Net Vir Jou
4. Waarom
5. Wie
6. Ek Mis Jou So
7. Heyla Heyla
8. Droom Van My Geluk
9. Liefde Is 'n Lekker Ding
10. Ware Liefde
11. Jy Maak My Vry
12. As Jy Aan Eendag Glo
13. Hoop
14. Laat Ek Jou Net Liefhê

vetseunvetseunvetseun
Neusie Verby ...... STICD(ECD)146 2008 STING MUSIEK
1. Neusie Verby (Dezi van Wyk)
2. Deur Die Oë Van 'n Kind (Dezi van Wyk)
3. Staan Saam (Dezi van Wyk)
4. Bietjie Oupa, Stukkie Ouma (Dezi van Wyk)
5. Winter Saam Met Jou (Dezi van Wyk)
6. So Is Dit (Dezi van Wyk)
7. Bambelela (Dezi van Wyk)
8. As Ek (Dezi van Wyk)
9. Ek Wil Jou Vir Myself Hê (Dezi van Wyk)
10. Bart Nel (Eric Meets)
11. Vat My Terug (Eric Meets)
12. Die Dankies In My Hart (Dezi van Wyk)
13. Sal Jy Onthou? (Nianell) (BONUS)
14. Die Stem (C.J. Langenhoven) (BONUS)

met André Hartman, Mariëtte Labushagne, Rozelle Blackie, Dewald Swarts, Caroline Bosch, Jethro Butow

Op 28-jarige ouderdom, staan Caroline Bosch, 'n relatiewe nuweling in die Suid Afrikaanse musiekbedryf, op die punt van 'n opwindende tydperk in haar musiekloopbaan. Met haar tweede album wat pas op die rake verskyn het en tonne energie, is Caroline gerat vir haar passie - musiek.
Met 'n tweede CD op die rake, 'n plek in die Afrikaanse Idols 2006 Top 50 en 'n plek in die Top 100 van Supersterre agter haar naam, is Caroline Bosch someone to look out for.
Caroline Bosch bevat die CD, Neusie Verby, twaalf oorspronklike Afrikaanse snitte insluitended Staan Saam, Bietjie Oupa, Stukkie Ouma en haar eerste 'single', Neusie Verby.
Caroline sing reeds van agtjarige ouderdom af, maar dit sou eers jare later wees dat die liefhebber van Afrikaanse musiek werklik na vore sou kom. Kort nadat, Caroline en Deon (haar bestuurder) getroud is, het Deon sy vrou se musiektalent raakgesien. "Ek was 'n leek in die bedryf, maar ek het 'n goeie oor vir musiek. Ek kon dadelik hoor dat Caroline werklik potensiall het," verduidelik Deon. Dit is nou bykans sewe jaar sedert Caroline haar eerste twee verwerkings by 'n vriend laat doen het en sedert het sy nie teruggekyk nie. Nou kon sy haar droom uitleef, maar dit sou nog ure se musiekless neem voordat sy haar eerste CD, Eiland van Drome, kon opneem.
Caroline en Deon het in 2007 met Neusie Verby begin en die soektog na 'n uitstekende liedjieskrywer was aan. "Ek wou nie net liedjies opneem om te sing nie, maar wou eerder 'n boodskap gee en liedjies met 'n boodskap vir mense gee," verduidlik Caroline.
Kort hierna ontmoet Caroline die ideale skrywe vir die droom en saam met Dezi van Wyk en 'n nuwe platekontrak by Sting Music is nuwe, betekenisvolle liedjies gebore en Neusie Verby was vrygestel.

flyers :
2007 11 17 - AfriForum Afrikaanse Musiekfees: Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Kurt Darren, Lianie May, Hoofseun, Jofranie, Bobby van Jaarsveld, Freddie Nest, Jacques de Coning, Pieter Smith, DJ Ossewa, Beeskraal, Mel Botes, Adam Tas, Elizma Theron, Arno Jordaan, Nadine Blom, Jakkie Louw, Hennie Smit, Pieter Naudé, Marlene Schalkwyk, Caroline Bosch, Etienne de Koker, Pierre du Preez, die Rodeo Girls, Staalsnaar, asook Neels Ackerman en sy boere-orkes, Kerkplein, Pretoria


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)